Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Stokkiesdraai
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Juan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Rustig.

Die natuurskoon is verskriklik mooi en rustig. Die huis is op die strand en verskaf baie mooi uitsig. Ons het selfs walvisse sien spring.

Petrus V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Heerlikke familie tyd.

Stokkiesdraai het alles wat mens benodig en 'n great ligging.

Danelle M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle M

Awesome.

Ons het regtig lekker gebly. Die uitsig was beautiful. Die huis was netjies, skoon, veilig. Met alles toegerus wat jy moontlik kan nodig hê. Almal van ons het dit geniet, dis net die grondpad wat so bietjie rof was vir 'n klein karretjie maar anders super nice.

Be F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Be F

Lekker.

Was die beste in 'n lang tyd.

Jackie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie O

Beste uitsig op die mooiste strand!

Het heerlik gekuier op die stoep. 'n Paar goedjies om op te verbeter. 'n Stort op die boonste vloer sal welkom wees. Waaiers in die kamers sal fantasties wees. Opslaan wasrakkie om handdoeke op te hang. 'n Loadshedding skedule sal baie help. En sagter matrasse.

Elaine V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Heerlike dae van die mooiste strand.

Wonderlike uitsig en naby aan die strand.

Christelle C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C

Het dit terdeë geniet.

Dit was regtig lekker, nou nie baie luuks nie, maar dit is nie 'n probleem vir ons gesin nie.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Archie. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te ontvang!!

Stokkiesdraai
Tobias G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias G

Ongelooflike uitsig met 'n fantastiese swemgat reg voor die huis.

Vir visvang end gholfspeel is dit ideaal. Lekker gerus met die branders se lawaai in die ore.

Tanya H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H

Heavenly, incredible stay!

A beautiful getaway, right on the beach. Stunning location, nice and clean. The only problem was we couldn't use the downstairs rooms because of the overwhelming creosote smell. Luckily, there were enough beds upstairs, but it would have been nice to have 4 rooms for the 4 people in our party.

Helene V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Naweek weg saam met die kinders.

Dit was heerlik. Kombuis is goed toegerus. Ons het nie die onderste deel gebruik nie, want die geriewe bo was heeltemal genoeg. Dit was heerlik en ons sal definitief weer teruggaan.

Jay K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jay K

We needed an overnight spot, wished we could have stayed longer!

We enjoyed our stay at Stokkiesdraai ─ clean, accessible and well-appointed with great views. We will return!

Marinda J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J

Awesome en asemrowend.

Sal besis weer kom. Ek en my gesin het dit baie geniet al wou my seuntjie nie terug kom nie. Dankie Stokkiesdraai vir jul gasvryheid. Ons waardeer dt baie. Die stilte is great en die huis is wonderful.

Elaine S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Absoluut fantasties.

Sal definitief dit aanbeveel.

Yolande G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G

Dit was werklik 'n onvergeetlike kort vakansie met my gesin en ouers vanaf Potchefstroom.

Die huisie is oud maar skoon en netjies. Alles wat 'n mens benodig is daar. Was met die aankoms bietjie verward oor waar die res van die kamers was maar na 'n kort soektog het ons die 2 kamers onder die hoofhuis gevind. Die ligging is uitstekend en dit is sommer 'n paar tree en dan is jou voete op die strand. Dit is glad nie luuks nie maar meer as genoeg om vinnig tuis te voel.

Quintin H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin H

Stil weg breek, met bitter mooi see-uitsig en kinders is veilig om te speel al langs die poeletjies.

Baie lekker huis het alles wat nodig is. Teen die see, sal beslis weer graag Stokkiesdraai bespreek.

Janine V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Perfekte geleë familie blyplek.

Perfekte uitsig. Teen die strand. Groot genoeg vir ons familie. Nie baie luuks nie, maar meer as voldoende. Sal beslis weer gaan kuier.

Annemarie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Pragtige see-uitsig!

Baie gerieflike en skoon verblyf. Ideaal vir 'n groter groep. Kamers op die strand benodig diefwering sodat mens met die vensters oop kan slaap. Sal definitief weer besoek.

Jill H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill H

Magnificent views from the deck.

Lovely cottage, beds are a bit firm but cottage has everything you need. Loved our stay and will definitely recommend to friends.

Anneke D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Heerlike, gemaklike verblyf met 'n pragtige uitsig.

Nie luuks nie, maar het als wat jy nodig het.

Mieke L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mieke L

Lekker ontspan saam met familie.

Huis met karakter. Dubbelverdieping was ongemaklik, omdat ons buite-om moes loop na die onderstevloer. Met die reën en koue was dit nie gerieflik nie. Anders is die plek goed ingerig en skoon vir ‘n vinnige wegbreek-naweek.

Christa D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Die plek is amazing. Asemrowende uitsig.

Die huis was skoon en netjies. Dit het al die geriewe wat mens kan benodig. Die dek is die beste deel van die huis. Sal enige tyd weer teruggaan.

Marina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Die huis is oud, maar ruim en netjies en goed toegerus. Ligging fenomenaal, onverbeterlik!!

Foto's is weerspieëling van wat ons aangetref het in Stokkiesdraai, maar plek is ouer en effe meer afgeleef as wat die foto's aandui. Van die meubels was aan die uitmekaarval. Ons het ietwat van 'n probleem gehad om in te kom met ons aankoms by die hek, maar dis gou uitgesorteer. Yskas het gelol (wou nie koud word nie); ons kon nie hulp kry nie, het later vrieskas in garage gebruik. Daar was ontsettend baie vlieë. Huis se probleem? Eersterivier se probleem? Ek weet nie, maar dit was buitengewoon en onaangenaam. Idilliese ligging vergoed vir enige ongerieflikhede!

Andrew H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew H

Very nice place with position being the key.

The position is really good. Lucky for us the weather was very good. Perfect place for fishing and relaxing.

Ntsikelelo T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ntsikelelo T

The area is very safe with beautiful views.

The only reason I will not go back is that the beds are very uncomfortable. There is no Wi-Fi. The TV plug was not working and the Springboks were playing and the owner promised to send someone and I never heard from her again, until the following morning when I was inquiring about Wi-Fi.

Marlene R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene R

Alhoewel dit nie luuks is nie, was dit perfek.

Presies die rustigheid wat ek nodig gehad het en silver skoon. Pragtige uitsig met 'n fantastiese dek en braai op perfekte plek. Wat meer wil mens hê. Eersterivier is hemel op aarde.

Chris P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P

Heerlike rusplek met 'n pragtige uitsig.

Hoewel dit 'n ouerige huis is, is dit lekker ruim en skoon. Vanaf die stoep kan mens die sonsondergang aanskou en lekker ontspan.

Natasha D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D

Awesome stay.

Awesome stay, right on the beach.

Christa G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa G

Die uitsig en ligging is ongelooflik. Dit was 'n baie koue naweek met reën en twee van die kamers is onder en jy moet buite met trappe afgaan om daar uit te kom. Ons was nie bewus daarvan nie.

Sal aanbeveel dat, die feit dat die twee kamers apart is van die huis, in die advertensie verskyn. Die kamers het ook 'n baie oorweldigende reuk (motgif of chemikalië). Die waterfilter en 'n paar kombuisware het nie gewerk nie. Sal ook aanbeveel dat daar opknappings gedoen word aan van die meubels, gordyne en onderste toilet.

Ben F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F

Absoluut fantasties.

Eersterivier is hemel op aarde, en Stokkiesdraai is die perfekte plek om te kom ontspan.

Heine M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine M

Bevange!

Great diens, uitsigte om jou verblyf te verleng of permanent te maak!

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Hein. Ons is bly jy het die uitsig en verblyf geniet. Kom
maak gerus weer ‘n Stokkiesdraai!

Stokkiesdraai
Joran M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joran M

Stokkiesdraai is everything in one when considering going on a holiday.

It's a must see for everything wanting to go on a holiday.

Stokkiesdraai se terugvoer

Thank you for your review. We agree. Eersterivier is the most beautiful beach
destination in South Africa. Thank you for staying at Stokkiesdraai and please come
again.

Stokkiesdraai
Liesel N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liesel N

Alles was netjies. Uitsig fantasies. Net badkamergeriewe was nie voldoende nie.

Ons het net die boonste area gebruik. Onderste stort was nie bruikbaar nie. Ons kon glad nie onderste kamers gebruik nie a.g.v. 'n reuk. Miskien was dit gif of miskien olie vir houtmeubels. Uitsig asemrowend. Baie dankie. Ek en my vriende het 'n fabulous tyd gehad.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie Liesel. Ons is bly jy en jou vriende kon die uitsig so geniet! Ons beoog
om ook ‘n stort in die boonste leef area te installeer. Die reuk in die onderste
kamers is kreosoot wat op die houtbalke geverf is om dit te preserveer. Ons wil dit
later oor verf of plafon installeer juis vir die reuk. Baie dankie vir jou terugvoer in die
verband. Kom maak gerus weer ‘n Stokkiesdraai!

Stokkiesdraai
Fanie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie V

Rustig en sonder fieterjasies. 'n Verborge natuurskat.

Die fasiliteite is oudmodies tog diensbaar, skoon en netjies. Ons het die omgewing geniet en 'n goeie tydjie spandeer.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Fanie. Ja, Stokkiesdraai was een van die eerste
huisies gebou te Eersterivierstrand... Dit is vir ons ‘n kosbare erfenis. Kom maak
gerus weer ‘n Stokkiesdraai!

Stokkiesdraai
Loekie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Loekie V

The view and the sunsets were spectacular!

The house and furniture are old, but what a view! I will go back for the sunsets and views from the deck. I just wish there was a shower in the bathroom on the main floor.

Stokkiesdraai se terugvoer

Thank you for your review Loekie. Yes, Stokkiesdraai was one of the first houses
build on Eersterivierstrand and therefore we are blessed with a wonderful view!
We have upgraded the kitchen in June and we are planning to add a shower to the
main bathroom. Thank you for your feedback in this regard. Please come again.

Stokkiesdraai
Werner K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Werner K

Uitsig en beddens is puik, maar moet nie vergeet van die addisionele kostes nie (R275).

Die huis is oud soos genoem maar die slaapkamer langs die badkamer moet verkieslik nie gebruik word nie want die (bad)kamers is nie klankdig nie. Ons moes R200 betaal vir skoonmaakdienste, maar in die kombuis is 'n nota wat sê geen vuil skottelgoed mag gelos word nie, met geen skottelgoedseep beskikbaar om die vuil skottelgoed te was nie. Die ekstra beddegoed lê onder op die vloer in die hangkaste (waar jou skoene gebêre word). Ek was baie bly dat ons slegs een aand hier geslaap het. Daar is ook 'n R75 wat ons by aankoms moes betaal. Die braaiplek is al baie keer oor gepraat deur vorige besoekers. Daar word van jou verwag om stukkende bakstene te gebruik om die braairooster op te sit. Ek sal nie weer by Eersterivierstrand gaan vakansie/oorslaap nie. Ander plekke in omgewing dink ek is 'n beter opsie/waarde vir geld.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir jou terguvoer Werner. Ons het die kombuis intussen oorgedoen en
addisionele kostes is nou ingesluit in die prys per nag. Ons het ook aandag gegee aan
die braaiplek. Jou terugvoer help baie om ons huisie te verbeter. Groete,
Stokkiesdraai bestuur.

Stokkiesdraai
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Verouderd nie die geld werd.

Die advertensie sê daar is 2.5 badkamers met 2 storte maar daar is net een stort baie ver van hoofslaapkamer, 2de stort is net handstort. Huis is asbes-afskortings met houtvloer wat baie raas, dis glad nie die R1580 per nag werd nie. Ook het ons menslike afval met toiletpapier langs die braai gekry. Die braai is vervalle en jy braai op bakstene. Die ronde tafel op die foto's is nêrens in sig, en geen DStv beskikbaar.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Johan. Dit help ons om aandag te gee aan die terkortkominge. Ons is jammer vir die ongerief wat jy en jou gesin moes ervaar. Daar is 'n 2de stort beskikbaar onder die trap by die agterdeur. Ons sal n kennisgewing opsit.

Ons het in ons beplanning om die kamers meer klankdig te maak. Stokkiesdraai was een van die eerste huisies op Eersterivierstrand en het daarom nog die oorspronklike asbes-afskortings en houtvloer binne, ons wil ook DStv permanent instaleer. Op hierdie stadium moet elke huurder net sy eie dstv dekodeerder bring. Ons sal aandag gee aan die braaier. Daar is 'n opvoutafel beskikbaar vir die stoep buite. Ons sal ook hiervoor 'n kennisgewing opsit.

Wat die menslike afval betref: ons vermoed dit is dalk van die werkers wat daar gras sny en sal dit rapporteer.

Vriendelike groete,
Stokkiesdraai bestuur

Stokkiesdraai
Jacques K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K

Wonderlik!

Die woning is goed toegerus met 'n wonderlike see-uitsig.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir die 'rating' Jacques. Ons is bly julle het die see-uitsig geniet.

Stokkiesdraai
Chantel D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D

Rustigheid.

Teen die strand, rustig, veilig.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir die 'rating' Chantel.
Ons hoop julle draai sommer vinnig weer by ons plekkie.

Stokkiesdraai
Alex B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex B

Ongelooflike ligging,definitief nie modern nie, maar ideaal vir 'n strand vakansie.

Gerieflike ou skool see huis! Basies maar gerieflik! Enigste probleem: ons moes sleutel in Eersterivier kry en nie soos aanwysings by die Oudebosch Padstal nie?

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir die 'rating'
Ons is bly julle kon julle tydjie geniet by Stokkiesdraai.
Dankie vir die laat weet. Ons gee dadelik aandag aan die saak.

Stokkiesdraai
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivier, 6309, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad3bf232aa23189969e5d0a9cbab19a9df6feda3d9a511300bef11130f6cdad0e998d612df4ba6407cca2d0f9906e354cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag, vir 8 mense 39 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6309 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.071237806346 24.218520820141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang