Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Pieter S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Hartenbos is lekker! Baie lekker gebly, dankie vir baie skoon en netjiese plekkie met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Dit was fantasties gewees. Stokkiesdraai is fantasties. Ek sal dit definitief vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kimberlee Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dis regtag 'n plekkie wat ek enige persoon sal aanbied om te gaan oornag. Goed, rustig en veilig. Sal dit vir enige een aanbied om van gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Stokkiesdraai
Baie dankie, ons is trots op ons toekomstige aftree plek en werk hard om dit gerieflik en mooi te hou vir elke gas wat dit intussen gebruik.

Meiring D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Was 'n baie lekker week geniet Hartenbos. Het lekker gebly. Kort net 'n braairooster moes ek een koop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Ons het dit baie geniet. Ons verblyf by Stokkiesdraai was baie aangenaam en sal graag in die toekoms weer daar wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Lekker oop plan baie goeie leef area en kinders is welkom. Baie lekker gebly. Lekker atmosphere.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wouter B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Baie lekker. Was baie naby aan alles, die mense is baie vriendelik. Dalk oorweeg vir nog 'n wasgoed esel vir wanneer dit reën en nuwe mop. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2024

Ligging is sentraal maar met verkeer is laat slaap min. Prys is baie laag en ek sal meer betaal sodat die eienaar beter onderhoud kan doen.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Meronies M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gekuier. Ons het ons kuier vreeslik baie geniet. Veral om op die stoep te sit en braai in die stilte van omgewing is lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Stokkiesdraai
Baie dankie, ons is bly ons plekkie kon die regte atmosfeer skep.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R725
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Innikol, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlnlK9WjT7eom7VdunM6nPPSIvTreOk4s4P5UTCSy47HCh36yJB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Louis Fourie Road Innikol, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134288024739 22.102764517197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang