Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Coretha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Stokkiesdraai
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marlé L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlé L

Wonderful and homely feeling.

Our stay was very home-like. We enjoyed every moment. Mr. Fletcher was very welcoming and the hosts were very friendly and helpful. Thank you for the wonderful stay, we will definitely be back.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie, dit maak my bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het.

Stokkiesdraai
Andriette D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette D

Heerlike kuier in 'n pragtige huis!

Stokkiesdraai was 'n heerlike verrassing. Die huis is skoon, netjies en pragtig gemeubileer. Dit het absoluut alles wat jy nodig het en nog meer. Die eienaar het vinnig op boodskappe gereageer en waardevolle inligting verskaf oor winkels en restaurante. Die huis het nie 'n uitsig oor die see nie, maar is stapafstand van die see, winkels en restaurante. Dankie vir die groot bederf met 'n bottel wyn, heerlike beskuit en vrugte. Ons kan nie wag om weer in jul pragtige huis te kom ontspan nie!

Stokkiesdraai se terugvoer

Ek is seker julle sal weer by Stokkiesdraai inloer. Baie dankie vir julle terugvoer.

Stokkiesdraai
Jacques V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Lekker ontspan, rustig.

Baie lekker gebly, goed toegerus.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Jy is baie welkom om volgende keer self te kom.
Groete

Stokkiesdraai
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: School-straat 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a25621c4f7bacc43b9e239df4bb9c4f01425592b07c1c1917d8581a8765774c61f803c0a9f8bdbdfc937b5bea16b7b7d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 3 5 1 5 29 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.3488095 18.1547491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang