Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leandi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Pragtig en gerief! Ons het 'n fantastiese naweek gehad by Stokkiesdraai Yzerfontein! Die pragtige omgewing en knus verblyf het vir 'n perfekte wegbreek gesorg. I had an exceptional stay at this beautifully managed accommodation. Ons het 'n besondere ervaring gehad by hierdie pragtig bestuurde verblyf. Die aandag aan detail en pragtige dekor het elke oomblik aangenaam gemaak. Beveel dit sterk aan vir almal wat op soek is na gerief en karismatiese verblyf - 'n spesiale dank aan die eienaars vir hul hartlike gasvryheid en bystand gedurende ons verblyf - hulle het werklik bo en behalwe gegaan om te verseker dat ons welkom en gemaklik voel. Ons kan nie wag om terug te keer nie! Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Baie dankie vir die komplimente met jou terugvoer. Ons is bly dat julle bederf gevoel het.

Marlé L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful and homely feeling. Our stay was very home-like. We enjoyed every moment. Mr. Fletcher was very welcoming and the hosts were very friendly and helpful. Thank you for the wonderful stay, we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Baie dankie, dit maak my bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het.

Andriette D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Heerlike kuier in 'n pragtige huis! Stokkiesdraai was 'n heerlike verrassing. Die huis is skoon, netjies en pragtig gemeubileer. Dit het absoluut alles wat jy nodig het en nog meer. Die eienaar het vinnig op boodskappe gereageer en waardevolle inligting verskaf oor winkels en restaurante. Die huis het nie 'n uitsig oor die see nie, maar is stapafstand van die see, winkels en restaurante. Dankie vir die groot bederf met 'n bottel wyn, heerlike beskuit en vrugte. Ons kan nie wag om weer in jul pragtige huis te kom ontspan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Ek is seker julle sal weer by Stokkiesdraai inloer. Baie dankie vir julle terugvoer.

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Lekker ontspan, rustig. Baie lekker gebly, goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Coretha
Stokkiesdraai
Baie dankie vir jou terugvoer. Jy is baie welkom om volgende keer self te kom. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coretha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: School-straat 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a25621c4f7bacc43b9e239df4bb9c4f01425592b07c1c1917d8581a8765774c61f803c0a9f8bdbdfc937b5bea16b7b7d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 4 5 1 5 29 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.3488095 18.1547491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang