Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Stokkiesdraai
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Almeruscke C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almeruscke C

Dit was 'n voorreg om op Stokkiesdraai te kon bly.

Stokkiesdraai het verskriklik mooi na ons gekyk. Dit is regtig 'n belewenis om op so 'n mooi erf te kon woon en soveel akkommodasie beskikbaar te hê. Die huise en slaapplekke is goed in stand gehou en die opgraderings in die badkamers is amazing. Ons het lekker gekuier op Stokkiesdraai. Prosper (akkommodasie opsigter) en sy span het ons bederf met kaggels aansteek in die aande asook buite vir ons lekker kuier vure te maak. Die diens wat die span gelewer het was puik en ons is dankbaar vir al die opruim en netjiesmaak van die huise daagliks. Ek beveel Stokkiesdraai enige dag aan iemand. Die rustigheid langs die Vaal rivier en die vreeslike mooi uitkyk oor die erf na die rivier was ook 'n groot aanwins tot ons heerlike verblyf.

Stokkiesdraai se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Almeruschke, ons is bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer!

Stokkiesdraai
Darnel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darnel S

Peaceful and relaxing.

The manager Prosper and Caroline are very friendly and made our stay extra special, nicest people we ever met.

Daleen M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen M

Amazing spot for a large group of friends.

It's a lovely spot with enough rooms for a big group of people. The grounds are amazing, and the staff were really awesome.

Nicole K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K

We enjoyed our stay with family and the hospitality from the staff was incredible. I would suggest that the main house bathrooms get some TLC and showers instead of a bath.

I would highly recommend it to a big group of family or friends as a weekend getaway.

Stokkiesdraai se terugvoer

Good day Nicole, we have listened to your suggestions, and the main house has been completely renovated with new bathrooms with showers and sanded wooden floors. Please have a look at the new photos on the website which will be loaded soon.
Regards, Sandra

Stokkiesdraai
Tania G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tania G

Ongerieflik en 'n groot teleurstelling.

Pragtige eiendom op mooi gronde. Lapa kuier area baie gerieflik. Diens baie goed. Maar akkommodasie en beddens uiters swak. Veral in die hoofhuis - slegs 2 baie ou en stinkende badkamers vir 8 persone. Huis het stinkende vuil matte met bitter ou gehawende banke. Ons almal is gebyt deur luise of bedwants. Hoofoond in groot kombuis sowel as groot mikrogolfoond buite werking. Ons moes vir 4 dae vir 15 mense kos maak uit 'n baie klein oond in die kleiner huis wat baie ver van die lapa is. Advertensie is ook misleidend want dit is nie 3 kombuise in 3 woonhuise nie. Die een kombuis is piepklein en in die lapa. Die 3de huis met 2 slaapkamers is soos 2 tronkselle met een stort en slegs slaapplek vir 3 kinders, beslis nie vir volwassenes nie. Ons was baie teleurgesteld in ons verblyf.

Stokkiesdraai se terugvoer

Tania, ons is jammer dat jy teleurgesteld was in Stokkiesdraai.
Ons het intussen die hele kliphuis opgegradeer met nuwe badkamers, geskuurde houtvloere, splinternuwe beddegoed. Hoop dat julle Stokkiesdraai weer in die toekoms sal oorweeg. Nuwe fotos sal binnekort hier gelaai word.

Stokkiesdraai
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northdene-weg, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f94c8d7604178fe741dd14b25d0cade77edc26ffa960105b53a91a5c3d5d945013aad7448bab47ce7b3a1a7ded2f1c1c83c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 18) 5 5 1 5 Northdene Road Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.747665264261 27.792854078778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang