Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Antoinette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Kort maar lekker. Ja, lekker sentraal gelee, baie lekker gebly. Plekkie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Stokkiesdraai het als vir 'n lekker wegbreek. Stokkkesdraai het ook 'n vrieskas vir jou vangste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Aangenaam. Ons het heel lekker gebly, geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Behalwe van die bure wat so lawaai het, was dit 'n heerlike wegbreek naweek. Baie lekker gekuier. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Stokkiesdraai
Daphne, Het jou review ontvang... baie dankie! As die bure jou weer pla, kan jy net gerus (of) kantoor toe kom... (of) ons bel en dan sort ons dit sommer tjop tjop uit. Baie dankie. Groetnis. Debbie.

Joaquim D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Perfect for my overnight requirement. Relaxing and quiet, property close to restaurants and shops. Monkeys were a bit of a problem as they enter the apartment and vigilance is required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Julie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Ok gewees. Personeel was vriendelik. My enigste probleem is dat die beddens nie opgemaak word nie. Dit is 'n minpunt in my oë.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Natasha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Apr 2024

Not what I thought it would be. It was okay, I was not pleased to know I paid so much for the little we got. I have stayed in much nicer places for less money. And only one bathroom for 7 people is really ridiculous. The TV didn't even work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Dorothy S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Most beautiful view of the Estuary in St Lucia. Just a big thank you from all of us from CJM Ministries. We had the time of our lives. Llynell and Debbie, thank you so much for the extra effort you have put in to wait for us when we just could not arrive on time, as well as finding out all about Cape Vidal. One thing about Stokkiesdraai it has the most beautiful view of the Estuary and absolutely breathtaking beautiful sunsets and even some wild life occasionally. The big, beautiful and clean pool was a great way to end the day when having a barbeque, accommodating our big group. We had a lovely time and we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Great service and beautiful area. Well-situated and friendly service. Staff treatment is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie S
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Was net een nag daar en het ons goed gepas. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 74, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77cd5fc57d24f8ef945cdd74064546a469cc4ce43f8d062fae86d9d0d46109b873e83e14a2878fae224f2f1be7fc930d052a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 74 McKenzie Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -28.376326225612 32.410912513733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang