Boesmanskloof - Die Galg Stone Barn Units
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koeniesrivier Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boesmanskloof - Die Galg Stone Barn Units is aan die McGregor-kant van die Riviersonderendberge geleë. Dit kan óf die begin óf die einde van die Boesmanskloof-staproete tussen Mc Gregor en Greyton wees. Die verblyf bied lewensgehalte vir stappers en is ook geskik vir 'n naweekwegbreek.
Die verblyf bestaan uit 4 Stone Barn-eenhede waarvan almal goed toegerus is.
Gaste het toegang tot 'n binnebraai-area, 'n perfekte plek vir skemerkelkies. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike oerwoudgimnasium, biblioteek, veerpyltjiebord, verskeie bordspeletjies, asook 'n swembad vir alle gaste om te geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Barry & Ruth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 70
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Koeniesrivier Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Boesmanskloof - Die Galg Stone Barn Units het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koeniesrivier Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang