Stone Castle - Dullstroom
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinpad, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Stone Castle - Dullstroom is 'n luukse selfsorghuis op 550 hektaar op die pragtige Dullstroom Landgoed. Dit is die ideale wegbreek vir reisigers wat tydelik wil ontsnap van die rep en roer van die stad en te ontspan en die natuurskoon te geniet. Wildebeeste, sebras, gemsbokke, springbokke, elande en baie ander bokspesies wei op die huis se drumpel.
Dullstroom Country Estate se Stone Castle beskik oor 5 slaapkamers en 4 groot en suite-badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens waarvan 2 elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elkeen van die kamers is ruim, het kaste en 'n klein kaggel vir die koue winteraande. Daar is ook 'n buitestort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8.
Let asb. daarop dat die verblyf via 'n grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel in die somer/reënseisoen.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 207
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kruisfonteinpad, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Stone Castle - Dullstroom het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinpad, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang