Stone Circle Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R37, 14,2 km buite Lydenburg, Semper Idem Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Stone Circle Cottage bied gerieflik selfsorgverblyf in 'n klein tweeslaapkamerkothuis. Die kothuis is op 'n plaas, 14,2 km van Lydenburg af. Dit is in 'n afgeleë deel van die tuin, met 'n heining om. Die stoep het 'n uitsig oor die plaas en in die verte sal jy die Long Tom-pas aan die anderkant van die vallei sien.
Die kothuis is geskik vir 3 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Verder is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n yskas, stoo, oond, ketel en broodrooster toegerus. WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die plaas self is grootliks doringveld wat oor 'n heuwel strek, waar gaste heerlik kan gaan stap. Daar is perde, honde, katte, wild soos koedoes, duikers, vlakvarke, ape, bobbejane en baie voëls op die plaas. Daar is ook luiperds, tierboskatte en bruin hiëna op die heuwel, maar hulle word selde gesien.
Die Thaba Chwe-area is bekend vir voetslaanroetes, wildkyk, kunsvlieghengel en trou-venues. Die hele area is geskiedkundig besonders met baie argeologiese noemenswaardige punte. Stone Circle Cottage is 128 km van die Krugerwildtuin af, 188 km van die Blyde Riviercanyon en 102 km van die Sudwala-grotte af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langs die R37, 14,2 km buite Lydenburg, Semper Idem Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R37, 14,2 km buite Lydenburg, Semper Idem Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang