Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik. Pragtige cottage met baie ekstras soos koffie pods, beskuit, Charlotte Rhys badgoed en meer. Fantastiese hot tub buite en baie mooi berguitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon.synthesis@gmail.com B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lovely weekend away, we wish we could've stayed longer! Tranquil and peaceful with everything that one needs for a break from the city hustle and bustle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Ons het 'n fantastiese verblyf by Stone Cottage gehad! Die eienaars is super gaaf en het ons heeltyd op hoogte gehou van die beurtkrag-skedule en geleenthede wat in die dorp plaasvind. Die huis is spotless, pragtig versier en het alles en meer wat 'n mens nodig het. Daar was komplimentêre wyn, beskuit, koffie en luukse toiletware. Die uitsig op die berge is ongelooflik. Ons kon regtig nie vir 'n beter ervaring gevra het nie! 12/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonathan
Stone Cottage
Dear Dominique, It was a pleasure hosting you and your friends. Thank you for the very kind words, we look forward to hosting you in the future.

Louisa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Comfortable, lovely location. Host made frequent contact and made us feel welcome. We had a wonderful 2 night's stay and were sorry to leave peaceful Stone Cottage and already thinking about our next visit. The outdoor hot tub was special. So was the complimentary bottle of wine and the rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie D
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Jonathan was a wonderful host. Polite and available without being intrusive - exactly what I love! Beautiful, picturesque surroundings and a lovely modern cottage with all the latest amenities but still a cottage, homely feel - loved the stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Viktor C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Lekker ontspan en die dorpie en die omgewing verken. Die cottage is goed geleë en is heel gerieflik ingerig. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 51, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f05d25613035a6841ae4462baeda36ed7c3d8eef72a0eb9bb48e62d05b79c4ade6d5c66d7ca05cdeb6c883abcbf1ad8ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 51 Kerk Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.355175192529 18.871845020971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang