Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Belle Esperance-plaas, Kwaggasnek-weg, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stone Cottage is 'n rustieke selfsorgkothuis op 'n rustige, werkende plaas in die beeldskone Balelaberge, ongeveer 50 km vanaf New Castle-sentraal. Die plaas grens aan die beroemde Majubaberg waar die Eerste Boereoorlog in 1882 geveg is en is die ideale basis vanwaar gaste die historiese besienswaardighede in die omgewing kan verken.

Die kothuis het 'n rustieke styl en verwelkom troeteldiere. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede solderslaapkamer het 1 enkelbed, asook 'n bed vir 'n kind. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die plaasstyl-kombuis het die nodige geriewe soos 'n yskas, vrieskas, gasoond en -stoof. Die sitarea lei uit na 'n stoep met rietmeubels en 'n Weber-braai.

Twee klein tot medium honde wat goedgemanierd is, word op versoek en indien vooraf gereël, toegelaat, aangesien die kothuis 'n privaat tuin het waarin hulle kan rondhardloop. Die plaas is ongeveer 12 km vanaf Volksrust, Mpumalanga met winkels, wegneemrestaurante en vulstasies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Irma H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker rustige plaasatmosfeer. Heerlike plaashuis en hondekind kon saamgaan.
Aug 2024
William N
Saam met lewensmaat
5.0
Nice location, friendly hosts. We have now stayed at Stone Cottage 3 times as we find it convenient as an overnighter to and from the K...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Zee Crombie C
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful, peaceful. What an absolutely amazing place. I wish we could have stayed longer. My kids loved the animals, especially the ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Annie A
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige plaas-atmosfeer. Heerlik by Stone Cottage gebly. Goed toegerus en naby genoeg aan Volksrust as iets kort. Rustige plaas-atmosfeer.
Mrt 2024
Steven G
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Perfect place to get away from it all.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • La Belle Esperance-plaas, Kwaggasnek-weg, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Belle Esperance-plaas, Kwaggasnek-weg, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee02c69502606e2a9d6823d23f9f7fb17ba934f046793a5219248774d6051c489d6c2667540992f04c2210926cbf4f56ed2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 La Belle Esperance Farm Kwaggasnek Road 2470 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.486502005912 29.820896066271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang