Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage in Haarties

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Stone Cottage in Haarties
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nico W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W

Quiet and relaxing.

Beautiful location with breathtaking views. Central location to lots of activities and amenities.

Dean P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean P

Ontspannend, gerieflik, bosveld kuier.

Fantastiese skoon en veilige eenheid, ek en my vrou het 'n wonderlike tyd gehad. Ideale wegbreek uit die stad, lekker kampvuur en ontspanning in die bos met die klanke van die natuur en die leeus van langs. Zifa is 'n aanwins en behulpsaam, respekteer privaatheid en staan reg vir enige vrae of hulp. Ons sal beslis weer hier kuier.

Paul B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Baie skoon en veilige, afgelee plek in die hartjie van die natuur.

Dit was 'n baie aangename verblyf en ons het dit terdeë geniet. Baie dankie aan die span.

Richard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S

We'll definitely see you again soon.

Had a great time. Everything was as described. We just couldn't use the TV or functions on it. Would definitely recommend to anyone and we will be back. Loved hearing the lions roaring early in the morning and at night. Prime location.

Johan G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Baie lekker.

Eskom skop as jy stort moet krag uitskakel.

Bongiwe L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe L

Awesome.

We had an amazing stay with my friends, the host took really good care of us, definitely going back there again.

Chantell K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell K

Best Bushveld break-away in a long time.

We enjoyed the quietness of what Stone Cottage had to offer. Very helpful team that was available to assist at any time of the day. Beautiful mountainous views and the sound of the wildlife from the surroundings.

Annelize W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize W

Net lekker!

Was fantastic! Sal beslis weer gaan!

Martha K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha K

Rustig in die bos.

Wanneer jy by Stone Cotage bly, kan jy in die aand rustig langs 'n vuurtjie sit en na brullende leeus luister terwyl jy die sterre bewonder.

Adéle M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle M

Ek het saam met my man sy verjaardag gevier.

Ons het heerlik gekuier in die Stone Cottage. Die diens was uitstekend en die cottage was silwerskoon. Zefa en Derick het alles gereed gehad toe ons arriveer. Die aand het ons by die vuur gesit en die leeus hoor brul. Lieflik!

Bradley A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley A

Amazing.

The stay was amazing, loved the view. The place was really clean. Would definitely recommend it to others.

Christine B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B

Peace and quiet.

A lovely place to just get away in nature, listening to the sounds of the bush around the fire. There is nothing to do, but that's the point, right? The beds are super comfy and the place was very clean.

Paul C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C

Very nice stay, above average service.

I suggest moving the rubble in front of the building.

Stone Cottage in Haarties se terugvoer

Hi, we're busy building another unit. It's not rubble.

Stone Cottage in Haarties
Mareta S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mareta S

Pragtige area, met die mooiste uitsig.

Goeie area. Vriendelike en behulpsame diens. Pragtige area.

Maryke S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maryke S

Diens is goed, die nabye omgewing teleurstellend.

Alhoewel die geriewe binne die 'cottage' netjies, skoon en gerieflik is, en die plaasbestuurder het seker gemaak ons verdwaal nie, was ons effens teleurgesteld. Die beskrywing laat dit klink asof die huisie in die rustigheid van 'n 52 000HA plaas geleë is. Dit is juis hoekom ek dit geboek het, want die fotos en beskrywing gee die idee dat jy alleen in die bos gaan wees. Ongelukkig was daar geen melding van permanente inwoners wat sowat 20 tree van die plek bly, waar die natuur se 'rustigheid' kort-kort onderbreek word deur kinders wat lawaai maak en honde wat blaf. Ons het dus vir die meeste van die dag weggebly, want dit was glad nie die rustigheid wat ons verwag het nie. Alhoewel daar 'n gasbraaier op die stoep was, sou ons baie graag 'n vuurtjie wou maak en gesellig verkeer (wat ons ook nie kon doen nie). Die braai-area is 'n ent onder die cottage, dus sou jy wou braai, moet jy al jou geriewe ondertoe dra, anders sal jy jouself morsdood stap op en af die braaiplek toe. Dit is net glad nie prakties nie. Daar is niks fout met die diens van die betrokke persone nie, dit is net glad nie wat ek verwag het nie.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandweg 185, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5efc96c505ff145bd323da59726c71a1ceedf49331c6c248065ba1d5b410826e63d319ea55b669a9412da333210d0a4d32f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 185 Sand Road Kalkheuwel 1748 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.831009015357 27.902171512714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang