Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage in Haarties

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Nico W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Quiet and relaxing. Beautiful location with breathtaking views. Central location to lots of activities and amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ontspannend, gerieflik, bosveld kuier. Fantastiese skoon en veilige eenheid, ek en my vrou het 'n wonderlike tyd gehad. Ideale wegbreek uit die stad, lekker kampvuur en ontspanning in die bos met die klanke van die natuur en die leeus van langs. Zifa is 'n aanwins en behulpsaam, respekteer privaatheid en staan reg vir enige vrae of hulp. Ons sal beslis weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie skoon en veilige, afgelee plek in die hartjie van die natuur. Dit was 'n baie aangename verblyf en ons het dit terdeë geniet. Baie dankie aan die span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

We'll definitely see you again soon. Had a great time. Everything was as described. We just couldn't use the TV or functions on it. Would definitely recommend to anyone and we will be back. Loved hearing the lions roaring early in the morning and at night. Prime location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Baie lekker. Eskom skop as jy stort moet krag uitskakel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bongiwe L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Awesome. We had an amazing stay with my friends, the host took really good care of us, definitely going back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Best Bushveld break-away in a long time. We enjoyed the quietness of what Stone Cottage had to offer. Very helpful team that was available to assist at any time of the day. Beautiful mountainous views and the sound of the wildlife from the surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Net lekker! Was fantastic! Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Rustig in die bos. Wanneer jy by Stone Cotage bly, kan jy in die aand rustig langs 'n vuurtjie sit en na brullende leeus luister terwyl jy die sterre bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ek het saam met my man sy verjaardag gevier. Ons het heerlik gekuier in die Stone Cottage. Die diens was uitstekend en die cottage was silwerskoon. Zefa en Derick het alles gereed gehad toe ons arriveer. Die aand het ons by die vuur gesit en die leeus hoor brul. Lieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandweg 185, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5efc96c505ff145bd323da59726c71a1ceedf49331c6c248065ba1d5b410826e63d319ea55b669a9412da333210d0a4d32f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 185 Sand Road Kalkheuwel 1748 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.831009015357 27.902171512714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang