Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage in Haarties

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandweg 185, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
  • Vanaf R1 600 R1 360 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stone Cottage in Haarties is 'n pragtige hut wat ruimte deel met 'n ander eiendom op 'n plaas van 52 000 vierkante meter in die berge 5 km buite Kalkheuwel. Dit is hoog aan die kant van 'n koppie geleë wat oor die Leeu- en Safaripark uitkyk en is naby Hartbeespoort geleë.

Dié hut bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet met alle linne en badhanddoeke wat voorsien word.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met stroomplatforms waar gaste by hul eie rekeninge kan aanmeld. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die dubbeldeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Gaste het veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nico W
Gesin met klein kinders
5.0
Quiet and relaxing. Beautiful location with breathtaking views. Central location to lots of activities and amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Dean P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, gerieflik, bosveld kuier. Fantastiese skoon en veilige eenheid, ek en my vrou het 'n wonderlike tyd gehad. Ideale wegbreek uit die stad, ...
Sien meer
Feb 2024
Paul B
Saam met vriende
5.0
Baie skoon en veilige, afgelee plek in die hartjie van die natuur. Dit was 'n baie aangename verblyf en ons het dit terdeë geniet. Baie dankie aan die...
Sien meer
Feb 2024
Annelize W
Saam met lewensmaat
5.0
Net lekker! Was fantastic! Sal beslis weer gaan!
Nov 2023
Adéle M
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het saam met my man sy verjaardag gevier. Ons het heerlik gekuier in die Stone Cottage. Die diens was uitstekend en die cottage was silwerskoon. Ze...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sandweg 185, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
  • Gaste dink Stone Cottage in Haarties het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandweg 185, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5efc96c505ff145bd323da59726c71a1ceedf49331c6c248065ba1d5b410826e63d319ea55b669a9412da333210d0a4d32f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 185 Sand Road Kalkheuwel 1748 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.831009015357 27.902171512714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang