Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Haven Lodge

Gastehuis
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 4 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Draaikraal Plaas, Roossenekal, 1066, Limpopo
  • Vanaf R950 R633 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Stone Haven Lodge is op die plaas, Draaikraal in Roossenekal geleë en bied ruim, gerieflike verblyf. Dis 'n ideale keuse vir natuurliefhebbers. Dit het 'n donkiestelsel wat gebruik word om die water vir die geiser te verhit voordat gaste kan bad of skottelgoed kan was.

Daar is 3 kamers wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind bied. Al die kamers het dubbelbeddens, 'n matras vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sit-area, eet-area en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leef-area en eet-area het 'n etenstafel, 'n kaggel en gemaklike rusbanke.

Verder is daar 'n skilderagtige staproete wat na pragtige watervalle lei waar gaste kan swem, visvang en piekniek hou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R540, Draaikraal Plaas, Roossenekal, 1066, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Highlands Meander Limpopo
Vanaf R950
R950 R633
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R950 R633
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Draaikraal Plaas, Roossenekal, 1066, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed8205b22a01741ee49c330462b8a86fcf2ded862d27a694836640997c8cb696cddce5fc83a84fd568ef64c393746cc5e0c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R633 per nag (plek vir 3) R540 Draaikraal Farm 1066 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.2409804 30.0794648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang