Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Haven at Nieu Bethesda

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Bronwen D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Fabulous place. Romeo was a superstar. We got load shedding schedules and restaurant guides, and he sells the most awesome leather goods. The house was perfect, clean, and comfortable. With all the things you need. We loved our stay there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker gekuier. Vriendelik verwelkom. Plekkie is soos beskryf voor die bespreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Filia J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Absoluut fantasties! Alles was so netjies. Dit was werklik heerlik om weg te breek. Romeo was vriendelik en het ons die heeltyd op hoogte gehou, o.a. alternatiewe paaie en beurtkrag. Perfekte ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

We had a very enjoyable couple of nights at Stone Haven in Nieu Bethesda! Although it was very small, we had all the amenities that we really needed. Centrally located in the middle of the village. Vehicle locked behind gates. Walking distance to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy S
1 nag
5.0
Mrt 2023

Stunning accommodation in a beautiful town. We loved staying at Stone Haven. Romeo really looked after us and made us feel very welcome. The house is very quaint and well-appointed. Our only regret is that we only stayed for one night en route to Jhb. The next visit will most certainly be longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Afgesonder en besonders. Dankie vir die lekker elektriese komberse en goed toegeruste kamers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

A quaint cottage with everything you need for an overnight stay. The host is friendly, and the cottage is within walking distance to the nearby restaurants. It is a very sweet little spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker. Gerieflik, mooi en goed versorg. Baie mooi huisie. Goed versorg, wonderlike diens. Pragtige dorpie so dis 'n lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Wonderful. We enjoyed our stay. We were looked after very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Een aand oorgeslaap. Het voldoen aan verwagtinge. Kombuis en badkamer baie klein. Veral badkamer. Stort is besonders klein maar is voldoende vir ‘n kort oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hudson- en Murraystraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dd1575fa5f6ceb99ae7591e221d6fd0769fd504b5d7834058964e53423e71255fca39bd42624f246b5939f6bd95595dad73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Corner of Hudson and Murray Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.866125727446 24.555452677246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang