Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Hill - Wild Olive Tree Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas KN 13, Steenkoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Vanaf R3 205 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stone Hill - Wild Olive Tree Cottage is op 'n privaat bosveldplaas hoog bo die verafgeleë dorpie Magaliesburg. Stone Hill bied troeteldiervriendelike verblyf, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n bad en stort in die badkamer. Die kothuis het ook 'n buitestort.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die stoep ontspan, op die 5 km-staproete gaan stap of in die gemeenskaplike swembad swem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Plaas KN 13, Steenkoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 205
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 205
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas KN 13, Steenkoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78babdce64e99c052250490a8f5e6ed5a57c5c4e05f8c7a3cba9a40328975edb8bdf63b078381d32dc10aaf0a36fcfdc44ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 205 per nag (plek vir 2) Farm KN 13 Steenkoppies 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.000235 27.568284
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem