Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Hill - Cabbage Tree Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andrea W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lieflike plek. This has been one of the best lodges I've stayed in. I highly recommend it, and the staff and caretakers are lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koot E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2018

A wonderful relaxing experience. As a city dweller I enjoyed the wide open spaces listening to the sounds of nature. Elderly persons might have difficulty walking at some parts of the hills.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Caroline
Stone Hill - Cabbage Tree Cottage
Dear Koot, Thank you very much for your review.

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Heerlik en rustig! Mark en Caroline het ons hartlik ontvang. Die stilte en rustigheid was heerlik, die Cottage het niks ontbreek en ons staffie, Lola kon die kuiertjie saam met ons geniet. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Stone Hill - Cabbage Tree Cottage
Dear Wilma, We so look forward to seeing you both and Lola back again at Stone Hill. Thank you for your wonderful comments. Regards, Caroline

Mike V
Kort verblyf
5.0
Mei 2017

Die beste. Alles buitengewoon goeie kwaliteit, buitengewoon skoon en netjies, gasheer vind die regte balans tussen goeie diens en oorbodig word deur te veel aandag gee. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2017

Gemaklike, vinnige wegbreek. Caroline en Mark definieer gasvryheid en vriendelikheid. Kommunikasie en ontvangs was buitengewoon goed. Die eenheid het alles wat mens nodig het en is geweldig netjies. Dis heerlik stil met mooi sonsondergange en gemaklike staproetes. Beslis iets wat ons weer sal doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2017

Great, pet friendly, just enough, out of town getaway. Great pet friendly getaway! Far enough out of town to feel like a break but a short drive from Jozi. Cottages are lovely and private and the kitchen is very well equipped. The friendly Shetland ponies stopped by now and then to visit at the cottage and they were a lovely surprise. I think our dogs are depressed to be back home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Caroline
Stone Hill - Cabbage Tree Cottage
Dear Elsa, What a nice review, and thank you very much.

Annelise J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2016

Netjiese en skoon akkommodasie. Honde is baie welkom met genoeg staproetes. Baie rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Stone Hill - Cabbage Tree Cottage
Thank you very much for such nice comments Annelise. Kind regards Stone Hill

Tiaan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2016

Lekker naweekwegbreek! Dit is 'n baie mooi omgewing en verblyf is baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Caroline
Stone Hill - Cabbage Tree Cottage
Thank you so much for your very nice review. Kind regards Stone Hill

Marilize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2015

Excellent This was really a great experience. The children were so pleased with all of it! We are definitely going to visit this place again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2015

Wonderlike troedeldiervriendelike-akkommodasie. Pragtige skoon en netjiese akkommodasie. Ons vier Huskies het die lang staproetes en rivier baie geniet. Ons sal baie beslis terug gaan. Caroline en Mark is wonderlike gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 205
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 205
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtPqWaALa35NwcFHrTRl1Am0HsUvnLXRCdMwYlI9RcxsLyYkcZn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 205 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm KN 13 Steenekoppies 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.000616421947 27.568173408508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang