Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Horizon

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid A
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n geskiedkundige Old Stone House. Dit het 'n pragtige uitsig oor die hawe en lê in die hartjie van ou Mosselbaai. Dit is stapafstand vanaf restaurante, die Zipline, St. Blaize-staproete, die vuurtoring en die strand. Die eenheid het slaapplek vir tot 8 gaste. Die dupleks het ’n tussenskakeldek met ’n uitsig op die berg en oor die hawe en die see. Die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers en ’n enkel badkamer met ’n bad en ’n toilet. Een van die kamers het ’n koninggrootte-bed, die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware vir 8 toegerus. Die sitarea het ’n TV en lei na die dek. Daar is privaat braaigeriewe aan die agterkant van die huis. Die eerste verdieping beskik oor 1 groot slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ’n sitarea met ’n TV met DStv en ’n kombuisie met ’n mikrogolf en ’n yskas. Die leefarea lei na ’n dek. Eenheid A het ’n skakeldeur na Eenheid B wat dit ideaal maak vir groep van 16 mense wat saam wil kuier. Daar is WiFi. 'n Wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n buitestort word tussen die gaste in eenhede gedeel. Trappe lei vanaf die grondverdieping na die eerste verdieping. Tussen die eerste en tweede verdieping is steil trappe met handreëlings. Daar is ook parkeerplek op die sypaadjie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat die geriewe deur ander gaste gedeel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid B
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kliphuis beskik oor twee eenhede wat aanmekaar grens. Die eenheid het slaapplek vir tot 8 gaste. Die dupleks het ’n tussenskakeldek met ’n uitsig op die berg en oor die hawe en die see. Die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers en ’n badkamer met ’n bad en ’n toilet. Een van die kamers het ’n koninggrootte-bed, die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware vir 8 toegerus. Die sitarea het ’n TV en lei na die dek. Die onderste 2 slaapkamers het elk 'n TV. Daar is privaat braaigeriewe aan die agterkant van die huis. Die boonste verdieping beskik ook 1 groot slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ’n sitarea met ’n TV met DStv en ’n kombuisie met ’n mikrogolf en ’n yskas. Die leefarea lei na ’n dek. Eenheid B het ’n skakeldeur na eenheid A wat dit ideaal maak vir groep van 16 mense wat saam wil kuier. Daar is WiFi. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser word tussen die gaste in eenhede gedeel. Daar is net een badkamer in die onderste eenheid. Die houttrappe na die boonste verdieping is steil. Dit is nie kindervriendelik nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat die geriewe deur ander gaste gedeel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 40, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f2481fe1803c03e08783cfeb2f4b00345878164766d34d4a7268c3f4438ccb81ed22f6397a5de6b7b10fc6f63c787a89c8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 40 Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.184217323975 22.149936671385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang