Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Hounds Lodge

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R400, Hartbeeshoek, 2800, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stone Hounds Lodge is sentraal geleë naby Pretoria, Johannesburg, Krugersdorp en Hartbeespoort. Buiten oornagverblyf is die lodge 'n ideale wegbreekplek vir vriende en familie.

Stone Hounds Lodge bied grasdak-chalets en rondawels, kamers en eenhede wat tussen 2 en 6 mense kan akkommodeer. Die eenhede is ingerig met óf driekwartbeddens, enkelbeddens óf koningingrootte-beddens. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke vir al die eenhede voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Met aankoms word koffie, tee, suiker en verromer voorsien. Kamers word gediens na 'n verblyf van 2 nagte. Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Neem asseblief kennis dat die eenhede nie TV's of WiFi-toegang het nie.

Die eenhede het nie selfsorggeriewe nie, maar gaste kan van die gemeenskaplike braai-area gebruik maak.

Ontbyt en aandete word in die grasdak-eetarea bedien, maar moet voor 24 uur voor inklok bespreek word.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, 'n drankie in die vermaakarea drink, of na die sonsondergang kyk vanaf die patio wat oor die swembad en veld uitkyk. Fasiliteite vir konferensies en werkswinkels, troues, partytjies en reünies. Gaste kan doendinge soos voetslaan en fietsry geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vanaf die R400, Hartbeeshoek, 2800, Gauteng
  • Gaste dink Stone Hounds Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R400, Hartbeeshoek, 2800, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqwtnevd9FRlQb2Jlw2iQIKHYUZpG0gZppae0vZSIATx6rTDFUq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R400 Hartbeeshoek 2800 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.891952741493 27.717583179474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang