Stone House 1
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bulshoek Dam Resort, R363, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R4 670 per nag, vir 13 mense
Beskrywing
Stone House 1 is 'n selfsorghuis in Clanwilliam, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge.
Dié huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, die derde slaapkamer het 5 enkelbeddens, en die oorblywende slaapkamer bestaan uit 4 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers, albei met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, tesame met gratis WiFi.
Buite kan gaste 'n braai-area met ekstra buitesitplek geniet, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies terwyl hulle die rustige berguitsigte ten volle benut.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Ligging
- Bulshoek Dam Resort, R363, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bulshoek Dam Resort, R363, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang