Stone Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 60
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Anel V - Aug 2024
Algehele gradering
Was stunning! Sal vir seker weer Stone Lodge besoek, uiteensetting en akkommodasie.
Stone Lodge se terugvoer
Jippie dankie Anel! Julle was net sulke stunning gaste en ons verwelkom julle met graagte terug! Vriendelike groete, Die Stone Lodge Span
Mark V - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Mark, wow, thank you so much for your kind words! We loved hosting you. Kindest regards, Petro
Sharon H - Des 2023
Algehele gradering
Piece of heaven.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Sharon, we appreciate your patience and thank you for your kind feedback. Stone Lodge would happily welcome you back! The Stone Lodge Team
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Ansonet O - Jul 2024
Algehele gradering
Memorable.
Stone Lodge se terugvoer
Thank you Ansonet!
Hardus B - Jan 2024
Algehele gradering
Sorry - het nie paar woorde nie. Dis regtig baie lekker en baie meer as verwag.
Elzani B - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyf en 'n pragtige huis!
Lees meerStone Lodge se terugvoer
Hi Elzani, ons is so bly julle het julle tyd by Stone Lodge geniet! Vriendelike groete, die Stone Lodge span.
Jacqueline L - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful wegbreek tuiste.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Jacqueline, we are so delighted that you enjoyed Stone Lodge. Kindest regards, Petro
Keneilwe M - Apr 2024
Algehele gradering
Breathtakingly beautiful.
Suzanne D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Stefania D - Nov 2023
Algehele gradering
A perfect stay to enjoy the tranquil South African bush!
Stone Lodge se terugvoer
We are so grateful that you enjoyed your stay with us! We loved you as guests! Regards, the Stone Lodge Team
Matthew B - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful stay in a beautiful setting.
Werner H - Sep 2023
Algehele gradering
Naweek was te kort.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Werner, ons is so bly julle het dit geniet! Groete, Die Stone Lodge Span
Charmaine M - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Stephanie H - Aug 2023
Algehele gradering
Ultimate luxury.
Lees meerStone Lodge se terugvoer
Hi Stephanie, we are so privileged to have guests like your group, that enjoys and appreciates the finer things in life, visiting our lodge. Thank you for your kind feedback. We hope to see you again. Regards, The Stone Lodge Team
Frank G - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Het alles wat nodig is vir 'n wonderlike naweek.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Frank, thank you so much for taking the time to write a review for us. We are so glad you had a good experience.
Best regards,
The Stone Lodge Team
Raffaella R - Apr 2023
Algehele gradering
A great experience.
Lees meerStone Lodge se terugvoer
Hi Raffaella, thank you so much for visiting Stone Lodge. We love it when we get messages like this to say how much you enjoyed it. Thank you, thank you.
The Stone Lodge Team
Simone L - Nov 2023
Algehele gradering
Lieflik.
Nadine M - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful surroundings and home, but no backup systems for during loadshedding and noticed that water is then also affected.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Nadine, we appologize for not having notices in the house. We will immediately work on that. This load shedding is very challenging specially in a reserve where there are a lot of rules. We hope you will give us another chance as we are working on solutions to the loadshedding. Kindest regards, Petro.
Stefan G - Apr 2023
Algehele gradering
Owner very difficult, Cameras in common areas, feels like you are being watched constantly. Wont go there again. Chaged us 50% of Vehichle use after we hardly left the lodge on sunday and they asked us to come back immediately, which we did. The said they needed the car to fetch staff however there was a second game viewer. The seem to do anything to try keep some of the breakage deposit. Pleaty amazing lodges there, but wont go to Stone lodge or 3 on cliff as we had a similar experiance there and its the
Lees meerStone Lodge se terugvoer
Hi Stefan
We are very unhappy about your review. The cameras on the exterior are for your own safety and get monitored by Mabalingwe Nature Reserve’s security team directly and not by us. Also, we rent our game-viewing vehicle per day, and this had to be organised prior to use (not without permission). You just took the vehicle which we needed as we had new guests arriving and we had to transport additional cleaners. We decided to only charge you a half day (which should have been a full day). We agree there are stunning lodges in Mabalingwe. If you speak to any of our guests or read the reviews on this platform you will see we do not like to deduct unnecessary things from the breakage deposit.
Regards,
Petro
Dirk K - Des 2022
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het.
Stone Lodge se terugvoer
Baie dankie Dirk. Vriendelike Groete. Die Stone Lodge Team
Ilze F - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Ilze, baie dankie vir jou terugvoering. Dit is so lekker as mens die beste vir ons gaste wil gee en hulle sien dit raak en waardeer dit. Ons hoop om julle weer vinnig te sien. Groete, Stone Lodge span.
Monika B - Okt 2022
Algehele gradering
What an amazing experience. Would certainly visit again.
Stone Lodge se terugvoer
Thank you so much Monika, we are so happy you had a good experience and hope to see you soon again. The Stone Lodge Team
Ilse V - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Nellmarie Naudé N - Jun 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Lizahne S - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect place for a family get-away!
Lees meerStone Lodge se terugvoer
Hi Lizahne, wow thank you so much for loving Stone Lodge. We will gladly receive you back. We appreciate you kind words. Best regards, The Stone Lodge Team.
Chris B - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Chris, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit. Groete, Petro.
Roewald M - Nov 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike, groot, netjiese, goed ingerigte verblyf met groot kamers en fantastiese fasiliteite.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Roewald, ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer. Groete. Die Stone Lodge Span
Elza C - Aug 2022
Algehele gradering
Luuks, smaakvol, genoeg boeke en speletjies vir winderige dae en alles wat 'n amateur kok nodig het om te kook.
Aneldia M - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Aneldia,
Baie, baie dankie vir jou mooi resensie ons waardeer jou besoeke!
Vriendelike groete,
Stone Lodge Span
Bianca P - Feb 2021
Algehele gradering
Exceeding all expectations.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alle verwagtinge oortref.
Ons het so lekker gebly. Na die naweek wou ons langer bly. Die huis het al ons verwagtinge oortref. Die huis self is pragtig versier en silwerskoon. Die kombuis is goed toegerus en die slaapkamers en badkamers is lekker ruim met pragtige uitsigte oor die bos. Die dek en swembad was ons gunsteling-deel van die huis. Privaat, afgesonder en 'n absolute hemelse bosskuilplek. Jeremia was uitstekend en altyd daar om ons te help wanneer ons dit nodig gehad het. Sal dit sterk aanbeveel! Kan nie wag om terug te keer nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stone Lodge se terugvoer
Thank you so much for this review Bianca. We can’t wait to receive you back!
Regards,
Petro
Hlompho N - Feb 2021
Algehele gradering
Tranquil stay.
Stone Lodge se terugvoer
Thank you so much for being a part of the Stone Lodge family.
Mark R - Sep 2021
Algehele gradering
Well maintained and clean. Provides a relaxing environment.
Stone Lodge se terugvoer
Thank you Mark.
Cilette H - Jan 2021
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Cilette,
Baie dankie vir jou terug voering!
Ons staan reg vir jou volgende besoek!
Groete
Die Stone Lodge Span
Bob V - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Stone Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou tyd wat jy geneem het om die review te skryf. Ons waardeer dit. Ja, Mabalingwe Natuur Reservaat het verskriklik reën gehad vanaf November. Dit is hoekom dit so mooi groen is, maar met die kom die paaie en natuurlik die diere het baie weiding nou. Ons is bly julle het dit geniet.
Rianie S - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasiese plek vir rustigheid.
Lees meerStone Lodge se terugvoer
Hi Rianie, baie dankie vir jou resensie! Ons kan nie wag dat jy terug kom nie. Ons kry nogals gereëld olifante en buffels by Stone Lodge, jammer julle het hulle nie gesien nie! Baie groete, Petro.
Jenny W - Mei 2021
Algehele gradering
Our stay was awesome.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Jenny, thank you so much for your positive review!
We hope to see you again.
Regards,
The Stone Lodge Team
Marinda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Was heerlik.
Stone Lodge se terugvoer
Dankie Marinda.
Isa S - Mei 2021
Algehele gradering
Die bosveld was mooi, Stone Lodge is baie mooi, keurig en perfek uitgelê vir heerlike familie- en vriende-kuier. Maar ons sal nie weer teruggaan.
Lees meerStone Lodge se terugvoer
Hi Isa,
I am so sorry that there were such noisy guests allowed at Mabalingwe. Like we said, on the phone, there was only so much we could do!! I believe the owner of the house got a R9,000 fine. This is the highest ever fine I have heard of at Mabalingwe. We, at Stone Lodge, strive to keep our guests happy and it is very frustrating when things like this, that we have no control over happens.
Once again we apologize for the inconvenience.
Kindest regards,
Stone Lodge Team
Elise S - Nov 2020
Algehele gradering
Heavenly!
Stone Lodge se terugvoer
Hi Elise, we are so glad you enjoyed it and hope to see you soon again!
Regards,
The Stone Lodge Team
Wendy W - Nov 2020
Algehele gradering
Quiet, relaxing, refreshing.
Ulandi P - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi huis met alles wat mens nodig het. Sal definitief weer teruggaan.
Robbyn S - Feb 2020
Algehele gradering
Magnificent home, amazing service, we loved every moment.
Lees meerStone Lodge se terugvoer
Thank you for loving our house Robbyn, we would love to have you back. Best regards, Petro.
Vinoulia B - Jan 2020
Algehele gradering
The stay was amazing. It was far better then we expected! The place is beautiful, space has been well thought off. We have 2 small kids and they where entertained from pool, full DStv with internet and the the animals coming to the water hole. We will be back again. We loved it.
Lees meerDebbie L - Okt 2020
Algehele gradering
Regtig besonders.
Stone Lodge se terugvoer
Baie dankie Debbie. Ons is so bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Stone Lodge Span
Jacques B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker en netjiese plek wat baie goed toegerus is.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Jacques,
Baie dankie vir julle terugvoering!
Ons stem saam met jou en wens ons jan no kragbron gebruik. Ongelukkig laat hulle dit nie toe nie.
Dankie dat julle sulke goeie gaste was, ons hoop om julle weer te Sien!!!
Stone Lodge Span
Jo L - Des 2019
Algehele gradering
Situated in a beautiful and peaceful surrounding. Well furnished and equipped house with everything you need.
Stone Lodge se terugvoer
Wow, thank you so much for your kind words.
We are so happy you enjoyed it and hope to see you soon!
Just to let you know that you were 5-star guests as well! We can recommend to you!
Regards,
Stone Lodge Team
Junior W - Nov 2019
Algehele gradering
Ek kan die huis vir enigeen aanbeveel, fantasties en luuks!
Stone Lodge se terugvoer
Thank you so much for your very kind review! You were also a 5-star guest! Hope to see you soon.
Merry Xmas.
Petro
Yolande D - Okt 2019
Algehele gradering
Stunning place!
Stone Lodge se terugvoer
Thank you so much Yolande. We are so grateful that you enjoyed staying at Stone Lodge.
Warmest regards,
Petro
Francois S - Sep 2019
Algehele gradering
Skitterend, die beste tyd ooit.
Olive G - Mrt 2019
Algehele gradering
Luuks en ruim.
Stone Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle die Stone Lodge ondervinding met ons deel. Ons hoop om julle weer te ontvang. Julle was net so goeie gaste! Kan julle aanbeveel.
Petro,
Stone Lodge Span
Clemens G - Des 2019
Algehele gradering
Great place to stay, topnotch value for money.
Lees meerPetro O - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut asemrowend!
Melissa H - Des 2018
Algehele gradering
Absolutely incredible.
G.c. M - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker ontspan, goeie wildlewe.
Stone Lodge se terugvoer
Hi Neels, julle was ook 5 ster gaste. Baie dankie vir jou ondersteuning. Sien julle in Maart.
Vriendelike groete
Stone Lodge
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein 30, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang