Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Was stunning! Sal vir seker weer Stone Lodge besoek, uiteensetting en akkommodasie. Was stunning! Sal vir seker weer Stone Lodge besoek, uiteensetting en akkommodasie besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Stone Lodge
Jippie dankie Anel! Julle was net sulke stunning gaste en ons verwelkom julle met graagte terug! Vriendelike groete, Die Stone Lodge Span

Mark V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing. When I die and go to heaven I hope it's like Stone Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Stone Lodge
Hi Mark, wow, thank you so much for your kind words! We loved hosting you. Kindest regards, Petro

Sharon H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Piece of heaven. We had such a wonderful time. Thank you! The house and location is just perfect. We were so thankful for the immediate action that was taken when the vehicle was acting up, and another one was supplied immediately. Also, when there was a problem with the water, it was attended to as a matter of urgency. The communication with us as visitors was first class. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Stone Lodge
Hi Sharon, we appreciate your patience and thank you for your kind feedback. Stone Lodge would happily welcome you back! The Stone Lodge Team

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansonet O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Memorable. What an amazing stay at Stone Lodge!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Stone Lodge
Thank you Ansonet!

Hardus B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Sorry - het nie paar woorde nie. Dis regtig baie lekker en baie meer as verwag. Partykeer bestel jy vis en chips, en jy weet wat jy kry. Stone Lodge kry jy nie net tamatiesous nie, maar 3 T-bones, 4 slaaie en dan nog roomys ook. Amazing diens, amazing personeel en ongelooflik goed toegerus. Die aandag aan detail is nie ongemerk nie. Amper soos iemand anders se huis gevoel. Baie dankie. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzani B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Lieflike verblyf en 'n pragtige huis! Stone Lodge is amazingly mooi en ons het baie lekker gebly - dit is baie groter as wat dit op die foto's lyk met spasie vir Afrika!. Die enigste iets wat in ag geneem moet word is dat die 16 km van reception / spa af gelyk is aan 40 min se ry. Daar is nie ongelooflik baie wild in die area nie, jy moet +/-45 min ry om wild by Itaga te sien. Ten spyte daarvan het ons dit vreeslik baie geniet en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Stone Lodge
Hi Elzani, ons is so bly julle het julle tyd by Stone Lodge geniet! Vriendelike groete, die Stone Lodge span.

Jacqueline L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Beautiful wegbreek tuiste. Beautiful plek! Vreedsaam en privaat. Gesellig. Mooiste sunsets.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
Stone Lodge
Hi Jacqueline, we are so delighted that you enjoyed Stone Lodge. Kindest regards, Petro

Keneilwe M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Breathtakingly beautiful. The place was huge and much more than we expected. I'm coming back again with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Heerlik gebly. Heerlik gebly by lodge. Lekker ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein 30, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhwpGlFICAaIOt7tscnGWdjH1Kz7Nqxice2k6CEFbx5vlvs0b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 7) 55 5 1 5 Elandsfontein 30 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.795760912001 28.121311589494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang