Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Meadows Country Estate

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Thabang T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was peaceful and pleasant. My wife and I needed a trip to be together. From the time we arrived until we left we felt at home. The owners were so welcoming and very accommodating. My wife was a bit scared of their dogs but she learned that they were the friendliest dogs ever, she couldn't stop playing with them. We booked the Hoep Hoep apartment. Such a perfect place for a couple to snuggle and rejuvenate, very private, clean, was just perfect. We enjoyed our Bible study outside the unit, and at night we had a braai and romantic dinner by the fire. This place comes highly recommended for all types of getaways, from couples to family and friends to get away from the city. The farm has everything you need. Best was we never experienced loadshedding during the day for four days and three nights. Good value for the money! Perfect place! Pools and games spot-on. My wife and I got to be on a boat for the first time, perfect sport for learning to depend on each other, we had lots of fun. We are looking to take back our family one day. We will say book in this place and you won't cry, only tears of joy and peace of gratitude that you did this favour to yourselves and took the time out to be with family and friends. Perfect place for no outside world and to reconnect with your spouse! Thank you Andrea and wife, they took good care of us, till next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Stone Meadows Country Estate
Thank you, Thabang. What a pleasure to have you both here. Please come again!

Arete M
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Family weekend to say goodbye. This has been an amazing weekend and I wish I booked more nights. It is peaceful and quiet. We could take our doggies with us and really loved being together as a family. The friendly service of our hosts was also amazing. We will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Stone Meadows Country Estate
Dit was so lekker om julle almal hier te he! Kom sommer gou weer.

Maureen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Absolutely amazing. The most restful weekend my husband and I experienced. Sitting on the stoep in the forest, watching the monkeys and squirrels and listening to the birds was just what we needed. Andre and Elsabe were amazing hosts and the whole facility is awesome. The accommodation is more than what you need. Totally recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Wonderful stay. It was great, very peaceful and nice. Very spacious rooms and different options available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Wonderful stay. It was great, very peaceful and nice. Very spacious rooms and different options available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul Marthinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig, ontspannend en mooi natuur! Ons is hartlik ontvang. Lieflike mense. Plek was netjies en skoon en alles was daar wat nodig is. Ons het die dam en swembad baie geniet. Eekhorings het ons baie vermaak. Dankie vir die gratis krat hout, het dit baie waardeer. Ons het die diere en honde ook geniet. Ons is ook meer vertel oor die plek en ons rond gewys. Ons het die naweek baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Stone Meadows Country Estate
Dankie, Paul Marthinus Bester! Net 'n plesier om jou hier te hê. Kom kuier gou-gou weer.

Joe V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2024

Fantastic. Great relaxed weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francis V
Kort verblyf
2.4
Apr 2024

Nie wat mens verwag het. Is baie vriendelik ontvang. Mense was baie behulpsaam met die vervang van 'n pap band wat ons oppad soontoe gekry het. Ek kan ongelukkig nie die eenheid aanbeveel nie. Mens is omring met bokke en perde en dieremis. Daar is ongelooflik baie vlieë en miere in die eenheid a.g.v. die dieremis wat reg om die eenheid lê. Daar is die heeltyd 'n lawaai met die diere saam, veral as jy jou honde saamneem, wat dan heeltyd vir die konstante diere-aktiwiteite om jou blaf. Die eetgerei in die eenheid kon aandag kry. Geen opskepbakke beskikbaar nie. Geen waaiers nie. Ook geen sambreel / skadu as mens buite wil sit nie. Daar was gaste in een van die eenhede wat ongelooflik lawaai gemaak het, en net weereens die rus en vrede waarna mens opsoek was, versteur het.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Esme D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Heerlike stil plek waar jy kan rus. Stone Meadows Country Estate eienaar het ons vriendelik behandel en tuis laat voel. Ons kon stap soos die roete wat hy aangedui het en geskiedenis van die area verduidelik wat baie interessante inligting was. Ons het mooi foto's geneem. Daar is 'n verskeidenheid van voëls op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanika O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Het tuis en welkom gevoel en dit baie geniet. Het tuis gevoel en welkom. Vriendelike diens en lekker om te gaan rus. Ook privaatheid gehad. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 & 22, Buffelsfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee49ad3150dfef7edcfd67cd095655c00ffdef7461e087fa618ef10719a4c97a160275ba514c363f149f88ce574aac13e3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Portion 21 & 22 Buffelsfontein 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.958584873578 27.358403205872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang