Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Olive Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine & Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir Stone Olive Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charlene C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C

Om in een woord op te som "rustig". Baie stilte. Net wat 'n bedaarde kop nodig het.

Het baie lekker gebly. Dit is rustig en nie ver van die see nie. Genoeg restaurante naby om van te kies.

Indira M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Indira M

Loved it was all we needed and more. They need fibre because the WiFi is bad.

It was beautiful, loved it. However, they need to get fibre. WiFi was bad in that accommodation.

Zardie L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zardie L

Absolutely amazing.

Just what we needed. The host went the extra mile to ensure we enjoyed and got the most out of our stay in Jeffrey's Bay!

Wena V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wena V

Alles wat jy nodig het!

Gasvry, heilige plek en skoon.

Joseph R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph R

Netjiese, mooi rustige verblyf.

Friendelikke ontvangs gehad, alles baie netjies met 'n ordentlike ontbyt, elke rand werd.

Dirk E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk E

Baie lekker gekuier.

Vriendelike mense en doen die biki ekstra om die verblyf die moeite werd te maak.

Nadja M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadja M

Fantastiese en spesiale verblyf.

Ons het ons tydjie so baie geniet! Ongelooflike gasheer en gasvrou! Lieflike ontbyt geurig voorberei. Gerieflike en stylvolle kamers. Baie skoon en netjies! Waarde vir jou geld! Goeie ligging! Beslis 'n wenner gastehuis!

Rothner B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rothner B

Vriendelike mense, baie behulpsaam, goeie diens. Lekker daar geslaap, bed is so sag.

Alles was 100%. Tevrede met verblyf, lekker geslaap.

Nozuko S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozuko S

Enjoyed my stay very much.

Would like to come back some other time.

Coert S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert S

Ek het vir my ouers bespreek by Stone Olive Guesthouse, hul kon nie ophou praat hoe lekker hul gebly het en hoe vriendelik die mense is nie.

Baie dankie vir puik diens en vriendelikheid. Sal jul aan enigeen aanbeveel!

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Hi, baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n plesier om hulle hier te he.
Groete, Janine en Roelof.

Stone Olive Guesthouse
Quentin D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin D

Gemaklik en skoon.

Pragtige huis en aangename gas. Gemaklik gebly. Wonderlike mense.

Clive S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive S

Very neat and well appointed. Lovely views.

Helpful and warm reception, excellent breakfast.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for the feedback, we really do appreciate it, it was a pleasure having you.

Stone Olive Guesthouse
Lizel S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel S

Heerlike ontbyt, netjiese kamer!

Baie vriendelik en behulpsaam!

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Ons waardeer die boodskap, sien julle sommer gou weer.

Stone Olive Guesthouse
Phillip P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P

5 ster plek met 5 ster mense.

Ons het so lekker tuisgegaan by Olive Stone Gastehuis, waarlik 5 ster-gehalte met die mooiste hartsmense aan stuur, ons sal beslis weer terugkom vorentoe!

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Dit is net so lekker om great gaste te kan ontvang, baie dankie vir die terugvoer.

Stone Olive Guesthouse
Yolanda E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda E

Dit was baie aangenaam, die diens is effektief en al die personeel was baie vriendelik.

Die kamers was baie netjies, die atmosfeer rustig en mens het welkom gevoel sonder dat daar onnodig op jou privaatheid inbraak gemaak is.

David O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David O

Lekker.

Sien sterre.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie.

Stone Olive Guesthouse
David H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David H

Ons het veilig en gemaklik gebly, maar het nie juis gevoel dit is die standaard van luukse akkommodasie wat ons van die advertensie verwag het nie.

Die kamer was klein en glad nie eintlik luuks nie. Dit was skoon en netjies.

Gerda M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Gerieflik. Stylvol. Goeie ligging. Vriendelike gasvrou.

Sal verblyf enige tyd aanbeveel. Rustige en veilige akkommodasie.

Marli D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D

Luuks en gasvry.

Stone Olive is ons eerste keuse wanneer ons in Jeffreysbaai kuier. Die kamers is pragtig met luukse linne en smaaklike ontbyt word soggens voorgesit.

Sonja B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Pragtige kamer, heerlike ontbyt, vriendelike eienaars en staf.

Sien sterre.

Lindie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Pragtige plekkie met baie vriendelike mense

Baie stylvol en mooi!

Marli D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D

Wow!

Gasvryheid op sy beste. Gerieflik, gemaklik en die heerlikste ontbyt. Ons gaan vir seker weer daarheen.

Nina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina V

Baie vriendelike en professionele diens. Kamers is netjies en goed ingerig.

Ons het heerlik gebly, lekker geswem en in die tuin gekuier. Die kamer was netjies en mooi versier met alles wat ons nodig gehad het, plus 'n heerlike ontbyt voor ons in die pad geval het.

Andre S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Sentraal, netjies, modern, skoon.

Ongelooflik lekker gebly. Die eienaar is baie betrokke en sy gaan regtig uit haar pad uit om jou verblyf so lekker as moontlik te maak.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie, dit is net n plesier om jul te ontvang
Groete Roelof en Janine

Stone Olive Guesthouse
Nicolette V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Pragtige gastehuis wat jou spesiaal laat voel.

Pragtige geseënde plek. Van die intrapslag voel jy spesiaal. Gasvrou en personeel is almal baie akkommoderend en vriendelik. Heerlike bederf ontbyt. Het sommer net baie spesiaal gevoel in ons pragtige kamer 7. Dankie julle. Julle is baie spesiaal.

Rutger B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rutger B

Stone Olive Guesthouse can be highly recommended.

Excellent service. Rooms very clean and tidy. Excellent breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stone Olive Guesthouse is hoogs aanbeveelbaar.

Uitstekende diens. Kamers is baie skoon en netjies. Heerlike ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for the feedback, it was a pleasure having you here.
Regards,
Roelof and Janine

Stone Olive Guesthouse
Louette D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louette D

Baie netjies en modern, eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Baie mooi en netjiese gastehuis. Vriendelike eienaars. Goeie ontbyt, netjiese kamers en badkamers. Beveel dit vir enige een aan.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie, hoop ons sien mekaar gou weer.

Stone Olive Guesthouse
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Christelle W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle W

Lieflik skoon en netjies.

Heerlik gebly in 'n skoon netjiese gastehuis met baie vriendelike eienaar. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke. Ek beveel dit beslis aan.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie, hoop ons sien mekaar gou weer.

Stone Olive Guesthouse
Elizabeth B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Uitstekende diens, luukse kamer en beste ontbyt ooit. Dankie vir die gasvryheid.

Beste verblyf, pragtige, luukse kamer. Ontbyt beslis aan te beveel. Het baie spesiaal gevoel.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie, hoop ons sien mekaar gou weer.

Stone Olive Guesthouse
Riette G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette G

Uitstekende diens en vriendelikheid.

Pragtige plek met vriendelike personeel.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie, hoop ons sien mekaar gou weer.

Stone Olive Guesthouse
Jackie G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie G

Baie lekker! Ontbyt was heerlik, plekkie is pragtig.

Sal beslis weer daar bly en dit aanbeveel vir ander. Baie vriendelike dame wat ons gehelp het, sy laat 'n mens baie welkom voel.

Leonie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D

Diens was puik.

Leonie was baie hulpvaardig, die verblyf was uitstekend en die ontbyt baie goed.

Ben F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F

Ontspannende verblyf.

Baie mooi, netjiese, rustige verblyf na 'n lang sakedag. 'n Fantastiese ontbyt die volgende oggend om die nuwe dag mee te kon begin. Baie dankie vir alles.

Maria P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Uitstekend.

Leonie en haar personeel is uiters vriendelik en behulpsaam en voldoen aan die verwagtinge wanneer jy so 'n gastehuis kies.

Louis & Florence V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis & Florence V

Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid.

Die gastehuis staan uit teenoor ander huise in onmiddellike omgewing. Die gastehuis, die diens, gasvryheid is alles van topgehalte. Die gastehuis se ligging is ook van so 'n aard dat jy naby alles is. Die tuin en swembad was deurentyd skoon en netjies. Die gastehuis se dekor en meubels is stylvol en 'n persoon voel onmiddellik tuis. Dis definitief my tuiste as ek weer in Jeffreysbaai gaan vakansie hou.

Stephnie K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephnie K

Juweel in Jeffreysbaai!

Pragtige plek met ongelooflike mooi dekor. Uitstekende diens deur vriendelike personeel. Sal beslis weer besoek!

René M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René M

Dekor is ongelooflik en mooi diens puik.

Baie vriendelike ontvangs, dekor is onberispelik en ongelooflik mooi!

Iris L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris L

Most enjoyable.

Hostess incredibly hospitable. Rooms comfortable and clean. Most suitable for my quick stay after a long drive.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Dear Nigel,

Thank you very much for your feedback, we always strive for excellence. Your review is highly appreciated.

Regards,
Leonie

Stone Olive Guesthouse
Willem J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Puik akkommodasie en diens by Stone Olive Gastehuis!

Ons is baie beïndruk met die puik diens en geriewe by Stone Olive! Sal enige tyd weer by Leonie en haar span gaan kuier! O ja - die ontbyt is BAIE lekker! Leonie het uit haar pad gegaan met uitstekende diens - veral toe ons vlug vertraag is vanaf JHB met meer as 'n uur! Nogmaals dankie!

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Beste Willem,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.

Groete,
Leonie

Stone Olive Guesthouse
Patrick H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Absolute goeie waarde vir geld.

Pragtige, skoon en veilige kompleks. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Absolute goeie waarde vir geld. 'n Dakwaaier of 'n lugversorger sal net nog meer waarde tot die verblyf voeg. Sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familie. Sal self weer daar gaan oornag.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Beste Patrick,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Waaiers is wel beskikbaar op aanvraag.

Groete,
Leonie

Stone Olive Guesthouse
Marzanne D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marzanne D

Lekker!

Ek het 'n paar dae in Jeffreysbaai gestop tydens toer langs kus op. Lekker ontbyt. Pragtige stoep om op te ontspan en na die see te kyk.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Beste Marizanne,

Baie dankie vir die mooi pluimpie. Ons personeel waardeer dit opreg.

Groete,
Leonie

Stone Olive Guesthouse
Evelyn R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn R

Lovely decor, very nice staff

A beautifully maintained house and garden with good safe parking. We were made very welcome and served a good breakfast.

Stone Olive Guesthouse se terugvoer

Dear Evelyn,

Thank you for the good review, we value the feedback. Your comments will definitely be passed on to the staff.

Kind regards,
Leonie

Stone Olive Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azaleastraat 27, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4Y2YxMjkyLWUyZjItNDhiYi04YmI0LTdmZmEyNTU0NjVmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 27 Azalea Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.041308774302 24.923255139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang