Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Olive Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charlene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Om in een woord op te som "rustig". Baie stilte. Net wat 'n bedaarde kop nodig het. Het baie lekker gebly. Dit is rustig en nie ver van die see nie. Genoeg restaurante naby om van te kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Indira M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Loved it was all we needed and more. They need fibre because the WiFi is bad. It was beautiful, loved it. However, they need to get fibre. WiFi was bad in that accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zardie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Absolutely amazing. Just what we needed. The host went the extra mile to ensure we enjoyed and got the most out of our stay in Jeffrey's Bay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wena V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Alles wat jy nodig het! Gasvry, heilige plek en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joseph R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjiese, mooi rustige verblyf. Friendelikke ontvangs gehad, alles baie netjies met 'n ordentlike ontbyt, elke rand werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Baie lekker gekuier. Vriendelike mense en doen die biki ekstra om die verblyf die moeite werd te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantastiese en spesiale verblyf. Ons het ons tydjie so baie geniet! Ongelooflike gasheer en gasvrou! Lieflike ontbyt geurig voorberei. Gerieflike en stylvolle kamers. Baie skoon en netjies! Waarde vir jou geld! Goeie ligging! Beslis 'n wenner gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rothner B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Vriendelike mense, baie behulpsaam, goeie diens. Lekker daar geslaap, bed is so sag. Alles was 100%. Tevrede met verblyf, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nozuko S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Enjoyed my stay very much. Would like to come back some other time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coert S
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Ek het vir my ouers bespreek by Stone Olive Guesthouse, hul kon nie ophou praat hoe lekker hul gebly het en hoe vriendelik die mense is nie. Baie dankie vir puik diens en vriendelikheid. Sal jul aan enigeen aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine & Roelof
Stone Olive Guesthouse
Hi, baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n plesier om hulle hier te he. Groete, Janine en Roelof.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine & Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azaleastraat 27, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4Y2YxMjkyLWUyZjItNDhiYi04YmI0LTdmZmEyNTU0NjVmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 27 Azalea Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.041308774302 24.923255139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang