Stone Ridge Luxury Self-Catering Units
Beskrywing
Hierdie eenheid het 1 slaapkamer en ’n ekstra slaapbank in die sitarea. Daar is nie 'n braai area nie. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het 'n slaapbank vir kinders onder 12 teen 'n ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Sommige eenhede het 'n slaapbank wat beskikbaar is aan kinders onder die ouderdom van 12 teen R230 ekstra per nag.
Stone Ridge het 1 eenheid wat troeteldiervriendelik is en tydens buiteseisoen beskikbaar is.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het ingeboude kaste en lugversorging. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in die eenheid. Verder het die eenheid ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Sommige eenhede het 'n slaapbank wat beskikbaar is aan kinders onder die ouderdom van 12 teen R230 ekstra per nag.
Stone Ridge het 1 eenheid wat troeteldiervriendelik is en tydens buiteseisoen beskikbaar is.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bied weer 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het ingeboude kaste en lugversorging. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in die eenheid. Verder het die eenheid ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Sommige eenhede het 'n slaapbank wat beskikbaar is aan kinders onder die ouderdom van 12 teen R230 ekstra per nag.
Stone Ridge het 1 eenheid wat troeteldiervriendelik is en tydens buiteseisoen beskikbaar is.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers en 'n ekstra slaapbank in die sitarea vir kinders. Daar is slegs 2 van hierdie eenhede. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Addisionele fooi word per kind betaal wanneer daar meer as 4 gaste in die eenheid slaap. Hierdie eenhede word ongelukkig nie aan meer as 4 volwassenes verhuur nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Sommige eenhede het 'n slaapbank wat beskikbaar is aan kinders onder die ouderdom van 12 teen R230 ekstra per nag.
Stone Ridge het 1 eenheid wat troeteldiervriendelik is en tydens buiteseisoen beskikbaar is.
Rook in die eenhede is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingostraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang