Stonebreaker Country Lodge
Beskrywing
Hierdie knus kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelrusbank, spieël, lessenaar en 'n tafel waarop tee- en koffiemaakgeriewe staan. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi, en die kamer het 'n verwarmer, wit linne, 'n haardroër en 'n klokradio. Die kamer lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n uitsig oor die vallei en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kamer het slaapplek vir 1 gas en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n kas met lekker baie spasie, 'n dubbelbed en 'n lessenaar met 'n stoel. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die kamer het ook 'n verwarmer, wit linne, 'n haardroër en 'n klokradio. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n privaat onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Daar is ook lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n enkelslaapbank, 'n dubbelrusbank en 'n tafel waarop tee- en koffiemaakgeriewe staan. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi, en die kamer het 'n verwarmer, wit linne, 'n haardroër en 'n klokradio. Die kamer lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin en vallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Daar is lugversorging, 3 enkelbeddens, 'n gemakstoel en 'n tafel waarop tee- en koffiemaakgeriewe staan. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi, en die kamer het 'n verwarmer, wit linne, 'n haardroër en 'n klokradio. Die kamer lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin en vallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n dubbelbed, 'n dubbelrusbank, spieël, lessenaar en 'n tafel waarop tee- en koffiemaakgeriewe staan. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi, en die kamer het 'n verwarmer, wit linne, 'n haardroër en 'n klokradio. Die kamer lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin en vallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Daar is lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n dubbelrusbank, spieël, lessenaar en 'n tafel waarop tee- en koffiemaakgeriewe staan. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi, en die kamer het 'n verwarmer, wit linne, 'n haardroër en 'n klokradio. Die kamer lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin en op die berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaaparea, eetarea, kombuisarea en 'n badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n kas, dubbelbed, stapelbed en 'n lessenaar voor die spieël. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die kombuisarea het 'n ontbyteiland en is met 'n yskassie, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n uitsig oor die vallei en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n kas, 3 enkelbeddens en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die kombuisie is met 'n yskassie, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n uitsig oor die vallei en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaaparea, eetarea, kombuisarea en 'n badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n kas met lekker baie spasie, 'n dubbelbed, stapelbed en 'n lessenaar voor die spieël. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n verwarmer, wit linne, 'n haardroër en 'n klokradio. Die kombuisarea is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n privaat onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Daar is ook lugversorging, redelik baie spasie in die kas, 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank met oorgenoeg sitplek. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die kombuisie is met 'n yskassie, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n uitsig oor die vallei en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer en 'n kombuisie. Die kamer het lugversorging, 'n dubbelbed, oorgenoeg kasruimte en 'n spieël. Die ruim en suite-badkamer het 'n stort en 'n hoekbad met spuitstrale. Daar is ook 'n rusbank, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die kombuisarea is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die vallei en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar by die lodge en kan by ontvang bespreek en betaal word. 'n Kontinentale ontbyt (broodrooster, konfyt en tee en koffie) en 'n volle Engelse ontbyt met pap is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang