Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonebreaker Country Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Rihan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik, rustig, netjies, veilig. Beslis 'n moet. Chantell het ons so vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel en baie moeite gedoen om ons in te lig oor eetplekke ens. Beslis die beste plek in die omgewing. Netjies, lowergroen en baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Quiet place with great views. The hostess was extremely professional. From arrival to departure, she continued to make sure that we were comfortable. Beautiful, well-maintained premises, with every amenity needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mearl J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable. The response was quick and we were well received by the host. The aircon is a win for that area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Was baie lekker daar, skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly en was met ope arms ontvang, en die mense daar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fagrie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Perfect stopover. Wonderful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Asemrowend, wonderlik puik! 'n Ware juweel in die hart van die Swart. Klein juweel in die Swartberg hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
So mond kort mos jam - jy kon dit sowaar nie beter gestel het nie. Nie net is die omgewing asemrowend mooi nie, maar kry jy ook weer 'n nuwe asem wanneer jy ons besoek. Wonderlike puik verwelkoming wag jou in voordat jy die juweel van die Swartberg hart kan geniet.

Bradley F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent stay! Great stay for the night. Service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Thank you, Bradley! Your feedback is excellent. Thank you for taking the time to let us know about your great overnight stay with us and the excellent service received. We hope to welcome you back in the near future. Have an amazing 2025.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Liefste Shan, Dit is baie mooi gesê - goeie waarde vir jou geld en daarmee sal ons beslis nie stry nie. Ons streef na netheid, goeie tariewe en kommunikasie en ons is verheug om te weet dat ons daarin kon slaag gedurende julle besoek aan ons. Ons hoop verseker om julle weer in die toekoms te kan verwelkom. Mag 2025 net alles inhou wat mooi is.

Christiaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker. Die diens wat gelewer was, was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Stonebreaker Country Lodge
Ons stem beslis saam - goeie diens en lekker verblyf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R700
R 700 R 525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ba615f3233ba93b8fdf2ce8605aeeedccd13426e1a2fb76e4a8f90515b1d83023621ba3a209123c1da0dee2512722c8f7ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 100m from the R328 Stonebreaker Country Lodge 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.457904447092 22.257807254791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang