Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonebreaker Country Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R488 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stonebreaker Country Lodge bied rustige verblyf in Oudtshoorn en spog met 'n pragtige uitsig. Gaste kan tussen 11 verblyfopsies, elk met 'n privaat ingang, en netjiese, gerieflike dekor, kies.

Twee van die kamers is spesiaal vir pasgetroudes ingerig en dien as wittebroodkamers. Die ander kamers het elk 2 enkelbeddens, dubbelbeddens en stapelbeddens, wat beteken dat die verblyf in 'n wye reeks behoeftes voorsien. Die meeste van die kamers het storte, maar 3 van die kamers het storte en baddens.

Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe met ketels en daar is lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook in elke kamer beskikbaar.

Gaste het toegang tot hul eie ingang en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Stonebreaker Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stonebreaker Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb0f1c3236ebbf34ef70e12f813bcdb2e676b92f8082e7df2c63923c471608a6793d1fd0e9bf568c0f33b78779e12adec82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 100m from the R328 Stonebreaker Country Lodge 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.458042 22.257774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang