Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonebreaker Country Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R488 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stonebreaker Country Lodge bied rustige verblyf in Oudtshoorn en spog met 'n pragtige uitsig. Gaste kan tussen 11 verblyfopsies, elk met 'n privaat ingang, en netjiese, gerieflike dekor, kies.

Twee van die kamers is spesiaal vir pasgetroudes ingerig en dien as wittebroodkamers. Die ander kamers het elk 2 enkelbeddens, dubbelbeddens en stapelbeddens, wat beteken dat die verblyf in 'n wye reeks behoeftes voorsien. Die meeste van die kamers het storte, maar 3 van die kamers het storte en baddens.

Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe met ketels en daar is lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook in elke kamer beskikbaar.

Gaste het toegang tot hul eie ingang en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Dordrey B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie kort, maar baie lekker! Ek en my man het vir een nag oornag terwyl die kinders ook vir sport in Oudtshoorn was. Dit was baie gerieflik en rustig....
Sien meer
Aug 2024
Elsabe E
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, ruim, vriendelik. Kan sterk aanbeveel. Uitstekend. Ongelooflik vriendelike diens en netjies. Kinders het gevoel dit is 5-ster verblyf.
Jul 2024
Barbara V
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustigheid skoon lug gee jou weer nuwe energie. Baie pragtig tussen berge omring deur skoonheid van die natuur.
Mrt 2024
Lisbie K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker gebly. Baie rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly en sal aanbeveel. Die plekkie was skoon, vars ...
Sien meer
Mrt 2024
Demona Charlotte S
Gesin met tieners
5.0
Super lekker familie verblyf. Ons het heerlik gebly, personeel was baie hulpvaardig en het gehelp met enige ekstra versoeke van ons kant. Kamers is ru...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stonebreaker Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb0f1c3236ebbf34ef70e12f813bcdb2e676b92f8082e7df2c63923c471608a6793d1fd0e9bf568c0f33b78779e12adec82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 100m from the R328 Stonebreaker Country Lodge 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.458042 22.257774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang