Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonechat Game Lodge

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stephan C
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Ontspanning uit die boonste rakke. Baie goed ingerig. Hier kan jy vir ure op die dek sit met ñ koue glas in die hand en staar na vlaktes wat met jou praat. Nie kinder- of oumens vriendelik nie, daar is baie trappe en 'n oop dek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Rustige, mooi omgewing. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die laaste 20km na Stonechat Game Lodge is rowwe grondpad, maar 'n gewone voertuig kan dit maklik ry. Wanneer mens by die lodge aankom, is die pad vergete. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer. Karla het ons geneem op 'n wildrit en sy maak die lekkerste knoffelbrood. Ons het regtig ons naweek geniet by die akkommodasie. Ek kan hulle aanbeveel vir as jy opsoek is na 'n rustige wegbreek. NS. Daar is twee baie oulike vriendelike katjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhardus G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Just wonderful and silent. Here you can rest, walk as long as you want, take photographs to your heart's content and just relax. a lot of birds for the bird watcher as well as game for the game enthusiast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Stonechat Game Lodge
Thank you for the positive feedback Gerhardus. I agree, Wag 'n Bietjie Lodge offers a lot for nature lovers and for those who just want to have a peaceful and quiet time.

Andre S
Kort verblyf
4.8
Mei 2021

Baie lekker plek naby aan die Johannesburg en tog ver van die daaglikse lawaai. Dis 'n heerlike wegbreekkuierplek. Ons was 10 mense en nooit het ons beknop of op mekaar gevoel nie. Kamers is gerieflik met alles wat jy nodig het. Lekker kuierplek by die bar met 'n stoep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jiafeng L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2020

Beautiful, quiet, safe Beautiful environment, very good service, quiet and safe, hiking along the river, the landscape is very beautiful

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dina
Stonechat Game Lodge
Thank you for the review and positive feedback Jiafeng. It was a pleasure hosting your group. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 40, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ9yuxlfPgwOnmUFbQ4uUn2yknOMt9XDCq4H8H7RjxFj6fUF1LH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Portion 40 Onspoed 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.751197222222 28.920038888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang