Stonecrop Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leonora Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Shane J - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelik, wonderlike gasvrou, skoon en netjies, waarde vir geld.
Rolandi C - Okt 2023
Algehele gradering
Stonecrop Dazzleberry het ons verwagtinge oortref. Pragtig, skoon, netjies en perfek.
Stephanie V - Sep 2023
Algehele gradering
Attention to detail.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Thank you for taking the time to review our establishment and your 5-star rating of Stonecrop, Stephanie!
We're truly pleased that you enjoyed your short stay and hope you'll return for a longer visit soon.
Kind regards to you both!
Alan and Leonora
Manny F - Sep 2023
Algehele gradering
Net naweekwegbreek.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe oorsig van jul naweekverblyf by ons, Manny. Ons is baie bly julle voel ons het meer gebied as wat julle verwag het. Julle was moeitevrye gaste en sal altyd welkom wees op Stonecrop. Groete, Leonora
Melandri S - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek, fantastiese mense.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Beste Melandri, dankie vir jou wonderlike resensie 5 sterre, ons is so bly julle het die kothuis so geniet. Dit was 'n voorreg en plesier om jou bondgenoot te wees met die reël van die verrassings-wegbreek om jou vriend se verjaardag te vier. Ons sien daarna uit om julle weer binnekort op Stonecrop te mag ontvang.
Michael D - Aug 2022
Algehele gradering
Neat and tidy, wonderful garden, wake up to birdsong.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Thank you for your great review, Michael! We're so pleased you and your wife enjoyed Stonecrop, we loved having you here and hope you'll return some time in the near future!
Jacques C - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie aan die buitekant van Witrivier.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Dankie dat jy die tyd afgestaan het om 'n resensie oor Stonecrop te doen, die vyf sterre is 'n heerlik, onverwagte bonus, baie dankie, Jacques! Julle was moeitevrye gaste en sal altyd weer met groot vriendelikheid hier ontvang word.
Bronwyn E - Jun 2021
Algehele gradering
Absolutely magical.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Thank you for this brilliant review: Humbling...
It was our absolute pleasure to be able to offer you and your awesome son a safe haven for a few days. So happy you felt loved!
Please come visit again - you are now 'family'!
Laurizel G - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek. Skoon, netjies, veilig.
Stella M - Jan 2020
Algehele gradering
We feel comfortable and we would like visit again in winter time.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Dear Stella, thank you so much for taking the time to review your stay at Stonecrop. We loved having you and your husband here and you will be welcome back here always. Kind regards, Alan and Leonora.
Magda V - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut 'n huis van die huis af, altyd netjies en skoon.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou 5-ster resensie, Magda! Dis vir ons eweneens 'n plesier om waarderende mense soos julle as gaste te hê!
Hoop julle kom eendag weer hier uit!
Lungile T - Sep 2019
Algehele gradering
One of the best visits ever.
Werner V - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Nicoleer V - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowende, rustige atmosfeer waar jy kan afskakel en verfris voel.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Nicoleen. Ons is bly julle het Stonecrop so rustig en verfrissend gevind!
Eweneens was julle absoluut ideale gaste en sal enige tyd meer as welkom hier wees.
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en ons wens julle al drie net die beste toe!
Lebogang M - Mrt 2019
Algehele gradering
It's a beautiful place away from noise, all you hear is the sound of nature.
Marinda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik, sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.
Elis3 B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het van die aankoms tot ons vertrek net die beste diens gehad.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die 5-ster resensie, ons waardeer die terugvoer! U was besonder waarderende gaste en sal altyd welkom wees by Stonecrop Lodge!
Chris V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker slaap en kuier ervaring.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer met soveel humor, Chris! Kom gerus weer, en maak dit 'n HELE skitterende kuier! Ons beste wense aan jou en jou wettige vrou! ;-)
Marelize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies, pragtig en persoonlike diens. Dankie weer eens!
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie dat jul weereens Stonecrop gekies het vir jul verblyf in die Witrivier omgewing, Marelize en gesin. Ons waardeer ook die moeite om vir ander te vertel van jul ondervinding, baie dankie vir jul 5-ster resensie. Julle is model-gaste en is altyd welkom terug by hier by ons!
Louis E - Okt 2019
Algehele gradering
Die eienaars was super tegemoetkomend en het werklik uit hul pad gegaan om ons verblyf so spesiaal as moontlik te maak!
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle Stonecrop gekies het vir jul verblyf tydens jul wittebrood, Louis: Ons is so bly julle was beïndruk met jul verblyf hier! Julle het soveel waardering getoon dat dit vir ons net een groot plesier was om 'n deel van jul vakansietjie in die Laeveld te wees. Julle sal altyd welkom wees vir nog 'n kuier!
Wikus B - Okt 2019
Algehele gradering
Regtig besonderse diens!
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Wikus! Ons is bly jul het jul mini vakansietjie hier geniet en hoop die ligging het jul nie soveel afgeskrik dat jul nie weer sal kom kuier nie. Alles van die beste aan jul albei.
Carolien V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Antoinette V - Nov 2019
Algehele gradering
Heel tevrede.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou moeite met die terugvoer, Antoinette.
Ons is uiteraard nie seker of die resensie deur jouself of Ds Venter gedoen is nie. Moontlik is nie aan jou genoem of was Ds Venter nie daarvan bewus dat hy met komplimente opgradeer was van Coppertone, ons kleinste eenheid, na Gold Moss, ons mees gewilde eenheid; dus is die drie sterre vir waarde vir geld vir ons baie teleurstellend.
Ons is ook jammer dat die ligging nie na sy smaak was nie, dit is iets wat deesdae met Google Maps heeltemal vermy kan word.
Ironies dat dit die juiste en presiese ligging is wat soveel rustigheid aan die plek verleen.
Kobus N - Okt 2018
Algehele gradering
Ek en my vrou het 5 nagte oorgeslaap tydens ons wittebrood. Ons albei is baie beïndruk met hulle netheid en diens.
Lees meerStonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie oor Stonecrop te doen en vir jou 5-ster gradering, Kobus. Ons is baie bly dat julle jul vakansie by ons geniet het. Alles van die beste vir 'n wonderlike huweliks-lewe en ons hoop om jou en jou vrou weer iewers in die toekoms hier by ons te mag verwelkom.
Paul V - Jul 2018
Algehele gradering
Ek kan nie anders as om die onderskrif van die verwelkomingsbrief aan te haal nie: "a little pocket of paradise".
Melanie B - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige en netjiese verblyf, met aandag aan elke klein besonderheid.
Arina C - Apr 2018
Algehele gradering
Puik verblyf sodat jy net kan onspan.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Jou 5-ster resensie word baie waardeer, Arina. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons is bly julle het so tuis gevoel; dis presies waarna ons streef. Ons hoop om jul weer erens in die toekoms te sien.
Karin P - Apr 2018
Algehele gradering
Was vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Marelize V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese diens en gasvryheid.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Ons waardeer jou wonderlike terugvoering baie, Marelize.
Ons is bly dat julle die kuier hier geniet het en hoop ons sien jul weer erens in die toekoms.
Elise V - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid in 'n pragtige plek.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou 5-ster resensie, Elise.
Dit is so lekker om waarderende gaste te ontvang. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet en sien uit om julle weer te sien.
Danita S - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig en aandag word aan die plek gegee. Leonora en Alan gaan die ekstra myl.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Danita. Julle was sulke moeite-vrye en waarderende gaste, dit was net 'n plesier om julle hier te hê, julle sal altyd welkom wees op Stonecrop!
Nella M - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend goeie waarde vir geld.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die 5-ster resensie, Nella. Julle was wonderlike gaste en ons is bly dat jul ons verblyf na jul smaak gevind het. Ons hoop om julle weer te sien. Alan en Leonora
Johan P - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.
Andre N - Feb 2018
Algehele gradering
We will definitely recommend Stonecrop.
Johan O - Des 2017
Algehele gradering
Great accommodation, friendly people.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Thank you for your positive review, Johan! It was a great pleasure to host you and your family, and we hope we'll see you again!
Pieter V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Annalie P - Jul 2017
Algehele gradering
Excellent.
Ludwig R - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en kan verblyf met oortuiging aanbeveel.
Engela B - Feb 2017
Algehele gradering
Ons sou baie graag langer wou bly!
Petrus P - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende, pragtige verblyf met baie goedversorgde en mooi eenhede.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Ons is bly jy was verras deur wat ons hier op Stonecrop aan ons gaste bied, Petrus! Baie dankie vir die moeite met die resensie, ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Francois M - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike rustige en fantasties toegeruste verblyf met puik diens!
Elmarie K - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en baie lekker. Kan Stonecrop met grootste vrymoedigheid aanbeveel.
Nickie N - Apr 2017
Algehele gradering
'n Rustige, goed ingerigte gastehuis!
Nicky V - Jan 2017
Algehele gradering
Excellant value for money. In a class of its own.
Barbara V - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasiese verblyf. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle ons instansie met vyf sterre bekroon, Barbara! Dis wonderlik om te hoor dat julle die eenheid gerieflik en skoon gevind het en die rustigheid en voëllewe so geniet het. Dankie ook vir die goeie wense. Julle sal altyd meer as welkom hier wees! Leonora namens almal op Stonecrop.
Christoffel Frederick V - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekend. Sal graag weer daar wil bly.
Eunice C - Apr 2016
Algehele gradering
Veilige, vars en rustige natuurskoon met vriendelike en gasvry personeel.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, Eunice! Ons is bly dat jul jul verblyf hier aangenaam gevind het en van ons kant af dankie dat julle sulke bedagsame, netjiese gaste was.
Ansie N - Mrt 2016
Algehele gradering
Met die hartlike verwelkoming en die fantastiese verblyf is dit 'n moet om daar in te boek. 100%!
Tiaan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie luuks toegerus, vir die prys het ek baie minder verwag!
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Tiaan!
Lekker om te hoor julle het jul kuiertjie hier geniet. Hoop om julle weer êrens in die toekoms hier te sien!
Johan B - Feb 2016
Algehele gradering
Aangenaam en naby alles met vriendelike ontvangs.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie oor ons te doen, Sonia en gesin! Ons is bly dat julle jul verblyf aangenaam gevind het. Ons hoop om jul in die toekoms weer op Stonecrop te mag verwelkom!
Awie G - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig, pragtige dekor, baie skoon, Alan en Leonora besonderse en vriendelike eienaars - heerlike verblyf!
Jan W - Apr 2016
Algehele gradering
Stil en rustig in pragtige omgewing.
Stonecrop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Jelly Beans het wel 'n toegewyde area links van die parkeerruimte waar 'n lekker bank en braai-geriewe beskikbaar is. So jammer dat ons u nie daarop attent gemaak het nie!
Nicolene V - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was werklik uit die boonste rakke!
Stonecrop Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat julle jul verblyf hier en veral die sjokoladetjies so geniet het! Hoop om julle weer in die toekoms hier terug te kan verwelkom.
Alan en Leonora
Llewellyn K - Sep 2015
Algehele gradering
Great service, great place.
Ada W - Aug 2015
Algehele gradering
Awesome!
Wanda V - Jul 2015
Algehele gradering
Goed toegeruste, sentrale verblyf!
Bets S - Jul 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, hulpvaardig, gemaklik en baie netjiese eenhede.
Tracy M - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Baie rustige plek en waarde vir geld.
Mariechen D - Apr 2015
Algehele gradering
Beste plek as jy wil wegbreek van die stad se gejaag.
Riana E - Apr 2015
Algehele gradering
Alles aan die ervaring was aangenaam, van die aanvanklike bespreking deur LekkeSlaap tot die muffins op die oggend van ons vertrek. Stonecrop het al ons verwagtinge oortref!
Lees meerFanie G - Feb 2015
Algehele gradering
Gasvryheid van Alan en Leonora was uitstekend.
Ada W - Aug 2014
Algehele gradering
Stonecrop is die beste keuse!
Isolde S - Jul 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs met wonderlike diens!
Ina V - Mei 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam, goeie waarde vir geld, persoonlike diens, netjiese verblyf.
Anne-marie T - Mei 2014
Algehele gradering
Gasvryheid, vriendelikheid en privaatheid ... wat meer is nodig vir 'n huis weg van jou huis?
Nicolaas V - Apr 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Henri J - Apr 2014
Algehele gradering
Great hosts
Jane B - Mei 2014
Algehele gradering
Lovely place to stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: V32 Vergenoeg-pad, Hooggeleegen, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang