Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonecrop Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Shane J
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Vriendelik, wonderlike gasvrou, skoon en netjies, waarde vir geld. Ons het meer as lekker gebly. Ons het tuis gevoel en die gasvryheid was uit die boonste gestoeltes. Sal Stonecrop aanbeveel enige dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolandi C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Stonecrop Dazzleberry het ons verwagtinge oortref. Pragtig, skoon, netjies en perfek. Stonecrop sal ek oor en oor aanbeveel. So rustic modern, super skoon en netjies met aandag en bederf in die fynste detail. 'n Kosbare-persoonlike "touch" en gasvryheid uit die boonste rakke. Dit was 'n absolute voorreg om die pragtige plekkie omring deur paradys te ontdek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Attention to detail. We loved everything about this place and will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Stonecrop Lodge
Thank you for taking the time to review our establishment and your 5-star rating of Stonecrop, Stephanie! We're truly pleased that you enjoyed your short stay and hope you'll return for a longer visit soon. Kind regards to you both! Alan and Leonora

Manny F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Net naweekwegbreek. Ons het meer gekry as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Stonecrop Lodge
Baie dankie vir jou positiewe oorsig van jul naweekverblyf by ons, Manny. Ons is baie bly julle voel ons het meer gebied as wat julle verwag het. Julle was moeitevrye gaste en sal altyd welkom wees op Stonecrop. Groete, Leonora

Melandri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Wonderlike plek, fantastiese mense. Was een van die lekkerste wegbreke in 'n lang tyd. Leonora en Alan gaan uit hul pad uit om 'n spesiale wegbreek te verseker. 5 sterre van my af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Stonecrop Lodge
Beste Melandri, dankie vir jou wonderlike resensie 5 sterre, ons is so bly julle het die kothuis so geniet. Dit was 'n voorreg en plesier om jou bondgenoot te wees met die reël van die verrassings-wegbreek om jou vriend se verjaardag te vier. Ons sien daarna uit om julle weer binnekort op Stonecrop te mag ontvang.

Michael D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Neat and tidy, wonderful garden, wake up to birdsong. We had a fantastic 4-day stay at Stonecrop. Enjoyed the garden, the stoep/braai area, large kitchen, and Alan was a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Stonecrop Lodge
Thank you for your great review, Michael! We're so pleased you and your wife enjoyed Stonecrop, we loved having you here and hope you'll return some time in the near future!

Jacques C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Lieflike akkommodasie aan die buitekant van Witrivier. Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid waar ons gebly het is baie mooi versier, skoon en alles is daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Stonecrop Lodge
Dankie dat jy die tyd afgestaan het om 'n resensie oor Stonecrop te doen, die vyf sterre is 'n heerlik, onverwagte bonus, baie dankie, Jacques! Julle was moeitevrye gaste en sal altyd weer met groot vriendelikheid hier ontvang word.

Bronwyn E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Absolutely magical. What an amazing stay. We were blessed with little surprises every night we got home - chocolates, fresh flowers and much love. They gave us a place to call home and it truly felt like home. The owners are two very special humans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Stonecrop Lodge
Thank you for this brilliant review: Humbling... It was our absolute pleasure to be able to offer you and your awesome son a safe haven for a few days. So happy you felt loved! Please come visit again - you are now 'family'!

Laurizel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Wonderlike plek. Skoon, netjies, veilig. Stonecrop is 'n ongelooflike plek. Daar is soveel moeite gedoen om elke gas tuis te laat voel. Daar is aan elk detail voldoen. Die stilte en die pragtige tuin voel soos die paradys. Mooiste geriewe met moderne dekor en afwerking. Ek sal sommer 10 sterre gee as ek kon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

We feel comfortable and we would like visit again in winter time. They are good people, we feel honoured to meet that Stonecrop management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Stonecrop Lodge
Dear Stella, thank you so much for taking the time to review your stay at Stonecrop. We loved having you and your husband here and you will be welcome back here always. Kind regards, Alan and Leonora.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: V32 Vergenoeg-pad, Hooggeleegen, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9STiV9fgEPJNQCVtFQtNO14Pt1tRnQn3Nz1jQRxpFSzzz1VeKC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 V32 Vergenoeg Road Hooggeleegen 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.362728605634 31.020893901587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang