Stonecrop Lodge
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: V32 Vergenoeg-pad, Hooggeleegen, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stonecrop Lodge is 'n aardse, rustige toevlugsoord op die rand van die bedrywige dorp Witrivier wat aan Mbombela (Nelspruit) in die Laeveld-area in Mpumalanga grens. Dit is slegs 42 km van die Krugerwildtuin en 12 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af geleë. Dié aardse onderneming is ideaal vir gaste wat die Laeveld se vele besienswaardighede wil verken. Dis perfek vir ouers gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Verblyf word gebied in uniek-versierde selfsorg-ateljeewoonstelle wat elk 'n privaat ingang het en met basiese geriewe toegerus is. Die eenhede verskil in grootte en geriewe wat in die uiteenlopende tariewe per nag gereflekteer word. Die een eenheid is 'n tweeslaapkamerkothuis wat weg van die hoofhuis geleë is en is geskik vir gaste wat hul privaatheid waardeer.
Groot bome troon bokant die parkagtige tuin uit en bied huisvesting aan talle voëlspesies en kleiner diere soos die bloukuifloerie, Natal-fisant, nagapies en eekhorings. ’n Plonspoel en koidam bied koelte en rustigheid op warm somersdae.
Gaste kan outydse Suid-Afrikaanse gasvryheid en vriendelikheid van hul gashere, Alan en Leonora.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leonora Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- V32 Vergenoeg-pad, Hooggeleegen, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Stonecrop Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: V32 Vergenoeg-pad, Hooggeleegen, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang