Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonecutters Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Annke Y
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

'n Rustige naweek in 'n mooi omgewing. Die personeel was vriendelik en die eenheid netjies, skoon en goed toegerus. My aandete, afgelewer in 'n mandjie, was 'n ware bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margi
Stonecutters Lodge
Ons is baie bly dat jy jou tydjie by ons geniet het Annke. Kom kuier weer gerus. Vriendelike Groete. Lesley

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Lieflike lodge met goeie visvang veral in die rivier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie N
Kort verblyf
4.0
Apr 2023

Die Lodge is waarde vir geld, maar nie privaat genoeg vir 'n paartjie nie. Die akkomodasie is te na op mekaar. Die eenheid deel 'n muur met die bure en die bure se stoep is net langs ons eenheid gewees. Die ander eenhede is ook te naby. Ek gee wel vier sterre vir die plek weens ander faktore. Hierdie lodge sal ek glad nie aanbeveel vir paartjies nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Loraine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

As jy net lekker wil ontspan en die natuur om jou inneem, is hierdie net die regte plekkie om uit te rus! Stonecutters se personeel laat jou op jou gemak voel en hulle is altyd vriendelik en bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margi
Stonecutters Lodge
Dankie vir die mooi woorde Loraine, ons sien uit om julle weer te verwelkom! Die span by Stonecutters

Gilbert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Kom beslis weer, skoon en netjies! Wow! Die kos was fantaties, al het ons self braai gemaak, en piekniekontbyt gehad, alles was uit die boonste rakke en met liefde voorberei!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letsie C
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Des 2021

Die verwagting versus koste was baie terleurstellend! Die prys was baie hoog - ek het 'n ruim huis verwag. Die huisie was klein met baie ou verwaarloosde dekor, gordyne ens. Matte was oud en vuil. Verwag nie meer matte in huise met hoe mense omset nie! Die huis was baie na aan die hoofpad en treinspoor en baie lawaaierig. Die ontvangs/ onthaalkamer bied geen ekstra soos 'n speletjie of iets nie. Stonecutters is vir die prys wat hulle vra totaal overrated - as die prys met 2 derdes gesny word sal dit met verwagting tred hou! Ons voel ons het hopeloos te veel betaal!

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anna A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Aangenaam en baie gasvry. Lekker kos. Goed versorgde terrein. Die lodge was stil en daarom is ons opgegradeer na 'n luukser suite sonder ekstra koste. Heerlike kos. Die grond rondom die damme en die rivier is baie goed onderhou, wat die kunsvlieghengel makliker maak. Ek sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margi
Stonecutters Lodge
We look forward to seeing you again, always a pleasure to host appreciative guests Regards, Lesley

Erica A
1 nag
4.8
Des 2020

Attention to detail, impressive. Excellent, thoughtful touches in the rooms. Brilliant service. Wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Margi
Stonecutters Lodge
Thanks for a great review Erica, it was a pleasure hosting you at Stonecutters.

Albie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

My spouse and myself had an excellent week end away at Stonecutters Nature Lodge. Stonecutters Nature Lodge was all that we expected it to be. Nice, secure breakaway close enough to Dullstroom and Lydenburg for all your needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Margi
Stonecutters Lodge
Good day Albie, So glad you enjoyed your break-away at Stonecutters, Albie. Hope to see you again soon. Regards, Lesley and Margi

Esna D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2017

Gasvryheid van begin tot einde, niks was te veel moeite nie! Gasvryheid van begin tot einde, niks was te veel moeite nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margi
Stonecutters Lodge
Baie, baie dankie ons is bly dat julle Stonecutters so geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 637
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 637
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaafa1b9601e65d6a9f6ee3885078f42efc1bca5613ec694ec6ff9d7e479fd9b04c4179354f070966cec906ee584d30470f2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 637 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Zwagershoek Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -25.218782821676 30.314120031963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang