Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StoneFly Cottages

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Jo-riëtte O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die verblyf was modern en mooi, en die kaggel skep 'n gesellige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Die diens was goed, die kamer was pragtig en die verblyf was goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik. Netjies. Skoon. Ons het baie lekker gebly. Dit was baie mooi skoon en netjies. Die kaggel is 'n groot aanwins. Dit is baie sentraal geleë en die mense is baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrika E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kort maar lekker. Kort verblyf maar nogsteeds baie lekker. Als netjies en skoon en wat mens benodig vir 'n aand weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig. Ja. Lekker wegbreek vir die naweek. Baie om te doen in die omgewing. Baie lekker eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Netjies en veilig, dankie vir die gasvryheid. Het veral die kaggel in die kamer geniet. Sal heerlik wees as die swembad klaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lettie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Fantasties! Fouries het lekker gebly, net die stukkie grondpad is baie sleg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Rustig. Baie mooi en netjiese verblyf. Al negatief is dat daar te min hout vir die kaggel was en geen ekstra komberse in die kamer is nie, ons het in die oggendure bietjie gevries. Verder baie mooi en veilig.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

CE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 210

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiNDQ4ZWY3LTZmYWYtNDcyZi1hMWE1LTIxMmU4MzcyOTYyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 146 5 1 4 Sechaba ave /the old Sshoeman Str Dullstroom 1113 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.413382777778 30.098749722222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang