Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StoneFly Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

CE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 205

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 142 resensies vir StoneFly Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jo-riette O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-riette O

Die verblyf was modern en mooi, en die kaggel skep 'n gesellige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly. Die diens was goed, die kamer was pragtig en die verblyf was goed geleë.

Angelique P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P

Gerieflik. Netjies. Skoon.

Ons het baie lekker gebly. Dit was baie mooi skoon en netjies. Die kaggel is 'n groot aanwins. Dit is baie sentraal geleë en die mense is baie hulpvaardig en vriendelik.

Ulrika E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrika E

Kort maar lekker.

Kort verblyf maar nogsteeds baie lekker. Als netjies en skoon en wat mens benodig vir 'n aand weg.

Jacques L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Rustig.

Ja. Lekker wegbreek vir die naweek. Baie om te doen in die omgewing. Baie lekker eetplekke.

Carin J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin J

Netjies en veilig, dankie vir die gasvryheid.

Het veral die kaggel in die kamer geniet. Sal heerlik wees as die swembad klaar is.

Dylan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dylan B

Rustig.

Baie mooi en netjiese verblyf. Al negatief is dat daar te min hout vir die kaggel was en geen ekstra komberse in die kamer is nie, ons het in die oggendure bietjie gevries. Verder baie mooi en veilig.

Jacques M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Perfek.

Uitstekende diens, kamer is skoon en netjies, presies soos die fotos.

Ina D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Was 'n kort kuiertjie, ma besonderse mooi plekkie. Sal gerus weer gaan inloer daar.

Oulike, rustige plekkie, as jy en manlief wil wegloop.

Louise M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Cosy open plan cottage with fireplace. Gorgeous.

Very attentive host, Nic. Convenient proximity to town.

Charles S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Ons het baie lekker gebly.

Uitstekende diens, die bestuurder was baie behulpsaam, het alles mooi verduidelik en ons tuis laat voel. Die kaggel was 'n heerlike bonus, miskien 'n ekstra paar stoele om voor die kaggel te sit en buite in die son sal bydra tot die atmosfeer, baie dankie vir die lekker tydjie op die Hoëveĺd!

Msj V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Msj V

Heerlik

Baie geniet, sal weer kom kuier.

Naomi E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi E

Verjaarsdag wegbreek saam vriende.

StoneFly Cottages was stunning, ons het so lekker gekuier, Nic het ons vriendelik ontvang en ons het rerig veilig gevoel. Die kothuise is netjies en mooi en die ligging was perfek vir ons. Ons sal definitief weer gaan kuier!

Brendan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan V

Baie netjiese en mooi plek.

Sal weer kom kuier!

Hendri M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri M

Sal verseker weer daar oorbly.

Ons het baie lekker daar gebly. Die eenheid was baie netjies en goed ingerig. Nic was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie.

Ola T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ola T

Good value for money.

The cottage is neat and tidy and is well equipped, and the host is very friendly and responsive. The location is a bit off the beaten track. I would only go to the cottage to sleep, not for spending the day on the premises.

Kobus P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Lekker wegbreek naweek met alles wat mens nodig het.

Die kaggel was 'n bonus met die koue weer!

Christo B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie lekker plekkie.

Baie netjies, gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer gebruik maak van StoneFly Cottages.

Graham K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K

StoneFly pragtige verblyf, sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Ons was baie vriendelik ontvang en die akkommodasie was presies wat ons op die webtuiste gesien het. Baie netjiese verblyf. Baie dankie.

Graham D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham D

Idyllic and peaceful.

Nic reached out to me on the day of arrival with the local load shedding schedule and a pin drop for the exact location of StoneFly Cottages. We arrived 4 hrs before the official check-in time but it was not an issue. Upon arrival, Nic gave us the rundown of the grounds and a walkthrough of the unit and wished us a pleasant stay. We left before 8 am on our day of departure and Nic greeted us at the gate, where we handed over the keys, and wished us a safe journey. We appreciated the fact that the host was not overbearing in any way as we are introverted and prefer not having to make forced conversation. It was a great stay, we will definitely call on them again!

Bernice B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B

Veilig, skoon, goed toegerus en baie vriendlik ontvang.

Ons is vriendelik ontvang, die plek is baie mooi, skoon en goed toegerus, self hout vir braai en die binne huis kagel. Kort net lekker gemaklike stoel binne om by die kagel te sit. Sal verseker daar bly as ons in Dullstroom is. Veiligige parkeering.

Braam S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S

Skoon, netjies, als wat jy nodig het.

Bietjie moeilik om die plek te kry. Baie mooi en netjiese erf met alles wat jy nodig het.

Carle C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carle C

Baie netjiese verblyf.

Oulike verblyf met alles wat mens benodig vir 'n naweek weg.

Nelize S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelize S

Lovely stay for a weekend visit in Dullstroom.

See stars.

Jacqueline V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline V

Rustigheid vanself en netjies.

Ons was vriendelik verwelkom met aankoms. Die tydjie daar spandeer was deur en deur die moeite werd!

Elna T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna T

Oornag in Dullstroom.

Ons is vriendelik deur Nic ontvang. Die vuur in die kaggel het die koue reënerige Saterdagaand iets besonders gemaak. Ek het baie lekker geslaap.

Charné D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charné D

Oornag in Dullstroom.

Badkamers kort bietjie aandag. Vadoeke was vuil. Andersins lekker gebly. Vriendelike diens.

Beyera F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beyera F

Waarde vir geld.

Baie lekker, rustige, veilige omgewing. Skoon en netjies. Baie goed en aangenaam ontvang.

Nicolene D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene D

Geen WiFi en TV alhoewel so aangedui op 2 apps. Harde bed wat rug seer maak.

Plekkie was nice met TV en WiFi. Maar toe ek die kaggel aansit het die hele plek opgerook. Die bestuurder het my toe geskuif na 'n ander plek. Hulle adverteer WiFi beskikbaar in alle areas, maar dis nie waar nie. Daar was geen WiFi en geen TV nie. So het nie dieselfde gekry as wat ek voor geboek is nie. Die bed was baie hard en het 4 nagte geboek. By die 3de dag het ek 'n sponsmatras gaan koop sodat ek net beter slaap. Maar het toe ander verblyf gaan soek na die 3de aand. Die gasstoof se een plaat lek ook, so dis nie baie veilig nie. My hondjie was wel welkom en sy het haar gate uit geniet daar. Sal dit slegs aanbeveel vir 'n aand of 2 mits mens nie beplan om kos te maak.

StoneFly Cottages se terugvoer

Dankie, ons neem kennis van jou skrywe. Ons neem ook kennis dat jy ons muurtjie gestamp en beskadig het, en gery het sonder om ons daarvan in kennis te stel. Maar ons het dit klaar herstel, op ons eie onkostes. Groete

StoneFly Cottages
Elmarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie V

Vriendelike ontvangs, baie lekker.

Gasheer baie aangenaam. Skoon en netjies. Klein sepie in die badkamer vir handewas sal 'n pluspunt wees.

Jaco N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco N

Aanvaarbaar.

Die gebied is ongeveer 400 m vanaf die informele nedersetting. Die musiek en lawaai is baie steurend.

Elize M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize M

Rustig.

Netjiese en rustige plekkie. Daar kort 'n kas of hangplek vir klere. Daar was nie 'n pan om ontbyt te maak nie. Ons het vuur gemaak, maar daar was nie 'n besem om uit te vee nie en om te betaal vir so 'n klein takie is nie haalbaar nie.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lynne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S

Baie lekker, rustig, en sal verseker weer gaan.

Ons was 'n paar dae in Dullstoom en het elke oomblik by Stonefly Cottages geniet. Ons sal verseker in die toekoms weer daar kom besoek en beveel dit vir enige iemand aan.

Dene N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dene N

Heerlik en goed toegerus. Verbasend groot.

Stonefly is goed geleë, nie te naby die dorp nie en ook nie te ver nie. Die plekkie het alles gehad wat mens kon nodig kry. Die eienaars was baie bedagsaam en vriendelik. Plekkie was lekker privaat.

Carin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Heerlik.

Sal net graag gemaklike stoele in die kamers wil sien en ten minste skerp messe, broodmes en pan. Maar verder heerlik gebly.

Louise V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

StoneFly Cottages was perfek vir ons wegbreek om te rus. Die kamer is baie ruim. Dit het heel naweke gereën en alhoewel mens nie baie kon uit gaan nie, veral met ons honde het ons dit nog steeds geniet en die privaatheid van ons kamer.

Ons sal definitief weer StoneFly Cottages bespreek en hoop volgende keer het ons lekker sonskyn weer.

Gene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene M

Lovely, modern space with a large garden. Perfect for our dogs.

We loved Stonefly cottages, our dogs loved the big lawn too. Only thing, a bigger bed would be great!

Elreza W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreza W

Rustige stil plekkie wat ook naby die dorp is.

Vriendelike eienaar wat heeltyd met ons in kontak was.

Hein V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

A private, relaxing and stimulating experience.

StoneFly Cottages met our requirements to relax in harmony in secluded privacy. Nico Bezuidenhoudt not only made as feel welcome but he also provided us the space we needed to relax. Although slightly out of the business district of Dullstroom, we still enjoyed roaming the shops, the restaurants and the financial infrastructure of this small town. StoneFly Cottages met our expectations. We will come back to explore the quietness and the beautiful garden. Thank you Nico. We really enjoyed your company and your support.

Michelle J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Ons kuier by Stonefly Cottages is was baie lekker gewees. Lekker rustig en lekker kort wegbreek. Dierevriendelik.

Stonefly cottages is 'n dierevriendelik plek. Ons 2 honde kinderjies kon lekker daar rond hardloop.

Johannes V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Vriendelik en gaan die ekstra myl.

Was baie goed verwelkom met aankoms, ekstras wat ons benodig het, was goed gehanteer en goeie kommunikasie om 'n mens op hoogte te hou.

Paul D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Simply furnished but very comfortable and great value.

Thanks so much to Nic for being so accommodating, providing an extra bed for our son. Would definitely recommend the cottages to anyone wanting to stay in Dullstroom.

Nicolene S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Very relaxed and quite.

Nic, was there to meet us. Everything was neat and in place. We relaxed.

Erika G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika G

Vriendelike diens, netjiese plekkie en goed toegerus.

Regtig 'n lekker plekkie en die reuk en klank van die dennebome wat die plek omring was spesiaal. Die eienaar was hulpvaardig en vriendelik. Die enige negatiewe ervaring was die harde musiek wat regdeur die nag aangehou het afkomstig van die lokasie naby.

Jaco D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Heerlike kuier, goeie diens en sal vir seker weer bespreking maak.

Lekker gekuier, behalwe vir loadshedding wat plaasgevind het, maar dis buite almal se beheer. Die Google Maps is ongelukkig nie akkuraat nie.

Lip L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lip L

Good, clean and comfortable.

See stars.

Eugene K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene K

Rus vir jou siel.

Baie rustig en 'n mooi, groot tuin.

Elmarie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V

Net oorgeslaap. Vriendelik ontvang.

Was vooraf ingelig oor beurtkrag. Goed toegerus. Baie skoon en netjies.

Lauren P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren P

Baie gerieflik en oulik.

Lekker wegbreek om net bietjie af te skakel.

Roelof M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof M

Sou 'n lekker 25ste huweliksherdenking gewees het as daar nie so baie probleme was nie.

Sien sterre.

Johann M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann M

Goeie en gerieflike oornagverblyf.

Alhoewel die ligging nie optimaal is nie, is dit goeie en skoon verblyf.

Heidi S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Heidi S

Disappointing, unprofessional.

Two cottages booked well in advance. The guesthouse made a double booking on one cottage, which we were not aware of. Upon arrival the manager only stated "Oh there is four of you - that is a problem". They tried to shove 2 adults into a tent with a single bed in the middle of winter. 4 Adults ended up sleeping in one cottage that is supposed to be for 2 only. No hot water and when it was requested that the ladies use a shower in the main house they were explicitly told 'NO'.

Marietjie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marietjie V

Uiters swak!

Ander gaste het harde musiek gemaak en geraas tot baie laat. Om 01h30 het ons die opsigter geskakel en ons is meegedeel dat "dit maar is hoe dit is" en dat "dit gereeld gebeur". Die geraas het eers om 04:00 opgehou. Toe ons die sleutel oorhandig, het ons weer gekla en die opsigter het gesê hy kon niks doen nie, want die gaste is vriende van die eienaar. Uiters swak!

Henriette H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette H

Was heerlik. Beplan reeds ons volgende wegbreek.

Ons het baie lekker gebly. Alles was genoeg en meer vir ons.

Martin O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin O

Waarde vir geld.

Die vuurmaakplek binne die kamer was hemels op die koue aande en ek was dankbaar vir die hout wat gratis verskaf was. In vergelyking met ander opsies in die prysklas sal ek dit sterk aanraai vir enige iemand. Ek raai ook 'n voertuig aan wat bietjie hoër van die grond af is vir die grondpad op pad na die verblyf toe.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ronel M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Baie lekker vir 'n wegbreek. Als wat nodig is, netjies en veilig.

Heerlike wegbreek naweek gehad. Geen probleme ondervind met warm water. Kaggel 'n wenner. Kastige lawaai van township glad nie so erg. Pad na StoneFly ook glad nie so erg soos wat sekere mense beweer, sal enige tyd weer soontoe gaan.

Isak V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isak V

Baie oulike cottage en goeie waarde vir geld, ek sal vir seker weer daar gaan inloer.

Ek het my verblyf by StoneFly Cottages baie geniet, die ontvangs en plek was baie netjies gewees. Dit was baie rustig en ek kon lekker rus. Dit is lekker naby als en die opsigter is baie vriendelik en lig mens in oor wat daar als is om te doen. Die kort stukkie grondpad is wel 'n bietjie ongemaklik.

Dwayne B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dwayne B

Was lekker, kort net meer messe, vurke en lepels.

Lekker gebly. Kaggel is 'n wenner! Stort lek en die hele badkamer was vol water na ons gestort het. Kort steak messe, meer vurke en lepels en braaitang.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rick L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rick L

Baie lekker maar weet nie of dit R 1700 werd is nie.

Baie mooi en netjies. Daar is egter geen TV of lugversorging nie en die plek is baie naby aan die plakkerskamp. Behalwe vir dit het ons baie lekker gebly, maar vir dieselfde prys kon ons baie beter plek gekry het.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Luzaan B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Luzaan B

Verwagtinge was te hoog.

Nie ‘n slegte kamer nie, behalwe vir die feit dat ons die ou langsaan se gesnork kon hoor. Paar ligte was geblaas. Bad en stort kan definitief vergroot word vir die aantal badkamerspasie. Geen skoonmaakdienste (waarsku mense net vooraf asb. - maak met liefde my eie bed op) en pak my eie skoonmaakmiddels in. Eerder oornag as rondom-die-vuur-kuier cottage.

Awie E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Awie E

Naby informele nedersetting, hulle die hele Vrydagaand musiek gemaak en jy kon dit duidelik hoor.

Saterdagoggend was daar geen water nie. Grondpad is baie lelik na StoneFly. Binne die chalet was dit skoon en netjies asook die kaggel het baie gehelp met die koue.

Amanda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda D

Glad nie die geld werd wat betaal is nie. Plek se goed het nie gewerk nie. Swak!

Ek is glad nie tevrede met wat ek betaal het en wat ons gekry het nie. Niks het gewerk nie.

Francois P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Baie vriendelik ontvang en baie welkom gevoel.

Ons het werklik lekker gebly by StoneFly Cottages. Dit is skoon, stil en net wat 'n mens nodig het as jy vir 'n naweek wil wegkom uit die stad. Dit is lekker om geen TV te sien nie, en net na die kaggelvuurtjie te lê en luister. Ons sal vir seker weer terug wees.

Tharin V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharin V

Waarde vir geld, mooi, rustig.

Dit was modern, skoon en netjies gewees met die basiese geriewe in die kombuis. Dit was baie rustig en Elsie was maklik bereikbaar gewees. Dit was 'n baie lekker ervaring en sal dit enige tyd aanbeveel.

Diederik D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik D

Ongelooflik rustig en baie mooi.

Heerlike plekkie om te oornag, die kaggel skep 'n wonderlike atmosfeer. Voel of jy op die plaas gaan kuier. Baie dankie, dit was heerlik.

Andre C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Skoon en baie rustig.

Rustige atmosfeer. Skoon en netjies. Lekker wegbreek van die stad.

Bianca H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca H

Cosy and romantic.

I love this cottage. The fireplace was the best thing of it all, and we had hot water all the time! The only bad thing is the noise from the other room, we could hear the guy next to us coughing the whole night through. That made us very uncomfortable.

Lynn E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn E

We had a lovely, relaxing stay and found the price affordable for a 2 night stay. Thank you.

Stonefly was comfortable, relaxing and had all we needed for a 2 night stay. It was good to see an electric blanket and a fireplace for colder stays in Dullstroom.

Gerrit S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Koud, maar snoesig te danke aan die kaggel.

Kombuisware soos toaster en ekstra bakke, skerp messe ens. sal handig wees, tang vir die kaggel, uitlaat van die kaggel op die dak moet vasgeskroef word of elke seisoen behandel word vir roes, want dit raas snags as die wind waai. Die aanwysings na die eenhede toe moet nagesien word want daar is 'n beter pad wat lei van die hoofpad af wat beter geskik is vir alle voertuie.

Lynette O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette O

Aangenaam en rustig.

Roetewysers onduidelik.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marlene P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene P

Baie skoon en gerieflik, net sleg geleë en slegte pad tot daar.

Verblyf was rustig, behalwe vir geraas vanaf lokasie. Alles was baie skoon en netjies en gerieflik. Heerlik vuurgemaak en vleis gebraai met hout wat voorsien is. Pad na verblyf was net baie sleg, onherbergsame area.

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Annelise H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelise H

Opgraderings is in orde.

Mooi plekkie, maar hul kan doen met nuwe beddens, ek as swanger vrou en selfs my man kon niks slaap nie.

Andries B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andries B

Nie goed nie.

Geen roete-aanwysings. Pad baie sleg! Geen ligte in kompleks. Tekort aan kombuisware. Geen stoele om op te sit nie! Geraas op die dak van Kothuis 1.

Suzel K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Suzel K

Het meer waarde verwag vir my geld.

Kothuis was stowwerig. Eetgerei en breekware was nie volledig nie. Ons het ook nie genoeg warm water gehad nie.

Mariette P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mariette P

Terleurstellend.

Nie in Dullstroom woongebied maar buite die dorp naby township. Buite aansig foto's kan gerus opgedateer word en plek het verf buite dringend nodig.

Trudie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K

Pragtig en nuut.

Heerlike atmosfeer en pragtige cottages.

Sj S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj S

Perfek! Rustig, netjies!

Wat 'n heerlike tyd wat ons hier gehad het. Baie netjies en oulik uitgelê. Ons sal vir seker terug wees! Andre is baie aangenaam en behulpsaam!

Trevor H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor H

Mooi, skoon, stil en naby aan alles, Andre is gaaf en behulpsaam.

Maklik om deur LekkeSlaap te bespreek, te betaal en terugvoer te kry. Die verblyf is ook op standaard vir die prys wat jy betaal.

Genevieve D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve D

Baie netjies, mooi en gemaklik.

Die huisie was baie gemaklik en netjies. Alles werk met gas en daar is 'n kaggel wat baie benut was op 'n koue Dullstroom aand. Die badkamer is netjies alhoewel geen was produkte gegee was nie so mens moet maar als bring. Daar is 'n klein yskassie maar geen water is gegee nie. Die kamers is ook baie naby aan mekaar so as jou bure kuiergaste het sal dit nogal mens uit die slaap hou.

Gerrit O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit O

Baie lekker rustig!

Vriendelik ontvang. Eenheid baie skoon en rustig. Naby geleë Township was raserig die laaste nag maar tog aanvaarbaar.

Eddie S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S

Cosy and affordable.

Andre is friendly and accommodating. Affordable and cosy accommodation, great value for money. Would recommend.

Ryno D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno D

Home away from home.

Dit was 'n baie lekker rustige plek om net te gaan rustig wees. Kamers is stunning, lekker om nie 'n TV te hê nie. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

Carelia S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly. Die kaggel het die hele vertrek verhit. Ligging naby 'n plakkerskamp maar ons het nie onveilig gevoel nie. Andre was baie gaaf!

Gerrit M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M

Dit was aangenaam.

Die nodige was daar gewees. Die eienaar was behulpsaam en vriendelik.

Jeremi R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremi R

Goeie verblyf gewees met vriendelike ontvangs en alle geriewe beskikbaar. Swak pad na verblyf.

Baie goeie ondervinding met alle geriewe beskikbaar. Vriendelike gashere.

Carl B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carl B

Heerlik.

Dit was baie lekker daar.

Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Shane L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Shane L

Dit was ongelooflik lekker.

Fantasties! Sal weer gaan.

Dirk B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk B

Baie raserig gewees naby die informele nedersetting en geen TV in eenheid vir afleiding.

Die grondpad na die bestemming was baie sleg, die geraas vanaf die informele nedersetting was uiters steurend en daar was geen TV in die eenheid nie.

Connie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Connie V

Ons sal nooit weer daarheen gaan nie.

StoneFly Cottages is langs 'n raserige gebied. Vandat ons daar gekom het vir 2 dae en 2 nagte is daar musiek gemaak. Die geraas was so erg ons kon nie slaap nie. Geriewe was onvoldoende. Geen TV. Ons het ook nie veilig gevoel nie.

Anton O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O

Dit was heerlik!

StoneFly kan ek aanbeveel vir enige persone wat lekker wil slaap. Dit is lekker stil en jy kan 'n braai maak en die stilte geniet. Vroeg die volgende oggend maak die gekraai van hoenders jou wakker. Dit is heerlik, baie dankie ook aan die eienaars. Hulle was vreeslik vriendelik en behulpsaam.

Sebastian J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian J

Very neat, quiet an serene.

Please see our rating.

Marius U - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius U

Baie lekker.

Ons het die kuier baie geniet. Dit was 'n ontspanne en rustige atmosfeer en die gasvryheid was baie aangenaam. Die kamers was heeltyd mooi netjies en goed versorg.

Wimari V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimari V

Fantasties!

Pragtige, romantiese plek!

Edward O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward O

Perfekte blyplek wanneer jy Dullstroom besoek.

Stone Fly Cottages is 'n baie lekker plek om te bly wanneer mens Dullstroom besoek - dis rustig, skoon en het alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreeknaweek!

Dawid D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly!

Michelle V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Gemaklik.

Ek sal voorstel dat Stonefly Cottages dalk oorweeg om TV's in die kamer te installeer - in die aand is dit altyd lekker om TV te kan kyk. Ons het dit gemis.

Tanya J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J

Fantastiese waarde vir geld.

Die eenhede is baie netjies en skoon. Super waarde vir geld. Geriewe is basies, maar als wat mens nodig het. Dis perfek vir 'n naweek. Sal definitief teruggaan.

Alma G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alma G

Very peaceful and friendly service.

We were pleasantly surprised with the friendly service of the guest manager he went out of his way to make us feel welcome. The facilities is of high standard - there was one thing that was a big struggle for us and our guests: The showers are not nice to use at all - the extention from the wall to the shower-head was too long. When one opens the water to showers half of the water goes outside the shower cubicle onto the floor.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustig en vriendelike diens.

Ons was aangenaam verras met die vriendelike diens van die bestuurder, hy het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die geriewe is goed versorg - daar was een ding waarmee ons en ander gaste gesukkel het: die storte is nie lekker om te gebruik nie - die koord van die muur na die stortkop was te lank. Wanneer jy die deur oopmaak na die storte gaan die helfte van die water uit die stort en maak die vloer nat.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Niki K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niki K

Great value for money.

Only stayed here one night as I was passing through Dullstroom, but was very impressed with the cottage - really liked the design and finishing. Will definitely consider staying here again if I am in Dullstroom.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goeie waarde vir geld.

Het net een nag hier gebly toe ek deur Dullstroom gery het, maar ek is beïndruk met die kothuis - ek is mal oor die ontwerp en afwerking. Ek sal dit definitief oorweeg om weer hier te bly as ek in Dullstroom is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johmare B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johmare B

Baie lekker, rustig en stil.

Baie stil en rustige plekkie. Mooi skoon en naby aan die dorpie self. Genoeg geriewe vir selfsorg. Sal beslis weer kom!

Santa E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santa E

Baie lekker en aangenaam.

Stil en rustig. Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Theresa B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B

Netjies en modern.

Die eenheid is modern met alle nodige toebehore vir selfsorg. Eienaar hulpvaardig en vriendelik.

Jan-albert H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-albert H

Baie lekker.

Die pad is bietjie sleg na die kothuise toe. Die oop area naby die kothuis keer nie baie die klanke in die omliggende gebied nie. As jy gewoond is om in die stad te slaap, is dit geen probleem nie. Het baie lekker gebly en sal die plek vir vriende aanbeveel. Daar kort dalk net bietjie meer pakplek vir klere sou jy nie uit jou sak of tas wil leef nie. Maar weereens het ons baie lekker gebly. Eienaars is besorg oor 'n mens en die aanwysings is maklik en verstaanbaar.

Quintin H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin H

Eenvoudig, rustig en vreedsaam.

Dis eenhede is pragtig ingerig. Die beddens is vreeslik gemaklik en die gasvryheid is uit die boonste rakke!!

Tanya M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya M

Cosy and neat.

All you need for a weekend away, units are clean and has a lovely fireplace. Mangers are very friendly and accommodating, will definitely recommend StoneFly to friends and family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Snoesig en netjies.

Al wat jy nodig het vir 'n naweek weg, die eenhede is skoon en die kaggel is lieflik. Die bestuurders is baie vriendelik en tegemoetkomend, sal definitief StoneFly aanbeveel vir vriende en familie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Roux V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roux V

Bure het geiser daagliks leeg gebruik, so nie warm water gehad nie.

Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Bure het baie lawaai. Bure ook daagliks al die warm water gebruik.

Dewan L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dewan L

Gerieflik.

Perfek vir 'n nag of twee.

Annamie L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annamie L

Baie vriendelike diens.

Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam.

Elzaan B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzaan B

Baie gesellige plekkie!

Was net 1 nag, maar was heerlik!

Carol C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carol C

Pragtig en skoon en gasheer baie behulpsaam!

Het dit baie geniet, die eenhede is pragtig en alles wat mens nodig het! Gasheer is baie vriendelik en help met alles, het net bietjie gesukkel met aanwysings. Hy het wel gesê daar gaan meer borde op om aan te wys die week. Baie dankie - sal definitief weer oorbly!

Danie J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Die "rustic" ontwerp was bietjie verrassend.

Skoon en netjies en die bestuur is vriendelik. Klein dingetjies soos 'n seepbakkie by die stort en hangplek vir klere kan help! Ook vooraf waarskuwing dat die kamers nie op Saterdae skoongemaak word nie. Verder was dit aangenaam.

Hennie P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie P

Baie koud, geen verwarmer of lugreelling. Kaggel gaan dood in nag. Net 1 ekstra kombers.

Mooi en netjies. Baie ver vanaf hoofdorp. Baie koud, net 1 ekstra kombers. Nie verwarmer of lugreelling nie. Kaggel heerlik maar gaan dood in nag en dan is dit yskoud.

Charles B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Fantasties.

Uitstekende waarde vir geld. Netjies, skoon en rustig. Dionne en sy vrou baie aangename mense. Hoogs aanbeveel.

Isak P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak P

Simple quality.

The interior features of the cottages are positioned and spaced in a way that just makes sense, creating a space that feels right. Simple, with no extras, but none expected. All the basics were tidily present. Just what we needed.

Lizl-louise S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl-louise S

Ons het hier oornag op pad Wildtuin toe.

Ek het op baie kort kennisgewing 'n bespreking gemaak, maar alles was perfek vir ons aankoms. StoneFly Cottages is goed geleë en ons het op hulle aanbeveling in die dorp gaan eet. Ek kan hulle beslis aanbeveel - nie net vir die akkommodasie nie, maar ook vir hulle gasvryheid en hulp.

Tinus K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus K

Netjies en waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly. Die kaggeltjie was verseker 'n hoogtepunt in die koue.

Rialda D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Pragtige, skoon en gerieflike verblyf.

Ons is hartlik ontvang op die koue Vrydagaand. Ekstra komberse is uitgesit en hout by die kaggeltjie. Dit is 'n gerieflike plekkie met alles wat jy mag nodig hê.

Estelle P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Baie lekker! Pragtige karakter en dekor!

Rustige atmosfeer en perfek vir paartjies wat 'n vinnige wegbreek van die stad wil hê!

Josy S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josy S

Wonderlik!

Fantastiese waarde vir geld. Gasvry, skoon, rustig. Wens ek kon sommer dadelik weer terug gaan. Aanwysings na die gastehuis is wel bietjie onduidelik.

Isabel M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Lieflik!

Was pragtig en skoon, baie dankie.

Jp B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp B

Verblyf waartydens ons Dullstroom en omliggende dele besoek het.

Ek sal StoneFly Cottages baie sterk aanbeveel. Die diens, veiligheid en gasvryheid van die gasheer en -dame is van top-gehalte. Ek sal enige tyd weer hier oorbly!

Johan M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Very pleasantly surprised - highly recommended.

Well appointed cottages, friendly hosts and stunning little village.

Eunice S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice S

Rustig en ontspannend.

Rustig en ontspannend. Baie skoon met die beste kaggel.

Fred V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred V

Als goed.

Ons was ongelukkig 8 mans, so die 3 dubbelbedkamers was 'n verrassing! Baie lekker gebly. Baie vriendelike ontvangs en nice plek!

Nicole S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Baie lekker oorslaapplek.

Ons is baie vriendelik gegroet met ons aankoms en als was klaar reg om ons te ontvang. Ons het gesukkel met die water in die badkamer, andersins was als anders perfek en gesellig.

Chris E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E

Gasheer en -vrou baie vriendelik en kamers skoon en gerieflik.

Kamer skoon en gerieflik. Baie parkeerplek.

Ciska V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska V

Die verblyf is fantasties.

Die padaanwysings is net moeilik, veral as dit mistig is, is dit moeilik om die aanwysings te volg. Verder is dit baie mooi, lekker en rustig.

Bertie K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bertie K

Baie rustig.

Gerieflike rustige plek en baie sentraal geleë waar vriende en familie saam kan onspan en kuier.

Cornelia V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia V

Dit was baie lekker.

Baie mooi en netjies, hou van kaggelvuur, maak net seker die hout wat voorsien word is droog vir die kaggel.

Johan J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J

Daar is niks om te doen as dit reën nie.

Aan die buitewyke van Dullstroom op pad na 'n informele nedersetting. Pad is sleg. Daar is geen skadu naby die kothuise nie, geen gemakstoele nie, so as dit reën moet jy op die bed sit. Daar is nie veel om te doen in Dullstroom nie en ook nie by die akkommodasie nie.

Ac E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ac E

Goeie verblyf.

Die enigste klagtes is die slegste toegangspad en die ligging naby 'n nedersetting.

Carine S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Carine S

Misleidende advertensie: geen warm kombers op beddens, wel ekstra komberse.

Baie netjies en skoon en vriendelike ontvangs. Braaigeriewe ongelukkig nie op standaard nie. Gesukkel om die plek te kry, want aanwysingsborde is baie klein en onopsigtelik. Daar was net 'n lugdraadkabel in kamer, nie 'n TV nie.

Ancel W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ancel W

Paasnaweek.

StoneFly Cottages was skoon en netjies gewees. Die toerusting was baie basies, maar voldoende. Ek sou net 'n addisionele kombers in die eenheid gesit het. Dit word baie koel in die nag daar. Die aanwysings was 'n probleem. Daar is nie genoeg borde nie. Ons het nie 'n GPS nie en dit het 3 oproepe gevat voor ons die plek gevind het. Die ontvangs was vriendelik, maar die persoon wat ons ontvang het, het hele tyd gestaan en rook en ook gerook terwyl hy saam ons na die kamer toe geloop het. (Dis nie in vandag se tyd aanvaarbaar nie.) Daar het 4 jongemense in die eenheid langs ons gewoon het. Hulle het verskriklik geraas en op 'n stadium baklei (hulle het gedrink ek het nie 'n probleem daarmee nie behalwe as die drinkery 07:00 in die oggend begin en ek nog bietjie wou slaap.) Hoewel daar niks met die plek verkeerd is nie sal ek nie die vrymoedigheid hê om dit aan te beveel nie. Ek sal ook eerder volgende keer 'n ander plek probeer. Hoewel ons vir 4 nagte betaal het het ons na 2 gery.

Gert V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gert V

Die eenhede was netjies.

Nie 'n goeie plek om aan te beveel nie. Daar was 'n kaggel in elke kamer met 'n hopie hout. Ons het dit Saterdagaand gebruik. Sondag is die kaggel nie skoongemaak nie en asblikke is nie leeggemaak nie. Dis naby aan die informele nedersetting wat baie geraas in die nag veroorsaak het.

Lettie V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lettie V

We will definitely not stay there again.

We spend 2 hours looking for the place. We had to use two hand and bath towels for the whole stay. We placed rubbish outside our room and it was never removed. We will definitely not stay there again. What concerns me is that all the good talk about the place I was given when it was managed by previous people. There was NO TV and no place to hang your clothes... The braai provided was pathetic, so we had to take a Weber from another unit and this also was never cleaned. I also noticed only two tea bags, just as well I took my own food and beverages.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiNDQ4ZWY3LTZmYWYtNDcyZi1hMWE1LTIxMmU4MzcyOTYyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 142 5 1 4 Sechaba ave /the old Sshoeman Str Dullstroom 1113 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.413382777778 30.098749722222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang