Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StoneFly Cottages

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

StoneFly Cottages is geleë in die dorpie Dullstroom en bied puik akkommodasie vir paartjies wat lief is vir die natuur, en groepe wat hierdie deel van Mpumalanga besoek.

Die 4 kothuise is gerieflik gemeubeleer en elkeen beskik oor 'n ruim, oopplan-interieur met 'n dubbelbed, 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ontbythoekie en privaat badkamer. Elke kothuis het ook 'n kaggel en 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Gaste kan hul dae slyt deur die dierbare dorpie te verken, die nabygeleë Dullstroom Natuurreservaat te besoek, of kunsvlieghengel te beoefen. Saans kan daar lekker langs die braaiplek met 'n uitsig oor die tuin gekuier word.

Let asb. daar is 'n grondpad van 500 m na die eiendom. Dis nie geskik vir lae sportsmotors of motorfietse.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Jo-riette O
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was modern en mooi, en die kaggel skep 'n gesellige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Die diens was goed, die kamer was pragtig en die...
Sien meer
Aug 2024
Angelique P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Netjies. Skoon. Ons het baie lekker gebly. Dit was baie mooi skoon en netjies. Die kaggel is 'n groot aanwins. Dit is baie sentraal geleë e...
Sien meer
Jun 2024
Ulrika E
Saam met lewensmaat
5.0
Kort maar lekker. Kort verblyf maar nogsteeds baie lekker. Als netjies en skoon en wat mens benodig vir 'n aand weg.
Mrt 2024
Jacques M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Uitstekende diens, kamer is skoon en netjies, presies soos die fotos.
Des 2023
Ina D
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n kort kuiertjie, ma besonderse mooi plekkie. Sal gerus weer gaan inloer daar. Oulike, rustige plekkie, as jy en manlief wil wegloop.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

CE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 207

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
  • Gaste dink StoneFly Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sechaba-laan, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiNDQ4ZWY3LTZmYWYtNDcyZi1hMWE1LTIxMmU4MzcyOTYyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 144 5 1 4 Sechaba ave /the old Sshoeman Str Dullstroom 1113 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.413382777778 30.098749722222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang