Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehaven Clarens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Monique C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kalm en mooi. Die kamer het alles gehad wat mens nodig gehad het, die uitsig vanaf die stoep was so mooi en die host was baie vriendelik en het vir ons baie plekke genoem wat ons kan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Lovely affordable clean accommodation. A very clean, well-kept lodge. The owner is friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Thank you so much for the friendly visit and awesome review. Have a super week and see you again soon.

Ryno P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Goeie ligging vir dorp toe loop. Ons het 'n baie mooi uitsig gehad en dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie vir jou besoek hier by ons en dankie vir die mooi resensie. Lekker week vir julle en sien gou weer.

Sandra B
1 nag
4.0
Jan 2025

Sal altyd teruggaan & deel met ander. Die lekkerste & goeie ligging!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Soo baie dankie vir die lekker kuier en dankie vir die mooi resensie. Geniet die week en sien julle gou weer.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Shaylene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable and felt like home. Will definitely be back. Lovely accommodation and facilities. Will definitely book our next stay with them. Our room had a lovely view. Very homey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Thank you so much, Shaylene! We enjoyed having you as guests here at Stonehaven for the holidays. Have a splendid week and see you again soon. H and B

Bernard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjiese akkommodasie. Lekker gebly in Ckarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Enjoyable. The stay was awesome. The cottage was clean and well looked after. The host was friendly and always willing to help. I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Thank you so much. We are glad you had a lovely Clarens experience. Enjoy your week and see you again soon.

Elsabé S
1 nag
5.0
Okt 2024

Die verblyf was pragtig en ons het heerlik ontspan. Ons het wonderlik gebly. Die selfsorg-eenheid waarin ons geslaap het, het die mooiste uitsig gehad, en ons sal beslis weer by Stonehaven bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie vir die kuier by ons! Ons is bly Clarens het julle mooi hanteer. Lekker dag en sien gou weer.

Alta L
1 nag
5.0
Sep 2024

Nice and cosy! Comfortable rooms and great location. Really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Hi Alta! We are so glad to hear that! Thanks for the great review; we really appreciate it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27ad935fd2afeaf2c26424aa4e1aa0005e69636fadfc611ad99a5347de5e111a9ea3f5d1a882f8b70a1c3fd03c16af01b992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 402 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512929 28.422421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang