Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehaven Clarens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Bernard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjiese akkommodasie. Lekker gebly in Ckarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Enjoyable. The stay was awesome. The cottage was clean and well looked after. The host was friendly and always willing to help. I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Thank you so much. We are glad you had a lovely Clarens experience. Enjoy your week and see you again soon.

Elsabé S
1 nag
5.0
Okt 2024

Die verblyf was pragtig en ons het heerlik ontspan. Ons het wonderlik gebly. Die selfsorg-eenheid waarin ons geslaap het, het die mooiste uitsig gehad, en ons sal beslis weer by Stonehaven bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie vir die kuier by ons! Ons is bly Clarens het julle mooi hanteer. Lekker dag en sien gou weer.

Alta L
1 nag
5.0
Sep 2024

Nice and cosy! Comfortable rooms and great location. Really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Hi Alta! We are so glad to hear that! Thanks for the great review; we really appreciate it.

Jolizna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly by Stonehaven! Ons is vriendelik en hartlik ontvang! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie, Jolizna. Ons het julle kuier by ons geniet. Mooi dag vir julle en sien weer. H en B

Chantelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely place - ideal location! We really enjoyed our quick stay en route to the Drakensberg. Stonehaven is ideally located in town and we enjoyed being able to walk everywhere from our accommodation. Lovely hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Thank you Chantelle for the friendly visit and awesome review. Have a lovely weekend and see you again soon. Heinrich and Bianca.

Tess V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Veilig en rustig. Ligging is ideaal vir verblyf in Clarens. Altyd vriendelike diens. Netjies, skoon. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Sjoe danke, Tess. Ons is gelukkig om julle as gereelde besoekers te hê. Geniet die week en sien julle weer in die toekoms.

Maryke L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ons sal vir seker weer hier bly. Ons het baie lekker gebly. Sal goeie waarde vir geld wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie. Ons het dit geniet om julle hier te hê en ons is by Clarens het julle mooi hanteer. Lekker dag en geniet die week.

Jillian N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Excellent location, comfortable accommodation. A wonderful location. We stayed in the rooms in the house, which were very clean, comfortable, and well-appointed. Easy walk to the square. Welcoming hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Hi Jillian! Thank you so much for the kind words and great review, we really appreciate it. We're so happy to hear that your group enjoyed your stay here and that you found our rooms well-appointed and our location convenient. We loved hosting you! We hope you return to Clarens in the future.

Danielle H
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Die diens en blyfplek self was fantasties. Die kamer het 'n pragtige uitsig op die berge. Die eienaar het ons ook gratis opgradeer na die bloukamer om ander gaste tegemoet te kom. Daar kan wel dalk gordyne in die bloukamer se kombuis gesit word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Stonehaven Clarens
Baie dankie vir die mooi resensie en die vriendelike kuier hier by ons in Clarens. Ons sal inderdaad na die kombuisie se ruit kyk vir die winter. Dankie en ons sien uit daarna om julle weer by Stonehaven te sien. Mooi dag. H en B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27ad935fd2afeaf2c26424aa4e1aa0005e69636fadfc611ad99a5347de5e111a9ea3f5d1a882f8b70a1c3fd03c16af01b992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 402 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512929 28.422421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang