Stonehaven Clarens
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 141
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Alta L - Sep 2024
Algehele gradering
Nice and cosy!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Hi Alta! We are so glad to hear that! Thanks for the great review; we really appreciate it.
Jolizna S - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Stonehaven! Ons is vriendelik en hartlik ontvang!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie, Jolizna. Ons het julle kuier by ons geniet. Mooi dag vir julle en sien weer. H en B
Chantelle S - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely place - ideal location!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you Chantelle for the friendly visit and awesome review. Have a lovely weekend and see you again soon. Heinrich and Bianca.
Tess V - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Sjoe danke, Tess. Ons is gelukkig om julle as gereelde besoekers te hê. Geniet die week en sien julle weer in die toekoms.
Maryke L - Jul 2024
Algehele gradering
Ons sal vir seker weer hier bly.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie. Ons het dit geniet om julle hier te hê en ons is by Clarens het julle mooi hanteer. Lekker dag en geniet die week.
Jillian N - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent location, comfortable accommodation.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Hi Jillian! Thank you so much for the kind words and great review, we really appreciate it. We're so happy to hear that your group enjoyed your stay here and that you found our rooms well-appointed and our location convenient. We loved hosting you! We hope you return to Clarens in the future.
Danielle H - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en die vriendelike kuier hier by ons in Clarens. Ons sal inderdaad na die kombuisie se ruit kyk vir die winter. Dankie en ons sien uit daarna om julle weer by Stonehaven te sien. Mooi dag. H en B
Marietjie S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, ons tweede besoek.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Marietjie! Dit is so lekker wanneer mense terugkeer vir 'n tweede of derde besoek. Ons is so bly dat julle 'n lekker tyd by Stonehaven en in Clarens gehad het.
Gregory S - Jun 2024
Algehele gradering
Just what we needed.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks so much for the friendly visit and awesome review, folks! Have a lovely day and see you again in the future. H and B
Flip S - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was 'n baie goeie ervaring in 'n luukse slaapplek met vriendelike mense.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Flip! Dit was lekker om julle hier te huisves. Mooi dag vir julle en sien weer. Heinrich en Bianca
Leroy A - Apr 2024
Algehele gradering
The stay was very warm and welcoming.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks so much for the friendly visit and awesome review, Leroy. See you again soon! Heinrich
Kevin W - Apr 2024
Algehele gradering
Just a lovely place with great hosts.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you so much, Kevin. We are glad you had a splendid time at Stonehaven. We are self-catering, so I presume the awesome breakfast was at one of the great restaurants we have in town, walking distance from us. Have a lovely day and see you again soon.
Ilse B - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf loopafstand van alles.
Zoewie W - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks, Zoewie. It was great having you in Clarens. Have a lovely week and see you again soon.
Karen N - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely cozy room in a good location of the village.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you so much for the friendly visit and awesome review, Karen. We hope to see you again soon.
Nicolene J - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die besoek en mooi woorde. Mag julle 'n wonderlike week geniet.
Terblanche M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor julle het dit hier by ons geniet!
Adele V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir julle kuier hier by ons, Adele. Ons is bly Clarens het julle goed behandel. Mooi Sondag vir julle.
Dirk O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie kort gewees maar alles wat ons wou hê en nodig gehad het.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie, Dirk. Ons is bly julle geniet Stonehaven en Clarens so baie. Sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Andries J - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike skoon akkommodasie. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie, Andries! Ons is baie bly dat julle lekker hier gekuier het. Geniet die week verder!
Chané L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekke verblyf!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die kuier by Stonehaven en die eerlike beskrywing. Ons is bly julle het Clarens geniet wat een van sy besigste naweke gehad het in 'n lang tyd. Mooi dag vir julle en ons hoop om jule weer te sien. Die Wit, Blou en Groen kamers is meer privaat as julle weer boek.
Amie W - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect stopover.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks so much for the friendly visit and awesome review! We hope to see you again soon.
Carel V - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het 'n rustige tyd gehad en sal weer daar bespreek.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Hallo Carel! Baie dankie, ons waardeer dit! Hoop ons sien julle weer.
Chanelle T - Des 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you very much, Chanelle. We enjoyed your visit to Clarens and appreciate your review. Have a lovely week!
Monica L - Des 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike besoek.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Monica. Ons het julle besoek geniet en ons is bly Clarens was goed vir julle. Mooi dag en sien weer.
Tshepi T - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing stay!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Awesome thanks guys! We enjoyed having you as guests at Stonehaven. Thank you for the visit and amazing review. Have a lovely week and see you again. Heinrich and Bianca
Derik L - Okt 2023
Algehele gradering
I was happy with the size of the room, its cleanliness, and the service I received.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you so much folks! It was lovely having you here at Stonehaven. Have a super week and see you soon. Heinrich and Bianca.
Schalk V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë met 'n vriendelike gasheer en gasvrou.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Schalk. Mooi week vir julle en dankie dat julle Stonehaven besoek het. Geniet en sien weer. Heinrich en Bianca
Sune H - Aug 2023
Algehele gradering
Close to all the main attractions, hosts will go the extra mile.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you so much for the friendly visit to Clarens and the awesome review, Sune. Have a splendid week and we hope to see you again soon. Heinrich and Bianca
Henry W - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, goed toegerus en uitstekende verblyf.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Henry dat julle Clarens besoek het. Ons is bly julle het dit geniet! Mooi dag vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Dawid M - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
So baie dankie vir julle kuier hier by ons Dawid. Ons het dit geniet om julle by Stonehaven te huisves en dankie vir die uitstekende review. Mooi bly en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Jacky V - Jul 2023
Algehele gradering
Altyd puik diens, netjies, skoon en baie vriendelike eienaars!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Jacky vir die vriendelike besoek aan Clarens en die mooi review. Geniet die week en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Irving S - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful family room.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you so much for your friendly visit and awesome review Irving. Have a lovely week and see you again. Heinrich and Bianca
Henk R - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie julle. Ons is bly julle het die naweek geniet. Mooi week vir julle en sien julle weer. H en B
Carel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en goeie waarde vir geld.
Lizet S - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie dat julle in Clarens kom kuier het Lizet. Geniet die musiek maak met familie en hoop om julle weer te sien. Heinrich en Bianca
Yorik W - Sep 2023
Algehele gradering
Was lekker!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Anthony vir julle besoek aan Clarens en die oorslaap by Stonehaven. Mooi week vir julle en sien julle weer. H en B
Hennie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë. Baie mooi uitsig op die berge.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike kuier en mooi boodskap.
Mooi week vir julle.
Heinrich en Bianca
Marle D - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en spesiale gesinstyd.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap en dat julle by Stonehaven gekuier het. Uitstekende week vir julle. Heinrich en Bianca
Mmule M - Aug 2023
Algehele gradering
Warm hosts and welcoming.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you for the friendly visit and awesome review! Have a lovely week. Heinrich and Bianca
Mari-lu R - Mrt 2023
Algehele gradering
Voldoende, maar basies.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die kuier en resensie Mari-lu. Die Log Cabins is ons familie eenhede. 5 mense werk mooi as daar kinders ook is maar dit is inderdaad ietwat knap met 5 groot mense in een eenheid. Ons vra per persoon so vir klein bietjie meer kan jy twee kamers boek. Mooi week vir julle en geniet die naweek. Heinrich en Bianca
Rene W - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike en rustige kuier.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap, Rene. Ons het dit geniet om julle as gaste hier by ons te huisves. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Natalie K - Jul 2022
Algehele gradering
Quaint and tranquil. All you need.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you so much for the great review Natalie. We are happy to hear that Clarens was an awesome experience. Have a lovely week.
Heinrich and Bianca
Rikki V - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvryheid en inligting fantasties.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Rikki vir julle besoek aan ons hier in Clarens. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Esme S - Jun 2022
Algehele gradering
Was heerlike omgewing en hul het ons baie tuis laat voel.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Hi Esme, baie dankie vir die mooi skrywe. Ons is bly julle het Clarens geniet. Lesotho is om die draai inderdaad maar met die kronkel paaie daar is dit 'n naweek op sy eie. Email ons dan kan ek jou in kontak sit met gidse wat kan help beplan. Mooi week vir julle. Heinrich en Bianca.
Casey S - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect location.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks folks. We are glad you enjoyed Clarens and we hope to see you back for a longer visit sometime soon. Keep well and have a great week. Heinrich and Bianca.
Belinda B - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker ingerigte eenheid.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Belinda vir die vriendelike besoek aan Clarens en die mooi review. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Emmerentia L - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Keurig gemeubileerd.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Emmerentia vir die vriendelike besoek en mooi boodskap. Geniet en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Hermien V - Mrt 2022
Algehele gradering
Breathtaking surrounding, lovely cottage with great morning view.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks so much Hermien. We are so glad you guys had a splendid time in Clarens and that you found Stonehaven comforting. We will definitely see you again. We will then recommend the Cloud Nine mattress in the Blue Room or Log Cabin 3. The mattress in Log Cabin 1 is fairly new but rather on the firm side. Have a great week! Heinrich and Bianca
Andre P - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig, naby besighede, goeie waarde vir geld.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Andre. Ons het dit geniet om julle by Stonehaven te verwelkom. Mooi week vir julle en sien julle weer. H en B
Karin M - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Stonehaven.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Karin, vir die besoek aan Clarens en jou mooi resensie. Geniet die naweek. Heinrich en Bianca
Dhanraj B - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent place.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you for the lovely visit. We enjoyed your family staying here and we are glad you had a splendid Clarens experience. Keep well and see you again in the future. Heinrich and Bianca
Stefan D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangename kuier.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Stefan vir die mooi review en vriendelike kuier in Clarens. Geniet en sien weer.
Arina V - Jan 2022
Algehele gradering
Luuks, gasvry, stunning scenery.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die kuier in Clarens Arina. Mooi naweek vir julle en sien julle weer!
Nina J - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging en wonderlike gasvryheid.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Nina, vir julle besoek aan ons en mooi resensie. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Aletta C - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Althea vir die kuier hier by ons in Clarens. Mooi 2022 vir julle. Heinrich en Bianca
Andrea C - Jul 2022
Algehele gradering
Super!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you so much for the awesome visit and great review folks. We hope to see you again. Have a lovely week. H and B
Jimmy M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars wat baie buigsaam was met ons veranderende reisprogram. Baie oulike kothuisverblyf.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Jimmy vir die vriendelike besoek aan ons dorpie. Julle moet 'n mooi week geniet. Heinrich en Bianca
Dion V - Jan 2022
Algehele gradering
Tidy, comfortable and well-equipped.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Awesome Dion, thanks for the friendly stay and great review. Have a lovely weekend and see you again.
Johan A - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal weer besoek.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Johan. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Net die regte plek vir so 'n wegbreek trip.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Willem. Ons is bly jy het dit in Clarens en by Stonehaven geniet. Mooi Kerstyd vir jou. Heinrich en Bianca
Theodore O - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike vakansie in Clarens.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Theodore vir die vriendelike besoek en mooi woorde. Lekker week vir julle en geniet die res van die jaar.
H en B
Carien L - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker om die dorpie in die week te ervaar wanneer dit stil is.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Carien. Ons is bly jy het Clarens en Stonehaven geniet. Mooi week vir jou en sien jou weer. Heinrich en Bianca.
Marinda H - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie ligging.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die skrywe en die vriendelike besoek, Marinda. Ons loer na die mure sodra ons kan in die komende week. Mooi naweek en sien weer. Heinrich en Bianca.
Johanna D - Mrt 2022
Algehele gradering
Glad nie 'n lekker kuier by Stonehaven gehad nie.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die skrywe op al ons platforms Johanna. Ons het ook die brief gekry dankie. Ek het deur die fotos gegaan en ons moet nog Log Cabin 3 opdateer na ons geverf en gereggemaak het. Log Cabin 2 se bed het ons vervang met 'n normale basis, die matras is nog nuut so nou kraak hy absoluut glad nie. Ek sal voorstel julle boek een van die nuwe huise op die golf landgoed volgende keer om seker te maak julle is buite die dorp vir absolute stilte. Mooi naweek vir julle. Heinrich en Bianca
Rene W - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike ligging en uitsigte.
Stonehaven Clarens se terugvoer
So baie dankie vir die awesome skrywe oor julle kuier hier in Clarens, Rene. Mooi 2022 vir julle en geniet die jaar! Ons het dit baie geniet om julle hier as ons Kers gaste te hê. Geniet!
Luisa D - Des 2021
Algehele gradering
Lovely self-contained apartments very close to the town centre.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you for the awesome review and friendly visit folks. We are so glad Clarens treated you well. Have a splendid week. H and B
Sharmane M - Des 2021
Algehele gradering
Baie goed ontvang. Heerlik gekuier.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Sharmane vir die kuier in Clarens en die mooi review. Lekker dag en sien julle weer.
Heinrich en Bianca
Hester L - Des 2021
Algehele gradering
Ons het net vir een aan oorgeslaap.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Hester, vir die vriendelike besoek en mooi resensie. Geniet die week verder en sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Elrina N - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyfervaring!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir julle Elrina. Dit was great fun om julle hier te hê. Die kombers is oppad. Ons loer julle weer in die toekoms. Mooi Kersfees vir julle en geniet die vakansie.
H en B
Paul S - Nov 2021
Algehele gradering
Was heerlik! Alles was skoon en perfek.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie, Paul! Ons is bly julle het Clarens geniet. Mag julle 'n Geseende tyd hê hierdie Kersfees. Sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Ig S - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Ig! Dit was lekker om jou hier te hê. Mooi week en sien jou weer.
Heinrich en Bianca
Chrisna P - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker en asemrowend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Chrisna. Ons is bly julle het Clarens so geniet. Mooi week vir julle en loer julle weer. Heinrich en Bianca
Marelise V - Okt 2021
Algehele gradering
Het dit vreeslik geniet en lekker ontspan. Mooi uitsig en loopafstand van winkels af.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Marelise. Ons is bly jy het Clarens geniet en ons hoop om jou weer te sien. Mooi dag, Heinrich en Bianca.
Sonika C - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese blyplek met pragtige uitsig!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Sonika. Dit is lekker om te hoor. Ons is bly julle het Clarens geniet. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Magda C - Sep 2021
Algehele gradering
Die nege van ons het super lekker gekuier.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Magda! Ons is bly julle het Clarens so geniet. Mooi week vir julle en sien julle weer.
Heinrich en Bianca
Christo N - Aug 2021
Algehele gradering
Dis is uitstekend
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Christo, vir julle kuier hier in Clarens en die mooi resensie. Uitstekende dag vir julle. H en B
Ann V - Aug 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks for your visit and awesome review folks! Have a super week and see you guys in the summer. Heinrich and Bianca
Marietjie S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Marietjie vir die mooi review en die kuier hier in Clarens. Lekker naweek vir julle en ons hoop om weer te sien. H en B
Chris V - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging, netjies, skoon, veilige omgewing en waarde vir geld.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend Chris! Baie dankie vir jou mooi woorde en die kuier hier in Clarens. Ons hoop ons loer julle weer in die toekoms. Geniet die week. Heinrich en Bianca
Anchen V - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, naby aan alles geleë, eienaars is baie gasvry en tegemoedkomend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Anchen! Ons is so bly julle het Clarens geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Mooi week! Heinrich en Bianca.
Karen S - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye eienaars en ongelooflike netjiese akkommodasie - hoogs aanbeveelbaar na 'n lang dag op die pad.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend Ingrid! Baie dankie vir jou mooi woorde en die kuier hier in Clarens. Ons hoop ons loer julle weer in die toekoms. Geniet die week. Heinrich en Bianca
Erasmus V - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties! Baie netjies.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Erasmus. Seën vir jou en die familie. Geniet en sien weer. Heinrich en Bianca
Paul V - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en nogal sentraal.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks for the friendly visit and awesome review Paul! Have a splendid week and see you again in the future! H and B
Lizelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Cabin in die berge.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die kuier hier by ons Lizelle. Mooi week vir julle en geniet die winter. Heinrich en Bianca
Kerry O - Mrt 2021
Algehele gradering
Hospitable, welcoming stay.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks so much guys. We are happy that you enjoyed your time in Clarens. Have a super week. Heinrich and Bianca
Riet L - Mrt 2021
Algehele gradering
Friendly owners, perfectly maintained, well-equipped - awesome stay!
Andrew M - Feb 2021
Algehele gradering
Vreeslik gerieflik en gesellig.
Marlize V - Sep 2021
Algehele gradering
Super awesome. Gasvry. Vriendelik. Skoon. Just awesome.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Marlize. Dit is lekker om te hoor. Ons is bly julle het Clarens geniet. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Stephen B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by ons hier in Clarens! Ons loer julle hopelik weer binnekort. Mooi dag vir julle! Heinrich en Bianca.
Wessels M - Jul 2021
Algehele gradering
Clarens is 'n pragtige, rustige dorpie en Stonehaven is uitstekend ingerig en geleë. Ons gasheer Heinrich, was regtig vriendelik en hulpvaardig. Dit was heerlik om by julle oor te slaap.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend Wessel! Baie dankie vir jou mooi woorde en die kuier hier in Clarens. Ons hoop ons loer julle weer in die toekoms. Geniet die week. Heinrich en Bianca
Crizette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks so much for your visit and kind review Crizette. Have a splendid April and see you, folks, again soon.
Sumane L - Jul 2021
Algehele gradering
Absoluut persoonlik hartsmense.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Ag dankie Sumane! Dit was lekker om julle hier by ons te hê. Mooi naweek vir julle en ons hoop om julle weer te sien.
Stan H - Jun 2021
Algehele gradering
Friendly service. They went out of their way to assist me.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks for your friendly visit and awesome review Stan! Have a super day and see you again in the future. H and B
Kobus M - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik en snoesig.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Kobus. Ons is bly julle het dit geniet en snoesig geslaap. Sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Gerrit K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die kuier en mooi boodskap Gerrit. Mooi dag! Heinrich en Bianca
Magda K - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik geleë.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die kuier in Clarens julle. Dankie vir die review en sien julle weer in die toekoms. Boek dan een van ons nuwe kamers in die hoof huis vir al die mooi dinge en die beste views. Mooi dag. Heinrich en Bianca
Karen L - Aug 2021
Algehele gradering
Sentraal geleë, gemaklik, veilig en maklik om te vind.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Karen! Mooi week vir julle en geniet die lente wat oppad is. Heinrich en Bianca
Natasha K - Des 2020
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Ag baie dankie Natasha! Ons sien uit om julle weer te loer hier by ons in die toekoms. Mooi week! Heinrich en Bianca
Jurie S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Jurie. Mooi nuwe jaar vir julle en sien gou weer. H en B
Jorita M - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, gemaklik en lekker verblyf!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie julle! Ons sien uit om julle weer te loer hier by ons in die toekoms. Mooi week!
Heinrich en Bianca
Wimpie V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Wimpie! Mooi dag vir julle. H en B.
Jurie S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Jurie! Mooi week vir julle. H en B
Zuzane V - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflik.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Zuzane. Mooi week vir julle en sien julle weer in die toekoms.
Geniet!
Heinrich en Bianca
Matthew K - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n lekker wegbreek van die geraas wat 2020 is
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Matthew. So lekker om te hoor. Mooi dag en loer julle weer. H en B
Gillian M - Aug 2020
Algehele gradering
Wat 'n heerlike wegbreeknaweek in Clarens!
Lees meerStonehaven Clarens se terugvoer
Dankie dat julle so awesome was. Geniet die laaste deel van die jaar wat hopelik net goed kan wees en sien julle gou weer. Dankie vir die mooi woorde. Heinrich en Bianca
Elize E - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gasvry en vriendelik.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Elize. Ons is bly julle het die dag by ons geniet. Ons hoop om julle weer te loer in een van ons nuwe kamers in die huis.
Geniet!
H en B
Loraine J - Aug 2020
Algehele gradering
Great!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Loraine! Ons is baie bly julle het dit geniet. Mooi naweek vir julle. H en B
Marthie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was awesome.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Marthie! Mooi week vir julle en ons hoop die troue was amazing. Geniet!
Willem B - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Willem. Ons is so bly julle het dit geniet. Sien julle weer. Mooi dag. H en B
Tarina V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was my tweede keer by Stonehaven, en dit is net fantasties.
Hermien V - Jan 2020
Algehele gradering
Quick stay over.
Cornelius M - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend vir oornag en ry.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die kuier by Stonehaven, Cornelius. Mooi week vir julle. H en B
Schalk N - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker. Mooi gastehuis en baie vriendelike eienaars.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Schalk. Geniet die week. Heinrich en Bianca
Stephan L - Mrt 2020
Algehele gradering
Vinnige wegbreek-naweek.
Regan D - Sep 2020
Algehele gradering
Great value for money. Good position.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks for the review Regan. Have a super week and see you again.
H and B
Yolande V - Jan 2020
Algehele gradering
Soveel meer as wat ons verwag het! Pragtigste uitsig!
Brian I K - Nov 2020
Algehele gradering
Comfortable
Cecelia D - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Cecelia. Ons is bly julle het dit geniet. Mooi dag vir julle. H en B
Johan T - Des 2019
Algehele gradering
Unieke cabin-ervaring met fantastiese ligging.
Cheryl S - Nov 2019
Algehele gradering
Such a lovely place to stay.
Frik D - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Japie L - Sep 2019
Algehele gradering
Gesellig.
Sandra S - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
Tarina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Stapafstand van al die eetplekkies en winkeltjies en puik diens, skoon, baie gasvry!
Susan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en baie gerieflik.
Annelize C - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvry en gesellig.
Frances K - Feb 2019
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, mooi uitsig oor berge.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Frances. So bly julle het Clarens en Stonehaven geniet. Sien julle weer. Heinrich
Margot J - Sep 2019
Algehele gradering
Ligging is perfek.
Carel S - Jul 2019
Algehele gradering
Was aangenaam. Presies wat ek verwag het.
Louise S - Mrt 2019
Algehele gradering
Soos home from home gevoel.
Karen D - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons was gemaklik en het alles gehad wat nodig is vir 'n naweek of oornagverblyf.
Lila O - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en goed geleë. Pragtige uitsig.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Lila. So bly julle het Clarens geniet en dankie dat jy Stonehaven aanbeveel. Ons sien julle gou weer. Heinrich
Gary C - Apr 2019
Algehele gradering
Great location.
Monique K - Jun 2019
Algehele gradering
Uit die boeke.
Anne H - Des 2019
Algehele gradering
Fine for the night, needs a little updating!
Chante O - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Michiel Zwarts B - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut teleurstellend en geensins 'n home away from home.
Lees meerStonehaven Clarens se terugvoer
Middag Michiel. Net om te laat weet dat ons as nuwe eienaars sedert September 2019 hard gewerk het aan Stonehaven. Loer gerus na ons Blou en Groen kamer op die webtuiste en laat ons weet wat julle nou dink. Mooi dag!
Heinrich en Bianca
Pieter V - Jun 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerHilda S - Mei 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang