Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehenge River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Stonehenge River Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Kgotso M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kgotso M

Served it's purpose, but other tenants were noisy, with staff not addressing them.

The place can do with a bit of upgrade in terms of the locks, rooms are not noise proof, we had bad neighbour's who made noise the entire night if only the staff can manage that better.

Johan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Pragtige omgewing. Vriendelike, behulpsame personeel. Netjies en skoon.

Gaste het baie geraas tydens ons verblyf. Dit was bietjie steurend.

Monique D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Sien sterre.

Baie gerieflik, silwerskoon, en goed geleë. Pragtige gronde.

Soekie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soekie S

Was netjies en skoon asook vriendelike personeel.

Ons het naby hoofingang van die lodge gebly en ander gaste wat deurnag gekuier het in eetsaal was baie lawaaierig en lastig. Heelnag in en uit hul kamers en het die publieke badkamers gebruik. Deure toegeslaan ens. Dus nie 'n goeie nagrus beleef.

Fanie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie V

'n Ongelooflike area met goeie energie.

Omrede dit geplaas is teen die Vaalrivier en natuurlike omgewing voel jy weg van die stad se lawaai en geroesmoes en kan jy regtig ontspan. Dit kort egter meer bankies of sitplek vir ontspanning langs die river. Daar is egter geen portiere en moes ons maar self bagasie dra wat nie ideaal was vir my gade met 'n longprobleem nie, veral in die hitte van die dag. Personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Internet is egter 'n groot probleem vir plaaslik en eie fasiliteite en versterkers is definitief nodig.

Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopjeskraal PTN 84, Parys, 1985, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzWvPKAsPOUZjhqxPUI6cyn0hR2cFKzXdbvbkqCl6GcyVf0KksQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Kopjeskraal PTN 84 Parys 1985 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.901998498284 27.390053272247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang