Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehill Villa

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Charlise L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvry, skoon en net 'n plesier. Ons het dadelik welkom gevoel. Ontvangsdame ongelooflik vriendelik. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal sonder twyfel weer daar gaan bly. Alles netjies en skoon. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik. Sal weer daar gaan oorbly, vriendelik en netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie mooi skoon en netjiese kamers. Baie mooi plek, super vriendelike en behulpsame staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Nou nou wat nou, bly jy of ry jy? Fantasties! Uiters netjies en baie luuks. Wou al lank daar gaan bly het, maar altyd vol bespreek en nou kan ek sien hoekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sal beslis weer daar oornag. Pragtige akkommodasie, baie vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi en baie netjies blyplekkie! Heerlik gebly. Sal beslis weer die plekkie bespreek in die toekoms. Sal net graag 'n tafeltjie met stoele wou hê om by te sit en eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A beautiful place. Wish we could have stayed another day. We had a very nice stay. The staff were incredibly helpful and friendly. All the necessary information was sent beforehand. Easy access and exit. Beautiful setting with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend! Uitmuntende plek! Slaap altyd hier oor as ons in Bloemfontein is. Ruim, skoon en praktiese plek met alles wat mens nodig het en nog meer! Ons is weereens baie vriendelik ontvang. Kan Stonehill Villa sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

My en my vrou se bolthole. Heerlik is ons go-to place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herna A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Elegant, vriendelik. Dit is 'n baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ec7dbe33860d888172cc0a8905acc209644f75b0a41873892e68aeb62064369e9c5a1d1a6c2f8e4e1c1eb31a22c01e3773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 17 Sangiro Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.09247 26.15623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang