Stonehill Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cecille Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Heila S - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Baie mooi kamer!
Linette H - Sep 2024
Algehele gradering
Hou van die plekkie.
Charlise L - Aug 2024
Algehele gradering
Gasvry, skoon en net 'n plesier.
Susan N - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Samantha V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjiese kamers.
Francois V - Mei 2024
Algehele gradering
Nou nou wat nou, bly jy of ry jy?
Tania L - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oornag.
Marinda J - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi en baie netjies blyplekkie!
Leonie B - Mrt 2024
Algehele gradering
A beautiful place. Wish we could have stayed another day.
Suzie B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Mike S - Jan 2024
Algehele gradering
My en my vrou se bolthole.
Herna A - Mei 2024
Algehele gradering
Elegant, vriendelik.
Felecia G - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kuier was te kort en ons wou langer bly!
Tina G - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi, netjies en rustig. Was lieflik!
Nompilo N - Des 2023
Algehele gradering
Excellent service received from Stonehill Villa.
Jo-ann F - Nov 2023
Algehele gradering
Good, clean, affordable accommodation.
Elsabe L - Nov 2023
Algehele gradering
Besigheid in Bloemfontein.
Lorna E - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het vir my dogter gaan kuier en heerlik gebly.
Chrisna V - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in 'n super skoon en netjiese kamer. Ongelooflik.
Rochelle H - Sep 2023
Algehele gradering
Pure bliss!
Lorna E - Aug 2023
Algehele gradering
Kort kuier saam met my gesin.
Elbe W - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir oorslaap.
Marthinus D - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon, ruim kamer en badkamer met veilige parkering reg langs die kamer.
Stienie F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gesellige kuierplek.
Maritza T - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflike gastehuis met vriendelike ontvangs.
Lees meerEugene V - Mei 2023
Algehele gradering
Great service.
Jerome C - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent stay, excellent service and friendly staff.
Santa M - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Gerrie V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en baie mooi.
Charlene R - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike en kwaliteit diens.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Heidi L - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Marike S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi, luukse verblyf.
Wessel M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en baie behulpsaam.
Herman N - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Ineke K - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plek in stil omgewing.
Enrico V - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Mariaan J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Sien al die sterre.
Barbara K - Jan 2022
Algehele gradering
Warm, friendly, welcome, amazing atmosphere, stunning clean room and bathroom leading to a beautiful relaxing patio and pool.
Pieter A - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Marike S - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Jolandie (johanna Maria) B - Jan 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam, netjies. As ek moet kritiseer was dit net die lig wat ingeskyn het.
Niekie V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Kamer baie ruim en netjies. Veilige area.
Bianca K - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en modern.
Renate S - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik en nogmaals heerlik.
Stonehill Villa se terugvoer
Baie dankie, Renate, waardeer die goeie terugvoer! Ons is tans besig om lugversorging te reel vir tweede kamer. Ons sien uit om jul weer by Stonehill Villa te verwelkom. Groete, Cecille.
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Jan V - Nov 2021
Algehele gradering
Na 'n baie harde werksdag, was dit lekker om hier af te skakel.
Suzie B - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf! Tops!
Schanel K - Aug 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Thabo S - Aug 2021
Algehele gradering
'n Wonderlike, modern-day blyplek!
Jacqui V - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en baie gerieflik.
Bradley A - Jul 2021
Algehele gradering
Reis deur na George.
Lize-mari S - Jul 2021
Algehele gradering
What a beautiful place to stay at!
Leon K - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die goeie diens en uitstekende gehalte.
Celeste B - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige kamer.
Sanrie L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie mooi!
Riana D - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Carla P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie luuks! Baie skoon!
Tommy S - Okt 2021
Algehele gradering
Stonehill Villa - amper romanties.
Lees meerAndries N - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is definitief een van my top 5 slaapplekke in Bloemfontein.
Stonehill Villa se terugvoer
Baie dankie Andries, ons waardeer die goeie terugvoer. Jul is altyd welkom.
Marius G B - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie mooi.
Malcolm En Annamarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf, vriendelike ontvangs en hulpvaardig.
Jan U - Mrt 2021
Algehele gradering
Very neat, stylish and tidy.
Janine N - Des 2021
Algehele gradering
Mooi plekkie, goed geleë, sal weer hier oornag.
Morkel B - Nov 2021
Algehele gradering
Ons sal nie weer oorbly nie.
Leendert M - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Olive G - Des 2020
Algehele gradering
Luuks en goed geleë.
Linda A - Nov 2020
Algehele gradering
Puik diens, veilig en beslis die beste plek in Bloemfontein waar jy met gemoedsrus kan oornag!
Mariska E - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Stephan S - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Yolandy L - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Gerhard V - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklike en luukse blyplek.
Stonehill Villa se terugvoer
Baie dankie Karen vir goeie terugvoer, ons waardeer opreg!
Sonja E - Jan 2020
Algehele gradering
Alles was great!
Stonehill Villa se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer!
Ruan N - Sep 2020
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Annie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Stonehill Villa is home away from home.
Johann V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het ons regtig geniet, die beddens en kamers was amazing. Sal definitief terug wees.
Stonehill Villa se terugvoer
Baie dankie Johann, ons waardeer jou terugvoering. Sien jul gou weer.
Lynette V - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie. Uitstekend.
Stonehill Villa se terugvoer
Baie dankie Lynette, ek waardeer dit.
Peet V - Okt 2019
Algehele gradering
Very neat, tidy and professional.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies, skoon en professioneel.
Ek het die verblyf geniet en dit is beter as enige hotel waarin ek onlangs gebly het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang