Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehill Villa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir Stonehill Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charlise L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlise L

Gasvry, skoon en net 'n plesier.

Ons het dadelik welkom gevoel. Ontvangsdame ongelooflik vriendelik. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal sonder twyfel weer daar gaan bly. Alles netjies en skoon. Veilige parkering.

Susan N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Heerlik.

Sal weer daar gaan oorbly, vriendelik en netjies, skoon en veilig.

Samantha V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Baie mooi skoon en netjiese kamers.

Baie mooi plek, super vriendelike en behulpsame staf.

Francois V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Nou nou wat nou, bly jy of ry jy?

Fantasties! Uiters netjies en baie luuks. Wou al lank daar gaan bly het, maar altyd vol bespreek en nou kan ek sien hoekom.

Tania L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Sal beslis weer daar oornag.

Pragtige akkommodasie, baie vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Marinda J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J

Mooi en baie netjies blyplekkie!

Heerlik gebly. Sal beslis weer die plekkie bespreek in die toekoms. Sal net graag 'n tafeltjie met stoele wou hê om by te sit en eet.

Leonie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

A beautiful place. Wish we could have stayed another day.

We had a very nice stay. The staff were incredibly helpful and friendly. All the necessary information was sent beforehand. Easy access and exit. Beautiful setting with everything we needed.

Suzie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie B

Uitstekend!

Uitmuntende plek! Slaap altyd hier oor as ons in Bloemfontein is. Ruim, skoon en praktiese plek met alles wat mens nodig het en nog meer! Ons is weereens baie vriendelik ontvang. Kan Stonehill Villa sterk aanbeveel.

Mike S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

My en my vrou se bolthole.

Heerlik is ons go-to place.

Herna A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herna A

Elegant, vriendelik.

Dit is 'n baie mooi plek.

Felecia G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Felecia G

Ons kuier was te kort en ons wou langer bly!

Ons was verras met Stonehill Villa se kamer grootte. Daar was so baie spasie en die badkamer was pragtig en skoon. Vriendelike personeel. Ons sal vir seker weer daar oornag in die toekoms.

Tina G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina G

Mooi, netjies en rustig. Was lieflik!

Mpho, het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Eva en Sara se ontbyt was uit die boeke, en pragtig voorgesit.

Nompilo N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompilo N

Excellent service received from Stonehill Villa.

We felt welcomed from the welcome message with directions they sent. When received such an amazing service overall.

Jo-ann F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann F

Good, clean, affordable accommodation.

The accommodation was nice, well priced, clean and cool in the extreme heat - especially the swimming pool.

Elsabe L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L

Besigheid in Bloemfontein.

Sal beslis weer hier oornag. Pragtige kamer! Skoon en netjies met vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Baie dankie!

Lorna E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna E

Ons het vir my dogter gaan kuier en heerlik gebly.

Stonehill Villa is sentraal gelee. Ons het vir 'n tweede keer daar gebly. Vriendelike personeel en 'home away from home'.

Chrisna V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Ons het heerlik gebly in 'n super skoon en netjiese kamer. Ongelooflik.

Sal Stonehill Villa vir enige een aanbeveel. Skoon, netjies, stil en veilig met vriendelike personeel.

Rochelle H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle H

Pure bliss!

Spacious, modern, neat and well-located!

Lorna E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna E

Kort kuier saam met my gesin.

Dit is 'n netjies plek met al die geriewe wat ons nodig gehad. Vriendelike staf.

Elbe W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe W

Perfekte verblyf vir oorslaap.

Het heerlik gebly. Pragtig, netjies en skoon. My voorvereiste vir 'n nag se oorslaap is altyd 'n bad, en dit is moeilik bekombaar. By Stonevilla kon ek heerlik bad na n dag in die hospitaal. Die bed was van uitstekende gehalte met kraakvars linne. Ek sal beslis weer kom.

Marthinus D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D

Netjiese, skoon, ruim kamer en badkamer met veilige parkering reg langs die kamer.

Ons het lekker gebly, sal beslis aanbeveel.

Stienie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie F

Baie gesellige kuierplek.

Fantastiese, vriendelike en behulpsame personeel. Baie netjiese en skoon gastehuis. Stonehill Villa is van hoogstaande gehalte!

Maritza T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza T

Lieflike gastehuis met vriendelike ontvangs.

Lieflike gastehuis met vriendelike ontvangs. Ons het egter slegs 1 rolletjie toiletpapier gekry, van swak gehalte, wat dus nie lank gehou het nie. Die kamer is vir 4 persone, terwyl ons net 2 was en dit sou dus totaal te min vir 4 mense wees. Voorstel: siende dat daar kos gemaak kan word en eetgerei, ens. is, sal 'n wasbakkie om skottelgoed in te pak en was, goed wees. Daar was ook nie 'n groot genoeg vullisdrom om bv. inkopiesakke en verpakkingshouers van kos weg te gooi nie, maar all in all - 99%! Beautiful plek!

Eugene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Great service.

Deidre was extremely helpful and the welcome info sent when I made the booking via WhatsApp was a nice touch. The room was spotless, and the stay was very good.

Jerome C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome C

Excellent stay, excellent service and friendly staff.

Will definitely visit again.

Santa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santa M

Fantastic.

It was excellent. The place was very neat and fully equipped with all the necessary things. Such a lovely place and really worth every cent.

Gerrie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V

Baie skoon en baie mooi.

Plekkie is baie mooi, baie skoon en baie rustig. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Ontbyt is ook baie lekker. Die werkers gaan uit hulle pad om dit vir jou gemaklik te maak. Baie dankie aan julle almal.

Charlene R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene R

Vriendelike en kwaliteit diens.

Het ons op baie kort kennisgewing gehelp met heerlike ontbyt.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Heidi L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L

Fantasties!

Alles mooi en stylvol soos ek daarvan hou. Skoon en netjies. Alles is daar wat jy nodig het. Ontvangsdame was baie behulpsaam gewees.

Marike S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S

Baie mooi, luukse verblyf.

Ons was baie vriendelik gegroet met die aankoms en vertrek. Hulle het ons rêrig tuis laat voel. Alles is altyd so mooi skoon en netjies.

Wessel M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel M

Baie vriendelike personeel en baie behulpsaam.

Hulle lewer baie goeie diens.

Herman N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman N

Wonderlik.

Sien sterre.

Ineke K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke K

Pragtige plek in stil omgewing.

Wow! Wat 'n pragtige plek in 'n rustige omgewing. 5-ster-akkommodasie! Vriendelike personeel. Dis duidelik dat aandag geskenk word aan elke moontlike detail om gaste se verblyf onvergeetlik te maak. Voorwaar een van die beste plekke nog wat ek bespreek het!

Enrico V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico V

Wonderlike plek.

Plek was asemrowend mooi! Mense was baie vriendelik! Ons gaan definitief weer.

Mariaan J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Sien al die sterre.

Dis baie modern en smaakvol. Baie netjies en skoon. Veilige woonbuurt en stil.

Barbara K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Warm, friendly, welcome, amazing atmosphere, stunning clean room and bathroom leading to a beautiful relaxing patio and pool.

Easy location with close proximity to highway and resaurants.

Pieter A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A

Uitstekend!

Netjies, skoon, alles uit die boonste rakke.

Marike S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S

Uitstekend.

Alles was perfek mooi, skoon, netjies. Vriendelike diens. Ons sal verseker weer daar gaan bly.

Jolandie (johanna Maria) B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie (johanna Maria) B

Was baie aangenaam, netjies. As ek moet kritiseer was dit net die lig wat ingeskyn het.

As mens die blinders aftrek om die lig buite te hou raas die blinders as gevolg van die wind en as jy die blinders optrek is die lig wat inskyn nogal baie helder. Maar dit is regtig die enigste negatief die res was fantasies, skoon en baie netjies en in 'n baie goeie area geleë.

Niekie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie V

Baie vriendelik ontvang. Kamer baie ruim en netjies. Veilige area.

Perfek vir oornag. Sal beslis weer daar bly. Veilige parkering, kamer baie netjies ruim en goed toegerus. Vriendelike personeel.

Bianca K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

Rustig en modern.

Pragtige plek! Baie modern en stil. Die diens was puik en kamer ten volle toegerus.

Renate S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S

Heerlik en nogmaals heerlik.

Stonehill Villa is ingestel op kliëntediens. Van die intrapslag word jy bedien en alles is tot jou beskikking - tot swemhanddoeke. Heerlike beddens en stortgeriewe. Uitstekende TV en WiFi. Swembad perfek blou en heerlik om af te koel. Sou net sê hul kan dalk oorweeg om lugversorging in kinderkamer te sit. Dink op erg warm dae gaan waaier nie die hitte verdryf nie.

Stonehill Villa se terugvoer

Baie dankie, Renate, waardeer die goeie terugvoer! Ons is tans besig om lugversorging te reel vir tweede kamer. Ons sien uit om jul weer by Stonehill Villa te verwelkom. Groete, Cecille.

Stonehill Villa
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uitstekend.

Alles skoon en netjies. Sal aanbeveel vir my vriende.

Jan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Na 'n baie harde werksdag, was dit lekker om hier af te skakel.

My ervaring was uiters positief en sal ek dus enigeen aanbeveel om hier tuis te gaan. Die eienaar en bestuur was baie vriendelik en tegemoetkomend, baie dankie.

Suzie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie B

Uitstekende verblyf! Tops!

Stonehill Villa het ons beïndruk vandat ons aangekom het tot ons vertrek. Pynlik netjiese, gerieflike en veilige verblyf. Personeel was vriendelik en hulpvaardig en het ons so tuis laat voel asof dit ons eie plekkie was. Kamer het volop ruimte en diens is puik. Sal beslis vorentoe weer daar oornag. Veelsgeluk Stonehill Villa, julle kan julself 'n klop op die skouer gee.

Schanel K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schanel K

Vreeslik lekker.

Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer daar bly.

Thabo S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo S

'n Wonderlike, modern-day blyplek!

Die was ons tweede keer by Stonehill Villa. Die mense het ons baie spesiaal laat voel. Die ontbyt was ongelooflik en die kamer is beeldskoon! Dit was 'n oornag na ons troue en hulle het dit baie mooi gemaak. 'n Chocolate en strawberry platter met champagne was in die kamer by ons aankoms. Wat 'n wonderlike plek en waarde vir geld! Gaan vir seker nog baie daar oornag!

Jacqui V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V

Ongelooflik mooi en baie gerieflik.

Ons moes in Bloemfontein oornag en het op Stonehill Villa besluit, want dit is lekker naby die N1. Dit was maklik om te vind en ook baie veilig. Die omliggende area het ook baie opsies vir aandete. Die kamer was pragtig, snoesig en baie lekker om in te bly. Ons sal beslis weer hier bly.

Bradley A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley A

Reis deur na George.

Vanaf Nelspruit is dit 'n goeie halfpadstop na aan die N1.

Lize-mari S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari S

What a beautiful place to stay at!

Personeel is baie vriendelik en die ontbyt was heerlik! Die kamer is beautiful en verskriklik stylvol. Het soos 'n koningin gevoel tydens ons verblyf. Ek sal beslis Stonehill Villa aanbeveel!

Leon K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Ons was aangenaam verras met die goeie diens en uitstekende gehalte.

Slegs een aand hier oorgeslaap maar ons kon maklik langer bly. Baie skoon en netjies, beslis goeie waarde vir geld. Die gastehuis is goed ontwerp en al die kamers loop uit op die pragtige swembad. Naby die N1 geleë wat dit maklik maak vir reis.

Celeste B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Pragtige kamer.

Ons het een aand oorgeslaap by Stonehill Villa. Die kamer, badkamer en swembad-area is pragtig. Die ontvangs was maklik en vriendelik. Ons het 'n veilige parkering gehad agter palisade met elektriese hekmotor. Maklik om by uit te kom vanaf die N1. Sal Stonehill beslis aanbeveel.

Sanrie L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie L

Baie mooi!

Ons is hartlik ontvang en dadelik laat tuis voel. Die kamer was pragtig en baie skoon. Kan Stonehill Villa vir seker aanbeveel!

Riana D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Heerlik en ontspannend.

Vriendelike diens. Pragtige plekkie. Rustig en veilig.

Carla P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Baie luuks! Baie skoon!

Personeel is baie gasvry!

Tommy S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy S

Stonehill Villa - amper romanties.

Alles was pragtig en die diens puik en professioneel. Die Executive Suite het net genoeg warm water vir een van die 2 stortkoppe op 'n slag, so hoekom dubbel as die geisertjie nie daarvoor gemaak is nie. Verander die geiser, dan kom ons dadelik weer. Die wilde dassies was 'n pragtige verrassing om te sien, tot by die parkeerarea. Maak seker dat jy vertroud is met Uber Eats of om uit te gaan om te gaan eet. Ontbyt is nie ingesluit of 'n opsie nie. Verder is die swembad pragtig en die eenhede goed versorg.

Andries N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries N

Dit is definitief een van my top 5 slaapplekke in Bloemfontein.

Baie netjiese kamers en oor die algemeen kry mens ’n gasvrye gevoel. Lekker gesellige swemplek en braai-area!

Stonehill Villa se terugvoer

Baie dankie Andries, ons waardeer die goeie terugvoer. Jul is altyd welkom.

Stonehill Villa
Marius G B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius G B

Dit was baie mooi.

Baie netjiese en skoon blyplek en baie goed om by te oornag.

Malcolm En Annamarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm En Annamarie S

Aangename verblyf, vriendelike ontvangs en hulpvaardig.

Baie aangenaam, skoon en netjies. Vriendelik ontvang en hulp is verleen waar nodig.

Jan U - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan U

Very neat, stylish and tidy.

Would recommend and visit again.

Janine N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Mooi plekkie, goed geleë, sal weer hier oornag.

Goeie waarde vir geld.

Morkel B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Morkel B

Ons sal nie weer oorbly nie.

Die kamer is ver van die parkering. Gesukkel om ons bagasie in en uit te dra. Heelwat trappies ens.

Leendert M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert M

Baie lekker.

Baie netjies en skoon, baie koffie en tee. Die borrelbad was heerlik na 11 ure op die pad.

Olive G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olive G

Luuks en goed geleë.

Personeel het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom, al het ons baie laat ingeboek. Kamers is luuks en baie goed ingerig. Goeie aanbevelings oor eetplekke gehad.

Linda A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A

Puik diens, veilig en beslis die beste plek in Bloemfontein waar jy met gemoedsrus kan oornag!

5 ster gehalte, heerlike koninggrootte-beddens en linne wat 'n goeie nagrus verseker, veilige parkering en rustige area gerieflik naby aan topgehalte restaurante. Baie dankie Stonehill Villa, van nou af is jul definitief ons nommer 1 oornagbestemming in Bloemfontein.

Mariska E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska E

Netjies, skoon en veilig.

Waarde vir geld, baie skoon en veilig. 'n Pragtige plek!

Stephan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Uitstekend.

Vriendelike personeel. Pragtige kamer en alles was uitstekend.

Yolandy L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy L

Baie netjies en skoon.

Kamer en badkamer ruim en baie mooi skoon.

Gerhard V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Gemaklike en luukse blyplek.

Heerlike, rustige omgewing met goeie sekuriteit. Kamer baie ruim met al die nodige fasiliteite en super skoon. Personeel base vriendelik en behulpsaam

Stonehill Villa se terugvoer

Baie dankie Karen vir goeie terugvoer, ons waardeer opreg!

Stonehill Villa
Sonja E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Alles was great!

Sien sterre.

Stonehill Villa se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer!

Stonehill Villa
Ruan N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan N

Het dit baie geniet.

Kamer was baie netjies en skoon.

Annie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie F

Stonehill Villa is home away from home.

Baie netjiese gastehuis, ruim kamers. Sal enige tyd weer gaan.

Johann V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Ons het ons regtig geniet, die beddens en kamers was amazing. Sal definitief terug wees.

Stonehill Villa is regtig 'n belewenis.

Stonehill Villa se terugvoer

Baie dankie Johann, ons waardeer jou terugvoering. Sien jul gou weer.

Stonehill Villa
Lynette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Pragtige akkommodasie. Uitstekend.

Dit was fantasties en die gasvryheid en sorgsaamheid van die eienaar is uitstekend. Sal Stonehill Villa met liefde aanbeveel vir enige voornemende toeriste, gaste, gesinne.

Stonehill Villa se terugvoer

Baie dankie Lynette, ek waardeer dit.

Stonehill Villa
Peet V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V

Very neat, tidy and professional.

I enjoyed staying here better than any hotel I stayed in recently!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies, skoon en professioneel.

Ek het die verblyf geniet en dit is beter as enige hotel waarin ek onlangs gebly het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ec7dbe33860d888172cc0a8905acc209644f75b0a41873892e68aeb62064369e9c5a1d1a6c2f8e4e1c1eb31a22c01e3773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 17 Sangiro Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.09247 26.15623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang