Stonehill Villa
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk.
Dié gastehuis bied 5 kamers met lugversorging en slaapplek vir paartjies of gesinne. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die kamers het uitblok-gordyne en blindings. Katoenlinne word voorsien.
Elke kamer het 'n TV met DStv, WiFi, 'n kluis, en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is binnenshuis verbode.
Gaste langs die swembad ontspan. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar, en word in die eetkamer of langs die swembad bedien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden Observatory, sowel as verskeie museums, winkels, en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, Franklik Wildreservaat en Hamilton Park besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cecille Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Stonehill Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering: