Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehill Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk.

Dié gastehuis bied 5 kamers met lugversorging en slaapplek vir paartjies of gesinne. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die kamers het uitblok-gordyne en blindings. Katoenlinne word voorsien.

Elke kamer het 'n TV met DStv, WiFi, 'n kluis, en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is binnenshuis verbode.

Gaste langs die swembad ontspan. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar, en word in die eetkamer of langs die swembad bedien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden Observatory, sowel as verskeie museums, winkels, en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, Franklik Wildreservaat en Hamilton Park besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Charlise L
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, skoon en net 'n plesier. Ons het dadelik welkom gevoel. Ontvangsdame ongelooflik vriendelik. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laa...
Sien meer
Aug 2024
Susan N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Sal weer daar gaan oorbly, vriendelik en netjies, skoon en veilig.
Jun 2024
Samantha V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi skoon en netjiese kamers. Baie mooi plek, super vriendelike en behulpsame staf.
Mei 2024
Francois V
Gesin met klein kinders
5.0
Nou nou wat nou, bly jy of ry jy? Fantasties! Uiters netjies en baie luuks. Wou al lank daar gaan bly het, maar altyd vol bespreek en nou kan ek sien ...
Sien meer
Mei 2024
Tania L
Saam met vriende
5.0
Sal beslis weer daar oornag. Pragtige akkommodasie, baie vriendelike personeel en heerlike ontbyt.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Stonehill Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ec7dbe33860d888172cc0a8905acc209644f75b0a41873892e68aeb62064369e9c5a1d1a6c2f8e4e1c1eb31a22c01e3773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 17 Sangiro Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.09247 26.15623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang