Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehouse @ Bentlys

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Angelique S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Had so much fun. Great house, very peaceful. The host is super nice and the house is clean with everything you need. The swimming pool and boma are also great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Phenomenal. Phenomenon! Awesome management, I have been to many countries but here was honestly amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing en goed toegerus. Diens was ook van goeie gehalte. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige tyd weg in die bosveld van die stad af. Stonehouse @ Bentlys is 'n wonderlike rustige plekkie waar mens kan ontspan en afpak na 'n gejaagde week in die stad. Dit is die perfekte plekkie vir 'n vinnige wegbreek uit die stad met ongelooflike vriendelike en goeie kliëntediens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dimakatso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful and refreshing. It was amazing and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha-leigh J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Short and sweet. The first night was difficult because there was no water and there were dogs howling and barking right outside our door. But we spoke to the staff and they were very helpful and accommodating! The next night was much better and the owner came to apologise. The couple hideaway isn't as private as I would have liked, as the other family that was staying in the main house woke us up just after 6 with their children screaming right outside our window. If there was a gate between the two places it could really be nice. The staff were so helpful and kind!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Perfek vir 'n naweek-bosveld-wegbreek. Baie dankie aan die hele Bently's span vir hulle vriendelikheid en gasvryheid. Die eenheid was baie skoon en netjies met aankoms. Die gasvryheid het ons verwagtinge oortref en ons het baie lekker ontspan en gekuier. Let wel, die Couples Cottage is teenaan die Stonehouse en die twee eenhede deel 'n gemeenskaplike buite area. Die trappe in die Stonehouse is ook baie steil en kan moeilik wees vir bejaarde gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rozanne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Rustige bosveldkuier. Stonehouse @ Bentlys is 'n netjiese kothuis met alles wat jy nodig het en binne 'n paar minute se ry van Dinokeng Wildsreservaat. Die tuin en swembad hou die kinders besig terwyl jy met 'n boek of 'n glas wyn kan ontspan. Daar word van sonkrag gebruik gemaak, en daarom moet mens jou kragverbruik monitor. Kamogelo was baie vriendelik en vinnig om te help indien daar navrae was. Let op dat daar 'n ekstra ramer aan die kothuis grens waar ander gaste moontlik sal tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bently Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R800
R800 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 67, Tweedestraat, Kloppersbos, Dinokeng Central, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeb5bc3089cfa8329449f94abfd22b93618a8a220d61965c15f287456e4de54e61e2ce4bc8b46eb87fda2382d53b37234b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Farm 67, 2nd Street, Kloppersbos Dinokeng Central 0001 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.491260672614 28.409775495529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang