Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehouse @ Bentlys

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bently Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Stonehouse @ Bentlys
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elmar S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar S

Phenomenal.

Phenomenon! Awesome management, I have been to many countries but here was honestly amazing!

Mariné V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariné V

Rustige omgewing en goed toegerus. Diens was ook van goeie gehalte.

Ja, ons het lekker gebly.

Marlize V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Rustige tyd weg in die bosveld van die stad af.

Stonehouse @ Bentlys is 'n wonderlike rustige plekkie waar mens kan ontspan en afpak na 'n gejaagde week in die stad. Dit is die perfekte plekkie vir 'n vinnige wegbreek uit die stad met ongelooflike vriendelike en goeie kliëntediens!

Dimakatso M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso M

Beautiful and refreshing.

It was amazing and refreshing.

Sasha-leigh J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha-leigh J

Short and sweet.

The first night was difficult because there was no water and there were dogs howling and barking right outside our door. But we spoke to the staff and they were very helpful and accommodating! The next night was much better and the owner came to apologise. The couple hideaway isn't as private as I would have liked, as the other family that was staying in the main house woke us up just after 6 with their children screaming right outside our window. If there was a gate between the two places it could really be nice. The staff were so helpful and kind!

Corne B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Corne B

Perfek vir 'n naweek-bosveld-wegbreek.

Baie dankie aan die hele Bently's span vir hulle vriendelikheid en gasvryheid. Die eenheid was baie skoon en netjies met aankoms. Die gasvryheid het ons verwagtinge oortref en ons het baie lekker ontspan en gekuier. Let wel, die Couples Cottage is teenaan die Stonehouse en die twee eenhede deel 'n gemeenskaplike buite area. Die trappe in die Stonehouse is ook baie steil en kan moeilik wees vir bejaarde gaste.

Rozanne B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne B

Rustige bosveldkuier.

Stonehouse @ Bentlys is 'n netjiese kothuis met alles wat jy nodig het en binne 'n paar minute se ry van Dinokeng Wildsreservaat. Die tuin en swembad hou die kinders besig terwyl jy met 'n boek of 'n glas wyn kan ontspan. Daar word van sonkrag gebruik gemaak, en daarom moet mens jou kragverbruik monitor. Kamogelo was baie vriendelik en vinnig om te help indien daar navrae was. Let op dat daar 'n ekstra ramer aan die kothuis grens waar ander gaste moontlik sal tuisgaan.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 67, Tweedestraat, Kloppersbos, Dinokeng Central, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeb5bc3089cfa8329449f94abfd22b93618a8a220d61965c15f287456e4de54e61e2ce4bc8b46eb87fda2382d53b37234b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Farm 67, 2nd Street, Kloppersbos Dinokeng Central 0001 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.491260672614 28.409775495529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang